Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kryt teen materialisme
Kryt teen materialisme [boodskap #955] So, 22 Junie 2003 20:13 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries Kriel wrote:

> Trek jy dan ook? Waarheen trek jy? Ek het al begin om al my boeke en CD's
> bymekaar te kry. Ek is ook verbaas oor al die gemors wat ek opgegaar het.
> Goed wat nie eers geweet het ek het nie, kom ek op af. Goed wat ek op
> stadium gesoek het en van vergeet het pop ook op.
>
> My vriend werk vir maatskappy wat Multi Choice skottels instaleer. Hy maak
> oor radios reg en instaleer ''sound'' in karre.

Ek trek maar net 'n paar strate weg na 'n huis toe wat 'n bietjie
groter is. Maar alles moet nog steeds ingepak word. Ek sit hier en kyk
vir die spul goed en dink het ek dit alles nou werklik nodig...

Wat is 'n multi-choice skottel, en waar is die maatskappy waarvoor hy
werk?

Lorinda
Re: Kryt teen materialisme [boodskap #956 is 'n antwoord op boodskap #955] So, 22 Junie 2003 20:17 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda het die volgende skrywe gerig:

> Andries Kriel wrote:
>
>> Trek jy dan ook? Waarheen trek jy? Ek het al begin om al my boeke en
> CD's
>> bymekaar te kry. Ek is ook verbaas oor al die gemors wat ek opgegaar
> het.
>> Goed wat nie eers geweet het ek het nie, kom ek op af. Goed wat ek op
>> stadium gesoek het en van vergeet het pop ook op.
>>
>> My vriend werk vir maatskappy wat Multi Choice skottels instaleer.
> Hy maak
>> oor radios reg en instaleer ''sound'' in karre.
>
> Ek trek maar net 'n paar strate weg na 'n huis toe wat 'n bietjie
> groter is. Maar alles moet nog steeds ingepak word. Ek sit hier en kyk
> vir die spul goed en dink het ek dit alles nou werklik nodig...

Ontnuger...?:))
> Wat is 'n multi-choice skottel, en waar is die maatskappy waarvoor hy
> werk?

Askies tog, hy werk vir J&C Electronics in Bethlehem. Hy sit DSTV skottels
op. Dis skottels wat 'n mens saam met 'n dekodeerder koop om baie stasies
op jou TV te kan sien.

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Vorige onderwerp: Vadersdag geskenk
Volgende onderwerp: 'n Sateliet hou jou dop...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 06:11:22 MGT 2024