Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » I.v.m. "Julle is almal moffies" (Nie 'n 'vlam?') (Not a FLAME)
I.v.m. "Julle is almal moffies" (Nie 'n 'vlam?') (Not a FLAME) [boodskap #9501] So, 25 Mei 1997 00:00 na volgende boodskap
Jan Boshoff  is tans af-lyn  Jan Boshoff
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek wil om verskoning vra vir die boodskap wat onder my naam verskyn in
hierdie nuusgroep.

Die boodskap is gestuur deur 'n psigopatiese ellendeling wat my rekenaar
onder sy smerige vingers ontdek het en nie die versoeking kon weerstaan
nie.

Neem asseblief kennis dat ek geen verbintenis het met die dinge wat genoem
is in die artikel met die titel "Julle is almal moffies" nie.

Dankie

Jan Boshoff
Chemiese Ingenieurswese
P.U. vir C.H.O.
Potch
Re: I.v.m. "Julle is almal moffies" (Nie 'n 'vlam?') (Not a FLAME) [boodskap #9510 is 'n antwoord op boodskap #9501] Ma, 26 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 25 May 1997 22:12:45 GMT, "Jan Boshoff" <940...@pukrs3.puk.ac.za> wrote:

<<>Ek wil om verskoning vra vir die boodskap wat onder my naam verskyn in
> hierdie nuusgroep. ...>>>

Die ou het nie baie verbeelding nie, of hoe?
As hy gedink het dis beledigend, het hy baie te leer. :)
Vorige onderwerp: Re: Beknopte lys van idiome tot dusver.
Volgende onderwerp: Afrikaans vir beginners
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 15:42:23 MGT 2024