Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gedragskode
Gedragskode [boodskap #95367] Wo, 21 Julie 2004 15:48 na volgende boodskap
BitterEinder  is tans af-lyn  BitterEinder
Boodskappe: 37
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Volle Lid
My oud hoerskool het nou 'n webblab, waarop ek ons skoolkode gevind
het. Hierdie skoolkode is vandag presies dieselfde as tydens
Apartheidsvark jare. Hulle het vokkol verander nie, check dit uit.
Onthou dat Afrikaanse skole ons voorberei het vir die Angola-konflik.
Ons voorberei het vir bevoorregte posisies. Ons bevrug het met
Apartheidsvark ideale. Dit was hulle fondament:

1. Ek sal my Christelike beginsels ter ere van God en in diens van my
vaderland uitleef.
** Se nou maar ek is nie 'n Christen nie. Mikien is ek 'n Jood of 'n
Islam. Is daar plek vir 'n wit Afrikaans sprekende Muslim???**

2. Ek sal my ouers en onderwysers onder wie se beskerming en gesag ek
verkeer, eerbiedig en gehoorsaam.
** Eerbiedig? Sieg Heil. **

3. Ek sal daarna streef om skoon en edel te leef en vir myself sal ek
hoë ideale stel.
** "Skoon"? en "edel"? Dit natuurlik beteken dat jy nie mag ploeg,
plant, saag of spyker nie...jy moet seks sien as 'n "huweliksplig" wat
met jou "skaamdele" uitgevoer word. Ek het in 1990 gemtrikuleer en op
daai stadium was daar geen onderrig tov dwelm misbruik, alkahol
misbruik of seksualiteit nie. Geen wonder SA is die grootste
verbruiker van Mandrax en dat AIDS die populasie uitroei. En hoeveel
jong meisies val swanger voordat hulle Universiteit klaarmaak. **

4. Ek sal die goeie naam van my ouerhuis, my skool en klas, altyd in
ere hou.
** Werk op die assumption dat jou ouerhuis, skool en klas 'n goeie
naam het om mee te begin. **

5. Ek sal, selfs onder die moeilikste omstandighede, beleefd,
blymoedig, minsaam en vriendelik optree teenoor my ouers, my
onderwysers, my skoolmaats en alle ander mense.
** MINSAAM?? Minsaam se moer. Die enigste mense teenoor wie ek minsaam
sal optree is ou mense. Minsaam optree teenoor die instrumente van
Apartheid soos onderwysers.?? **

6. Ek sal daarna streef om my taal suiwer te praat en my gedrag te
beheer in die klaskamer, op die sportveld en veral in die openbaar.
** In die openbaar sal ek daarna streef om my te gedra enige fokken
manier wat ek wil. **

7. Ek sal die eiendom van die skool, die skoolgebou en die tuinery
beskerm en skoon hou.
** Beskerm? My lewe gee? **

8. Ek sal die voorreg wat ek het om te studeer nakom deur pligsgetrou
alle take
te verrig wat aan my opgedra word.
** Nou hierdie een piss my af: "..die VOORREG.."???? Primer en
Sekondere studies is g'n VOORREG nie. Dis 'n reg. Alle eerste-wereld
lande benader onderrig as a MENSEREG, nie as 'n voorreg nie. Dis 'n
voorreg om op universiteit te wees. Dis jou REG om op skool te
wees....Jeez, ek gaan ontplof. **

9. Ek aanvaar hierdie gedragskode en sal met my hele wese daarna
streef om in ooreenstemming hiermee 'n mooi tradisie in my skool te
help skep.
** Klink asof iemand dit direk uit een van Adolf Hitler se voorsprake
gesteel het. Sieg Heil! **

Watse plek het ek in groot geword......????
Re: Gedragskode [boodskap #95370 is 'n antwoord op boodskap #95367] Wo, 21 Julie 2004 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi

Dit is alles mooi woorde maar in 'n multi-kulturele land sal die
geloofsaspek met meer morele slagspreuke en kodes vervang moet word. Ek
is 'n Christen en hou van wat hier gesê word. Maar ek is nie iemand wat
my geloof op iemand afdwing nie. As die skool egter 'n skool is wat deur
Christene onderhou word en wat sigbaar Christen gefundeer word, is daar
niks mee fout nie. Met ander woorde 'n privaat skool.

Die tipe ding het oral in die Weste voorgekom. Dit is nie vreemd nie en
is nie beperk tot Apartheid nie. Die Weste sal eendag selfs weer
terughunker hierna omdat vandag TE VEEL vryheid aan die mense gegee
word. Vryheid het verantwoordelikhede. Maar om mense hulle eie geloof in
vrede te kan laat uitleef is iets wat ek dink belangrik is in 'n moderne
samelewing wat respek vir mekaar kweek.

Ons moet probeer om sekere dinge wat eintlik nie uniek is tot Apartheid
binne konteks te plaas.

Groete en dankie vir die plasing. Baie interessant! Terloops, my skool
se leuse was, "Voor in die wapad brand 'n lig". Gmffff.... WHAAAA WHAAA
ha ha ha ha!

;o)

Cheers
Plato

BitterEinder wrote:

> My oud hoerskool het nou 'n webblab, waarop ek ons skoolkode gevind
> het. Hierdie skoolkode is vandag presies dieselfde as tydens
> Apartheidsvark jare. Hulle het vokkol verander nie, check dit uit.
> Onthou dat Afrikaanse skole ons voorberei het vir die Angola-konflik.
> Ons voorberei het vir bevoorregte posisies. Ons bevrug het met
> Apartheidsvark ideale. Dit was hulle fondament:
>
> 1. Ek sal my Christelike beginsels ter ere van God en in diens van my
> vaderland uitleef.
> ** Se nou maar ek is nie 'n Christen nie. Mikien is ek 'n Jood of 'n
> Islam. Is daar plek vir 'n wit Afrikaans sprekende Muslim???**
>
> 2. Ek sal my ouers en onderwysers onder wie se beskerming en gesag ek
> verkeer, eerbiedig en gehoorsaam.
> ** Eerbiedig? Sieg Heil. **
>
> 3. Ek sal daarna streef om skoon en edel te leef en vir myself sal ek
> hoë ideale stel.
> ** "Skoon"? en "edel"? Dit natuurlik beteken dat jy nie mag ploeg,
> plant, saag of spyker nie...jy moet seks sien as 'n "huweliksplig" wat
> met jou "skaamdele" uitgevoer word. Ek het in 1990 gemtrikuleer en op
> daai stadium was daar geen onderrig tov dwelm misbruik, alkahol
> misbruik of seksualiteit nie. Geen wonder SA is die grootste
> verbruiker van Mandrax en dat AIDS die populasie uitroei. En hoeveel
> jong meisies val swanger voordat hulle Universiteit klaarmaak. **
>
> 4. Ek sal die goeie naam van my ouerhuis, my skool en klas, altyd in
> ere hou.
> ** Werk op die assumption dat jou ouerhuis, skool en klas 'n goeie
> naam het om mee te begin. **
>
> 5. Ek sal, selfs onder die moeilikste omstandighede, beleefd,
> blymoedig, minsaam en vriendelik optree teenoor my ouers, my
> onderwysers, my skoolmaats en alle ander mense.
> ** MINSAAM?? Minsaam se moer. Die enigste mense teenoor wie ek minsaam
> sal optree is ou mense. Minsaam optree teenoor die instrumente van
> Apartheid soos onderwysers.?? **
>
> 6. Ek sal daarna streef om my taal suiwer te praat en my gedrag te
> beheer in die klaskamer, op die sportveld en veral in die openbaar.
> ** In die openbaar sal ek daarna streef om my te gedra enige fokken
> manier wat ek wil. **
>
> 7. Ek sal die eiendom van die skool, die skoolgebou en die tuinery
> beskerm en skoon hou.
> ** Beskerm? My lewe gee? **
>
> 8. Ek sal die voorreg wat ek het om te studeer nakom deur pligsgetrou
> alle take
> te verrig wat aan my opgedra word.
> ** Nou hierdie een piss my af: "..die VOORREG.."???? Primer en
> Sekondere studies is g'n VOORREG nie. Dis 'n reg. Alle eerste-wereld
> lande benader onderrig as a MENSEREG, nie as 'n voorreg nie. Dis 'n
> voorreg om op universiteit te wees. Dis jou REG om op skool te
> wees....Jeez, ek gaan ontplof. **
>
> 9. Ek aanvaar hierdie gedragskode en sal met my hele wese daarna
> streef om in ooreenstemming hiermee ‘n mooi tradisie in my skool te
> help skep.
> ** Klink asof iemand dit direk uit een van Adolf Hitler se voorsprake
> gesteel het. Sieg Heil! **
>
> Watse plek het ek in groot geword......????
Re: Gedragskode [boodskap #95390 is 'n antwoord op boodskap #95367] Wo, 21 Julie 2004 20:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Elkeen het sekerlik die reg om te voel en op te tree soos hy wil. Ek
wil graag op 'n paar van jou punte antwoord. Ek be-oordeel die kode in
vandag se terme, maw, vergeet vireers dat die kode onveranderd uit die
apartheidae oorgekom het, en dat die uitgangspunt klaarblyklik
Christelik van aard is.

BitterEinder wrote:

> 1. Ek sal my Christelike beginsels ter ere van God en in diens van my
> vaderland uitleef.
> ** Se nou maar ek is nie 'n Christen nie. Mikien is ek 'n Jood of 'n
> Islam. Is daar plek vir 'n wit Afrikaans sprekende Muslim???**
Ja, daar is plek vir almal, maar dalk net nie by daardie spesifieke
skool nie. Het jy jouself die teendeel gevra? Sal jy, as jy 'n
Christen was, na 'n madrissa of shul gaan?

> 3. Ek sal daarna streef om skoon en edel te leef en vir myself sal ek
> hoë ideale stel.
> ** "Skoon"? en "edel"? Dit natuurlik beteken dat jy nie mag ploeg,
> plant, saag of spyker nie...jy moet seks sien as 'n "huweliksplig" wat
> met jou "skaamdele" uitgevoer word. Ek het in 1990 gemtrikuleer en op
> daai stadium was daar geen onderrig tov dwelm misbruik, alkahol
> misbruik of seksualiteit nie. Geen wonder SA is die grootste
> verbruiker van Mandrax en dat AIDS die populasie uitroei. En hoeveel
> jong meisies val swanger voordat hulle Universiteit klaarmaak. **
Gesien in die konteks van Christenskap wat in Artikel 1 gestel is, maak
dit sin. Daar staan immers dat die liggaam 'n tempel van God is, en dat
jy derhalwe daarvolgens moet leef. Nie net wat betref seks nie, maar
ook met dwelms, ens.

> 4. Ek sal die goeie naam van my ouerhuis, my skool en klas, altyd in
> ere hou.
> ** Werk op die assumption dat jou ouerhuis, skool en klas 'n goeie
> naam het om mee te begin. **
Is so. Maar as mens uit 'n "slegte" huis kom, volg dit nie noodwendig
dat mens jouself ook moet sleg gedra nie.

> 5. Ek sal, selfs onder die moeilikste omstandighede, beleefd,
> blymoedig, minsaam en vriendelik optree teenoor my ouers, my
> onderwysers, my skoolmaats en alle ander mense.
> ** MINSAAM?? Minsaam se moer. Die enigste mense teenoor wie ek minsaam
> sal optree is ou mense. Minsaam optree teenoor die instrumente van
> Apartheid soos onderwysers.?? **
Artikel 5 strook ook nog met die Christelike beginsels wat vooropgestel
is. Inderdaad geld dit eintlik in enige ordelike samelewing,
onafhanklik van geloofsoortuiging.

> 6. Ek sal daarna streef om my taal suiwer te praat en my gedrag te
> beheer in die klaskamer, op die sportveld en veral in die openbaar.
> ** In die openbaar sal ek daarna streef om my te gedra enige fokken
> manier wat ek wil. **
Dis elkeen se eie keuse.

> 7. Ek sal die eiendom van die skool, die skoolgebou en die tuinery
> beskerm en skoon hou.
> ** Beskerm? My lewe gee? **
Ek dink darem nie só ekstreem nie - bloot op dieselfde wyse as wat jy
jou eie eiendom teen diefstal, inbraak, beskadiging sou beskerm. Dit
is/was na alles tog jou eiendom, deurdat jou ouers se belastinggeld en
skoolgeld daarvoor help betaal het, dan nie?

> 8. Ek sal die voorreg wat ek het om te studeer nakom deur pligsgetrou
> alle take
> te verrig wat aan my opgedra word.
> ** Nou hierdie een piss my af: "..die VOORREG.."???? Primer en
> Sekondere studies is g'n VOORREG nie. Dis 'n reg. Alle eerste-wereld
> lande benader onderrig as a MENSEREG, nie as 'n voorreg nie. Dis 'n
> voorreg om op universiteit te wees. Dis jou REG om op skool te
> wees....Jeez, ek gaan ontplof. **
Hmm, ek glo weer niemand, maar NIEMAND, op hierdie aarde het 'n reg op
enigiets nie. Jy het nie eens die reg om deur jou ouers grootgemaak te
word nie. Al reg wat mens het, is om uiteindelik dood te gaan, en ek
perssonlik dink eintlik dis 'n groot voorreg, hetsy vanuit die
Christelike lewensbeskouing (die ewige lewe, ens) of soos die "mense" in
Tolkien se verhale (teenoor die Valinori)

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
Re: Gedragskode [boodskap #95408 is 'n antwoord op boodskap #95390] Do, 22 Julie 2004 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nice antwoord, Knersie :)

"knersus" skryf in boodskap news:cdmi8f$hts$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elkeen het sekerlik die reg om te voel en op te tree soos hy wil. Ek
> wil graag op 'n paar van jou punte antwoord. Ek be-oordeel die kode in
> vandag se terme, maw, vergeet vireers dat die kode onveranderd uit die
> apartheidae oorgekom het, en dat die uitgangspunt klaarblyklik
> Christelik van aard is.
>
> BitterEinder wrote:
>
>> 1. Ek sal my Christelike beginsels ter ere van God en in diens van my
>> vaderland uitleef.
>> ** Se nou maar ek is nie 'n Christen nie. Mikien is ek 'n Jood of 'n
>> Islam. Is daar plek vir 'n wit Afrikaans sprekende Muslim???**
> Ja, daar is plek vir almal, maar dalk net nie by daardie spesifieke
> skool nie. Het jy jouself die teendeel gevra? Sal jy, as jy 'n
> Christen was, na 'n madrissa of shul gaan?
>
>> 3. Ek sal daarna streef om skoon en edel te leef en vir myself sal ek
>> hoë ideale stel.
>> ** "Skoon"? en "edel"? Dit natuurlik beteken dat jy nie mag ploeg,
>> plant, saag of spyker nie...jy moet seks sien as 'n "huweliksplig" wat
>> met jou "skaamdele" uitgevoer word. Ek het in 1990 gemtrikuleer en op
>> daai stadium was daar geen onderrig tov dwelm misbruik, alkahol
>> misbruik of seksualiteit nie. Geen wonder SA is die grootste
>> verbruiker van Mandrax en dat AIDS die populasie uitroei. En hoeveel
>> jong meisies val swanger voordat hulle Universiteit klaarmaak. **
> Gesien in die konteks van Christenskap wat in Artikel 1 gestel is, maak
> dit sin. Daar staan immers dat die liggaam 'n tempel van God is, en dat
> jy derhalwe daarvolgens moet leef. Nie net wat betref seks nie, maar
> ook met dwelms, ens.
>
>> 4. Ek sal die goeie naam van my ouerhuis, my skool en klas, altyd in
>> ere hou.
>> ** Werk op die assumption dat jou ouerhuis, skool en klas 'n goeie
>> naam het om mee te begin. **
> Is so. Maar as mens uit 'n "slegte" huis kom, volg dit nie noodwendig
> dat mens jouself ook moet sleg gedra nie.
>
>> 5. Ek sal, selfs onder die moeilikste omstandighede, beleefd,
>> blymoedig, minsaam en vriendelik optree teenoor my ouers, my
>> onderwysers, my skoolmaats en alle ander mense.
>> ** MINSAAM?? Minsaam se moer. Die enigste mense teenoor wie ek minsaam
>> sal optree is ou mense. Minsaam optree teenoor die instrumente van
>> Apartheid soos onderwysers.?? **
> Artikel 5 strook ook nog met die Christelike beginsels wat vooropgestel
> is. Inderdaad geld dit eintlik in enige ordelike samelewing,
> onafhanklik van geloofsoortuiging.
>
>> 6. Ek sal daarna streef om my taal suiwer te praat en my gedrag te
>> beheer in die klaskamer, op die sportveld en veral in die openbaar.
>> ** In die openbaar sal ek daarna streef om my te gedra enige fokken
>> manier wat ek wil. **
> Dis elkeen se eie keuse.
>
>> 7. Ek sal die eiendom van die skool, die skoolgebou en die tuinery
>> beskerm en skoon hou.
>> ** Beskerm? My lewe gee? **
> Ek dink darem nie sê ekstreem nie - bloot op dieselfde wyse as wat jy
> jou eie eiendom teen diefstal, inbraak, beskadiging sou beskerm. Dit
> is/was na alles tog jou eiendom, deurdat jou ouers se belastinggeld en
> skoolgeld daarvoor help betaal het, dan nie?
>
>> 8. Ek sal die voorreg wat ek het om te studeer nakom deur pligsgetrou
>> alle take
>> te verrig wat aan my opgedra word.
>> ** Nou hierdie een piss my af: "..die VOORREG.."???? Primer en
>> Sekondere studies is g'n VOORREG nie. Dis 'n reg. Alle eerste-wereld
>> lande benader onderrig as a MENSEREG, nie as 'n voorreg nie. Dis 'n
>> voorreg om op universiteit te wees. Dis jou REG om op skool te
>> wees....Jeez, ek gaan ontplof. **
> Hmm, ek glo weer niemand, maar NIEMAND, op hierdie aarde het 'n reg op
> enigiets nie. Jy het nie eens die reg om deur jou ouers grootgemaak te
> word nie. Al reg wat mens het, is om uiteindelik dood te gaan, en ek
> perssonlik dink eintlik dis 'n groot voorreg, hetsy vanuit die
> Christelike lewensbeskouing (die ewige lewe, ens) of soos die "mense" in
> Tolkien se verhale (teenoor die Valinori)
>
> --
> _______
> | OSCAR |
> |KNERSUS|
> |__&CO__|
Re: Gedragskode [boodskap #95411 is 'n antwoord op boodskap #95367] Do, 22 Julie 2004 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy kink eerder na 'n bitter kakker. Daar's niks met daardie gedragskode
verkeerd nie. Tipiese ou tannie met 'n nat broek.

"BitterEinder" skryf in boodskap news:dc6ce655.0407210748.6dda3ebf@posting.google.com...
> My oud hoerskool het nou 'n webblab, waarop ek ons skoolkode gevind
> het. Hierdie skoolkode is vandag presies dieselfde as tydens
> Apartheidsvark jare. Hulle het vokkol verander nie, check dit uit.
> Onthou dat Afrikaanse skole ons voorberei het vir die Angola-konflik.
> Ons voorberei het vir bevoorregte posisies. Ons bevrug het met
> Apartheidsvark ideale. Dit was hulle fondament:
>
> 1. Ek sal my Christelike beginsels ter ere van God en in diens van my
> vaderland uitleef.
> ** Se nou maar ek is nie 'n Christen nie. Mikien is ek 'n Jood of 'n
> Islam. Is daar plek vir 'n wit Afrikaans sprekende Muslim???**
>
> 2. Ek sal my ouers en onderwysers onder wie se beskerming en gesag ek
> verkeer, eerbiedig en gehoorsaam.
> ** Eerbiedig? Sieg Heil. **
>
> 3. Ek sal daarna streef om skoon en edel te leef en vir myself sal ek
> hoë ideale stel.
> ** "Skoon"? en "edel"? Dit natuurlik beteken dat jy nie mag ploeg,
> plant, saag of spyker nie...jy moet seks sien as 'n "huweliksplig" wat
> met jou "skaamdele" uitgevoer word. Ek het in 1990 gemtrikuleer en op
> daai stadium was daar geen onderrig tov dwelm misbruik, alkahol
> misbruik of seksualiteit nie. Geen wonder SA is die grootste
> verbruiker van Mandrax en dat AIDS die populasie uitroei. En hoeveel
> jong meisies val swanger voordat hulle Universiteit klaarmaak. **
>
> 4. Ek sal die goeie naam van my ouerhuis, my skool en klas, altyd in
> ere hou.
> ** Werk op die assumption dat jou ouerhuis, skool en klas 'n goeie
> naam het om mee te begin. **
>
> 5. Ek sal, selfs onder die moeilikste omstandighede, beleefd,
> blymoedig, minsaam en vriendelik optree teenoor my ouers, my
> onderwysers, my skoolmaats en alle ander mense.
> ** MINSAAM?? Minsaam se moer. Die enigste mense teenoor wie ek minsaam
> sal optree is ou mense. Minsaam optree teenoor die instrumente van
> Apartheid soos onderwysers.?? **
>
> 6. Ek sal daarna streef om my taal suiwer te praat en my gedrag te
> beheer in die klaskamer, op die sportveld en veral in die openbaar.
> ** In die openbaar sal ek daarna streef om my te gedra enige fokken
> manier wat ek wil. **
>
> 7. Ek sal die eiendom van die skool, die skoolgebou en die tuinery
> beskerm en skoon hou.
> ** Beskerm? My lewe gee? **
>
> 8. Ek sal die voorreg wat ek het om te studeer nakom deur pligsgetrou
> alle take
> te verrig wat aan my opgedra word.
> ** Nou hierdie een piss my af: "..die VOORREG.."???? Primer en
> Sekondere studies is g'n VOORREG nie. Dis 'n reg. Alle eerste-wereld
> lande benader onderrig as a MENSEREG, nie as 'n voorreg nie. Dis 'n
> voorreg om op universiteit te wees. Dis jou REG om op skool te
> wees....Jeez, ek gaan ontplof. **
>
> 9. Ek aanvaar hierdie gedragskode en sal met my hele wese daarna
> streef om in ooreenstemming hiermee 'n mooi tradisie in my skool te
> help skep.
> ** Klink asof iemand dit direk uit een van Adolf Hitler se voorsprake
> gesteel het. Sieg Heil! **
>
> Watse plek het ek in groot geword......????
Re: Gedragskode [boodskap #95415 is 'n antwoord op boodskap #95411] Do, 22 Julie 2004 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem, Spencer.

Ek wonder of Bittereinder se ouers bly is oor hulle kind se reaksie op die
opvoeding wat hulle hom gegee het. Ek wonder of hy bly sal wees as sy
kinders eendag sê optree teen sê opvoeding...

Ek moet sê, punt 2 praat van "beskerming" wat mens kry van jou ouers en
onderwysers. Beskerming teen wat?

Bittereinder, gaan tel op daai drol op jou stoep. Dis tog jou eie!

Max____________________________

"Spencer" skryf in boodskap news:eHJLc.3422$N77.239202@news.xtra.co.nz...
> Jy kink eerder na 'n bitter kakker. Daar's niks met daardie gedragskode
> verkeerd nie. Tipiese ou tannie met 'n nat broek.
>
>
> "BitterEinder" wrote in message
> news:dc6ce655.0407210748.6dda3ebf@posting.google.com...
>> My oud hoerskool het nou 'n webblab, waarop ek ons skoolkode gevind
>> het. Hierdie skoolkode is vandag presies dieselfde as tydens
>> Apartheidsvark jare. Hulle het vokkol verander nie, check dit uit.
>> Onthou dat Afrikaanse skole ons voorberei het vir die Angola-konflik.
>> Ons voorberei het vir bevoorregte posisies. Ons bevrug het met
>> Apartheidsvark ideale. Dit was hulle fondament:
>>
>> 1. Ek sal my Christelike beginsels ter ere van God en in diens van my
>> vaderland uitleef.
>> ** Se nou maar ek is nie 'n Christen nie. Mikien is ek 'n Jood of 'n
>> Islam. Is daar plek vir 'n wit Afrikaans sprekende Muslim???**
>>
>> 2. Ek sal my ouers en onderwysers onder wie se beskerming en gesag ek
>> verkeer, eerbiedig en gehoorsaam.
>> ** Eerbiedig? Sieg Heil. **
>>
>> 3. Ek sal daarna streef om skoon en edel te leef en vir myself sal ek
>> hoë ideale stel.
>> ** "Skoon"? en "edel"? Dit natuurlik beteken dat jy nie mag ploeg,
>> plant, saag of spyker nie...jy moet seks sien as 'n "huweliksplig" wat
>> met jou "skaamdele" uitgevoer word. Ek het in 1990 gemtrikuleer en op
>> daai stadium was daar geen onderrig tov dwelm misbruik, alkahol
>> misbruik of seksualiteit nie. Geen wonder SA is die grootste
>> verbruiker van Mandrax en dat AIDS die populasie uitroei. En hoeveel
>> jong meisies val swanger voordat hulle Universiteit klaarmaak. **
>>
>> 4. Ek sal die goeie naam van my ouerhuis, my skool en klas, altyd in
>> ere hou.
>> ** Werk op die assumption dat jou ouerhuis, skool en klas 'n goeie
>> naam het om mee te begin. **
>>
>> 5. Ek sal, selfs onder die moeilikste omstandighede, beleefd,
>> blymoedig, minsaam en vriendelik optree teenoor my ouers, my
>> onderwysers, my skoolmaats en alle ander mense.
>> ** MINSAAM?? Minsaam se moer. Die enigste mense teenoor wie ek minsaam
>> sal optree is ou mense. Minsaam optree teenoor die instrumente van
>> Apartheid soos onderwysers.?? **
>>
>> 6. Ek sal daarna streef om my taal suiwer te praat en my gedrag te
>> beheer in die klaskamer, op die sportveld en veral in die openbaar.
>> ** In die openbaar sal ek daarna streef om my te gedra enige fokken
>> manier wat ek wil. **
>>
>> 7. Ek sal die eiendom van die skool, die skoolgebou en die tuinery
>> beskerm en skoon hou.
>> ** Beskerm? My lewe gee? **
>>
>> 8. Ek sal die voorreg wat ek het om te studeer nakom deur pligsgetrou
>> alle take
>> te verrig wat aan my opgedra word.
>> ** Nou hierdie een piss my af: "..die VOORREG.."???? Primer en
>> Sekondere studies is g'n VOORREG nie. Dis 'n reg. Alle eerste-wereld
>> lande benader onderrig as a MENSEREG, nie as 'n voorreg nie. Dis 'n
>> voorreg om op universiteit te wees. Dis jou REG om op skool te
>> wees....Jeez, ek gaan ontplof. **
>>
>> 9. Ek aanvaar hierdie gedragskode en sal met my hele wese daarna
>> streef om in ooreenstemming hiermee 'n mooi tradisie in my skool te
>> help skep.
>> ** Klink asof iemand dit direk uit een van Adolf Hitler se voorsprake
>> gesteel het. Sieg Heil! **
>>
>> Watse plek het ek in groot geword......????
>
Re: Gedragskode [boodskap #95418 is 'n antwoord op boodskap #95411] Do, 22 Julie 2004 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek kyk na sy spelling, dan het die skool nie te veel gehelp nie!

Re: Gedragskode [boodskap #95512 is 'n antwoord op boodskap #95367] Sa, 24 Julie 2004 06:59 Na vorige boodskap
Bladmeester  is tans af-lyn  Bladmeester
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek weet nie wat om te sê nie .... Regtig Bittereinder, jy sit die pot mis
... Vér mis.

Dit blyk dat jy 'n groot identiteitskrisis beleef. Maar daar is hoop ...
Daar is mense wat persone soos jy kan help.

Ek is seker jy sou dit verkies het indien die Kode as volg gelui het:

1. Ek sal geen beginsel hê nie en my land kan in sy moer vlieg.
2. Ek sal my ouers en onderwysers presies vertel wie is baas en dat hulle in
hulle moer kan vlieg.
3. Ek sal doen net wat ek wil, en ek sal 'n ambisielose vark bly.
4. My skool en ouerhuis kan in hulle moer in vlieg.
5. As ek die dag bedonderd is, moet jy uit my pad uit bly ... Bly sommer
altyd uit my pad uit, wat ek voel Fokkol vir almal.
6. Ek sal praat soos ek wil ... En el sal optree soos ek wil. Niks of
niemand gaan vir my vertel nie...
7. Ek sal mors en bemors soos ek lus kry ... Daar is mos werkers wat betaal
word om skoon te hou.
8. Julle SAL doen wat ek sê en vra ... Dis julle plig ... en dis my reg. En
vir die wat gestremd is of te ver van skole af bly om julle reg te ontvang
... Fok Julle.
9. Ek aanvaar of teken niks ... Waarom moet ek aanspreeklik gehou word vir
enige iets?

BitterEinder ... Ek het altyd gewonder van wie Tolla van der Merwe gepraat
het toe hy vertel van die "Rekkie" wat rof en onbeskof is.

Nou weet ek.

"BitterEinder" skryf in boodskap news:dc6ce655.0407210748.6dda3ebf@posting.google.com...
> My oud hoerskool het nou 'n webblab, waarop ek ons skoolkode gevind
> het. Hierdie skoolkode is vandag presies dieselfde as tydens
> Apartheidsvark jare. Hulle het vokkol verander nie, check dit uit.
> Onthou dat Afrikaanse skole ons voorberei het vir die Angola-konflik.
> Ons voorberei het vir bevoorregte posisies. Ons bevrug het met
> Apartheidsvark ideale. Dit was hulle fondament:
>
> 1. Ek sal my Christelike beginsels ter ere van God en in diens van my
> vaderland uitleef.
> 2. Ek sal my ouers en onderwysers onder wie se beskerming en gesag ek
> 3. Ek sal daarna streef om skoon en edel te leef en vir myself sal ek
> hoë ideale stel.
> 4. Ek sal die goeie naam van my ouerhuis, my skool en klas, altyd in
> ere hou.
> 5. Ek sal, selfs onder die moeilikste omstandighede, beleefd,
> blymoedig, minsaam en vriendelik optree teenoor my ouers, my
> onderwysers, my skoolmaats en alle ander mense.
> 6. Ek sal daarna streef om my taal suiwer te praat en my gedrag te
> beheer in die klaskamer, op die sportveld en veral in die openbaar.
> 7. Ek sal die eiendom van die skool, die skoolgebou en die tuinery
> beskerm en skoon hou.
> 8. Ek sal die voorreg wat ek het om te studeer nakom deur pligsgetrou
> alle take
> te verrig wat aan my opgedra word.
> 9. Ek aanvaar hierdie gedragskode en sal met my hele wese daarna
> streef om in ooreenstemming hiermee 'n mooi tradisie in my skool te
> help skep.
> Watse plek het ek in groot geword......????
Vorige onderwerp: Moeilike Ou Man
Volgende onderwerp: Wie is die Sterkste?
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 23:43:29 MGT 2024