Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Te skatlik
Te skatlik [boodskap #95302] Di, 20 Julie 2004 15:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lees vandag in Burger van die US eerstejaars wat 'n advertensie moes maak om
Afrikaans te bevorder. 'n Prentjie moes daar wees. Die een wat beskryf is
wat ek die meeste van hou is die prentjie van twee oumense, poedelkaal, van
agteraf afgeneem, wat hand aan hand loop, en onderaan is geskryf: Afikaans
is ougat.

Ek kon nie help om aan Gloudina en Patrick te dink nie;))))
--
Groetnis
Annette
Re: Te skatlik (pos vir my die prentjie, ja?) [boodskap #95318 is 'n antwoord op boodskap #95302] Di, 20 Julie 2004 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
asseblief!
Patrick
Re: Te skatlik [boodskap #95324 is 'n antwoord op boodskap #95302] Wo, 21 Julie 2004 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wonderlik! Jy's cute vanoggend, is jy nie?

"Annette" skryf in boodskap news:cdjevc$obo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lees vandag in Burger van die US eerstejaars wat 'n advertensie moes maak om
> Afrikaans te bevorder. 'n Prentjie moes daar wees. Die een wat beskryf is
> wat ek die meeste van hou is die prentjie van twee oumense, poedelkaal, van
> agteraf afgeneem, wat hand aan hand loop, en onderaan is geskryf: Afikaans
> is ougat.
>
> Ek kon nie help om aan Gloudina en Patrick te dink nie;))))
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Te skatlik [boodskap #95363 is 'n antwoord op boodskap #95324] Wo, 21 Julie 2004 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Altyd - net sommige dae meer as ander;))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40fe1130.0@news1.mweb.co.za...
> Wonderlik! Jy's cute vanoggend, is jy nie?
> "Annette" wrote in message
> news:cdjevc$obo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lees vandag in Burger van die US eerstejaars wat 'n advertensie moes
maak
> om
>> Afrikaans te bevorder. 'n Prentjie moes daar wees. Die een wat beskryf is
>> wat ek die meeste van hou is die prentjie van twee oumense, poedelkaal,
> van
>> agteraf afgeneem, wat hand aan hand loop, en onderaan is geskryf: Afikaans
>> is ougat.
>>
>> Ek kon nie help om aan Gloudina en Patrick te dink nie;))))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Te skatlik [boodskap #95444 is 'n antwoord op boodskap #95363] Do, 22 Julie 2004 13:23 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die skat of die lik?

"Annette" skryf in boodskap news:cdm0v4$8bv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Altyd - net sommige dae meer as ander;))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40fe1130.0@news1.mweb.co.za...
>> Wonderlik! Jy's cute vanoggend, is jy nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:cdjevc$obo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Lees vandag in Burger van die US eerstejaars wat 'n advertensie moes
> maak
>> om
>>> Afrikaans te bevorder. 'n Prentjie moes daar wees. Die een wat beskryf
> is
>>> wat ek die meeste van hou is die prentjie van twee oumense,
poedelkaal,
>> van
>>> agteraf afgeneem, wat hand aan hand loop, en onderaan is geskryf:
> Afikaans
>>> is ougat.
>>>
>>> Ek kon nie help om aan Gloudina en Patrick te dink nie;))))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Alles kom teen 'n prys!
Volgende onderwerp: Vir Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 03:38:51 MGT 2024