Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Alles kom teen 'n prys!
Re: Slim Chinese [boodskap #95326 is 'n antwoord op boodskap #95310] Wo, 21 Julie 2004 07:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> l...@lous.zzn.com (Lou) skryf:
>
>> Snaaks hoe al die wat reken dat Afrikaner nou kwansuis so dom, eng,
>> rassisties is, geen vooruitsigte het nie - nie meer in Suid Afrika
>> bly nie? Tog snaaks - as mense trek dan probeer hulle steeds hul self
>> oortuig dat dit wat hulle agtergelaat het negatief is ... daar moet 'n
>> term daarvoor.
>
> Wat kerm jy nou alweer oor, jong?
> Wie reken dat Afrikaners dom en watookal is? Waarom veral reageer jy
> op een van my poste, waar ek Plato se been trek met 'n speelse
> verwysing na Afrikaner beeste, met di'e gekerm van jou?

Ek reageer op 'n common thread (pun intended) wat deur baie van jou en
ander ex-Afrikaners wat hulle gatte ingepak en gewaai het se posts
trek waar die afrikaner as common uitgemaak word, jul sogenaamde eng
calvinistiese opvoedings gekritiseer en die toekoms van die afrikaner
bevraagteken word.

Dit is natuurlik deel van 'n verwerkings proses - ek het simpatie -
maar get over it! Anders sal julle oor dertig jaar steeds bitterbek
soos Anti wees. Kyk vorentoe - julle toekoms is nie meer hier nie,
maar SA is steeds ons land, ons toekoms .... iets wat julle 'n wills
besluit teen gemaak het.
Re: Slim Chinese [boodskap #95329 is 'n antwoord op boodskap #95326] Wo, 21 Julie 2004 08:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja, nogal snaaks, is dit nie? Gloudina het SA verlaat oor die
"Apartheidsvarke" en nou kom sy nie terug as haar mense in mag is nie.
Nou wat is die rede daarvoor? Te lekker daar in die Weste?

Plato

Lou wrote:
> Katryn skryf in boodskap news:...
>
>> l...@lous.zzn.com (Lou) skryf:


>>> Snaaks hoe al die wat reken dat Afrikaner nou kwansuis so dom, eng,
>>> rassisties is, geen vooruitsigte het nie - nie meer in Suid Afrika
>>> bly nie? Tog snaaks - as mense trek dan probeer hulle steeds hul self
>>> oortuig dat dit wat hulle agtergelaat het negatief is ... daar moet 'n
>>> term daarvoor.

>> Wat kerm jy nou alweer oor, jong?
>> Wie reken dat Afrikaners dom en watookal is? Waarom veral reageer jy
>> op een van my poste, waar ek Plato se been trek met 'n speelse
>> verwysing na Afrikaner beeste, met di'e gekerm van jou?
>
>
> Ek reageer op 'n common thread (pun intended) wat deur baie van jou en
> ander ex-Afrikaners wat hulle gatte ingepak en gewaai het se posts
> trek waar die afrikaner as common uitgemaak word, jul sogenaamde eng
> calvinistiese opvoedings gekritiseer en die toekoms van die afrikaner
> bevraagteken word.
>
> Dit is natuurlik deel van 'n verwerkings proses - ek het simpatie -
> maar get over it! Anders sal julle oor dertig jaar steeds bitterbek
> soos Anti wees. Kyk vorentoe - julle toekoms is nie meer hier nie,
> maar SA is steeds ons land, ons toekoms .... iets wat julle 'n wills
> besluit teen gemaak het.
Re: Slim Chinese [boodskap #95331 is 'n antwoord op boodskap #95329] Wo, 21 Julie 2004 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Aristoteles  is tans af-lyn  Aristoteles
Boodskappe: 13
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Korrek. Kom trug na die Utopia, Gloudina! Die hemel het mos hier
aangebreek!

Plato wrote:
> Ja, nogal snaaks, is dit nie? Gloudina het SA verlaat oor die
> "Apartheidsvarke" en nou kom sy nie terug as haar mense in mag is nie.
> Nou wat is die rede daarvoor? Te lekker daar in die Weste?
>
> Plato
>
> Lou wrote:
>
>> Katryn wrote in message
>> news:...

>>> l...@lous.zzn.com (Lou) skryf:
>
>
>>>> Snaaks hoe al die wat reken dat Afrikaner nou kwansuis so dom, eng,
>>>> rassisties is, geen vooruitsigte het nie - nie meer in Suid Afrika
>>>> bly nie? Tog snaaks - as mense trek dan probeer hulle steeds hul self
>>>> oortuig dat dit wat hulle agtergelaat het negatief is ... daar moet 'n
>>>> term daarvoor.
>
>
>>> Wat kerm jy nou alweer oor, jong?
>>> Wie reken dat Afrikaners dom en watookal is? Waarom veral reageer jy
>>> op een van my poste, waar ek Plato se been trek met 'n speelse
>>> verwysing na Afrikaner beeste, met di'e gekerm van jou?



>> Ek reageer op 'n common thread (pun intended) wat deur baie van jou en
>> ander ex-Afrikaners wat hulle gatte ingepak en gewaai het se posts
>> trek waar die afrikaner as common uitgemaak word, jul sogenaamde eng
>> calvinistiese opvoedings gekritiseer en die toekoms van die afrikaner
>> bevraagteken word.

>> Dit is natuurlik deel van 'n verwerkings proses - ek het simpatie -
>> maar get over it! Anders sal julle oor dertig jaar steeds bitterbek
>> soos Anti wees. Kyk vorentoe - julle toekoms is nie meer hier nie,
>> maar SA is steeds ons land, ons toekoms .... iets wat julle 'n wills
>> besluit teen gemaak het.
>
Re: Slim Chinese [boodskap #95339 is 'n antwoord op boodskap #95329] Wo, 21 Julie 2004 10:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dalk 'n lekker plekkie gevind na etniese skoonmaak in die afgelope eeue?
Haal Indiane uit, en mevrou binne?

Plato schreef in bericht
:

> Ja, nogal snaaks, is dit nie? Gloudina het SA verlaat oor die
> "Apartheidsvarke" en nou kom sy nie terug as haar mense in mag is nie.
> Nou wat is die rede daarvoor? Te lekker daar in die Weste?
>
--
PietHein
Re: Slim Chinese [boodskap #95342 is 'n antwoord op boodskap #95326] Wo, 21 Julie 2004 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lou"

> Ek reageer op 'n common thread (pun intended) wat deur baie van jou en
> ander ex-Afrikaners wat hulle gatte ingepak en gewaai het se posts
> trek waar die afrikaner as common uitgemaak word

Nee, jy verdraai die feite. Ek, wat familie in SA het, sal nooit
my familie as "common" uitmaak nie. Maar ek veg teen daardie
joggies wat uitmaak of hulle die enigste "ware Afrikaners" is,
en dat enigiemand wat nie soos hulle dink nie, nie "ware
Afrikaners" is nie. Dis ook ons tuisland, en ons het die reg
om te vra dat daardie vieslike apartheidsape wat vir veertig
jaar die land gedomineer het en die land se naam in die
modder gesleep het, nou gesien word vir wat hulle is.
Buitendien, Lou, jy woon in 'n land waar meer as
tagtig persent van die Suid-Afrikaners nie-blank is,
en ek vra jou om met respek te praat van hierdie
inwoners van my land. Anders het ek die reg om te
velde te gaan teen dié element onder die Afrikaners
wat in hulle hooghartigheid nog holier-than-thou
sit en praat van hoe wonderlik dit onder apartheid
was en hoe sleg dit nou gaan.

Gloudina
Re: Slim Chinese [boodskap #95348 is 'n antwoord op boodskap #95342] Wo, 21 Julie 2004 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
So jy wil sê dat as jy beter kan aanwas as ander mense is jy meer respek
waardig uit die staanspoor? Sonder enige ander kriteria? Interessant!

Groete
Plato

@rogers.com wrote:
> "Lou"
>
>
>> Ek reageer op 'n common thread (pun intended) wat deur baie van jou en
>> ander ex-Afrikaners wat hulle gatte ingepak en gewaai het se posts
>> trek waar die afrikaner as common uitgemaak word
>
>
> Nee, jy verdraai die feite. Ek, wat familie in SA het, sal nooit
> my familie as "common" uitmaak nie. Maar ek veg teen daardie
> joggies wat uitmaak of hulle die enigste "ware Afrikaners" is,
> en dat enigiemand wat nie soos hulle dink nie, nie "ware
> Afrikaners" is nie. Dis ook ons tuisland, en ons het die reg
> om te vra dat daardie vieslike apartheidsape wat vir veertig
> jaar die land gedomineer het en die land se naam in die
> modder gesleep het, nou gesien word vir wat hulle is.
> Buitendien, Lou, jy woon in 'n land waar meer as
> tagtig persent van die Suid-Afrikaners nie-blank is,
> en ek vra jou om met respek te praat van hierdie
> inwoners van my land. Anders het ek die reg om te
> velde te gaan teen dié element onder die Afrikaners
> wat in hulle hooghartigheid nog holier-than-thou
> sit en praat van hoe wonderlik dit onder apartheid
> was en hoe sleg dit nou gaan.
>
> Gloudina
>
Re: Slim Chinese [boodskap #95422 is 'n antwoord op boodskap #95342] Do, 22 Julie 2004 08:54 Na vorige boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Lou"
>
>> Ek reageer op 'n common thread (pun intended) wat deur baie van jou en
>> ander ex-Afrikaners wat hulle gatte ingepak en gewaai het se posts
>> trek waar die afrikaner as common uitgemaak word
>
> Nee, jy verdraai die feite. Ek, wat familie in SA het, sal nooit
> my familie as "common" uitmaak nie. Maar ek veg teen daardie
> joggies wat uitmaak of hulle die enigste "ware Afrikaners" is,
> en dat enigiemand wat nie soos hulle dink nie, nie "ware
> Afrikaners" is nie. Dis ook ons tuisland, en ons het die reg
> om te vra dat daardie vieslike apartheidsape wat vir veertig
> jaar die land gedomineer het en die land se naam in die
> modder gesleep het, nou gesien word vir wat hulle is.
> Buitendien, Lou, jy woon in 'n land waar meer as
> tagtig persent van die Suid-Afrikaners nie-blank is,
> en ek vra jou om met respek te praat van hierdie
> inwoners van my land.

Dit is nie meer jou land nie - jy was jare laas hier - jy is nie van
plan om terug te kom nie, jy het net selektiewe herinneringe van die
land en jy dink dat dit die werklikheid weerspieel . En as jy
insinueer dat ek nie met die respek wat hulle verdien, van my
landsburgers praat nie dan praat jy nonsies. Ons het mense met
ambisie, werkstrots en goeie maniere in elke kleur en geur. Mar dan
die feit dat die mense wat my water en ligte rekening moet oorplaas en
die aftrekorder moes kanseleer en dit nie binne agt maande kon doen
nie, (die vorms drie keer verloor) omdat hulle pleinweg kougomkouende,
ambisielose, ek-het-die-werk-oor-my-velkleur idiote is - maar dit toe
binne 'n dag kon doen nadat ek die Public Protector geskakel het -
speek vanself. Die feit dat die persoon wat dit toe uitgesorteer het
op die einde 'n oorwerkte afrikaans sprekende is en my soos 'n klient
behandel het terwyl 'n ander van die JHB Metro se regstellende aksies
genoeg van haar werk dink om my te vloek oor die foon sal ons maar
ignoreer.

Dit is eintlik mense soos jy wat die stori wil propageer wat ALLE
afrikaans sprekendes wat in SA oor is - as rassiste wil tipeer (dit is
nou uitgesluit jou suster). Ook is jy gou om mense sonder akademiese
kwalifikasies as agterlik te tipeer - praat asseblief met respek van
hulle - alle mense het nie dielfde kanse en Ik as jy gekry nie.

> Anders het ek die reg om te
> velde te gaan teen dié element onder die Afrikaners
> wat in hulle hooghartigheid nog holier-than-thou
> sit en praat van hoe wonderlik dit onder apartheid
> was en hoe sleg dit nou gaan.
>
Maar jy mag maar mense sonder akademiese kwalifikasies as dom
bestempel ... en jy sien dit nie as akademiese 'hooghartigheid nog
holier-than-thou' attitude nie? Dit is nou soos die familie lid van
jou wat geen akademiese kwalifikasie het - waarna jy al vroeer verwys
het?
Vorige onderwerp: Swak Suid-Afrika
Volgende onderwerp: Te skatlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 02:25:07 MGT 2024