Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waarvoor is jou plek bekend?
Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95023] Vr, 16 Julie 2004 07:27 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons weet almal Bloemfontein is bekend vir haar rose ( beide die plante en
die meisies).
Waar voor is jou stad/dorp bekend?
--
Groetnis
Annette
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95028 is 'n antwoord op boodskap #95023] Vr, 16 Julie 2004 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Blykbaar vir die snobs wat daar bly! Ek weet nie of dit waar is nie, want ek
meng nie eintlik met die bure nie...

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:cd8069$s8v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons weet almal Bloemfontein is bekend vir haar rose ( beide die plante en
> die meisies).
> Waar voor is jou stad/dorp bekend?
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95033 is 'n antwoord op boodskap #95028] Vr, 16 Julie 2004 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is nie 'n goeie buurman nie;))
--
Groetnis
Annette
in message news:40f7879e$0$49711$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Blykbaar vir die snobs wat daar bly! Ek weet nie of dit waar is nie, want ek
> meng nie eintlik met die bure nie...
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cd8069$s8v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons weet almal Bloemfontein is bekend vir haar rose ( beide die plante en
>> die meisies).
>> Waar voor is jou stad/dorp bekend?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95035 is 'n antwoord op boodskap #95028] Vr, 16 Julie 2004 10:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
En waar is jou plekkie Max?
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95037 is 'n antwoord op boodskap #95023] Vr, 16 Julie 2004 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Myne - seiljagte. Nou weet almal waar ek bly.

"Annette" skryf in boodskap news:cd8069$s8v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons weet almal Bloemfontein is bekend vir haar rose ( beide die plante en
> die meisies).
> Waar voor is jou stad/dorp bekend?
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95038 is 'n antwoord op boodskap #95035] Vr, 16 Julie 2004 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nou moeg kat en muis gespeel. As jy voortaan reaksie van my wil hê:
quote.

Max____________________________

"Spencer" skryf in boodskap news:hJNJc.1011$N77.162001@news.xtra.co.nz...
> En waar is jou plekkie Max?
>
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95040 is 'n antwoord op boodskap #95038] Vr, 16 Julie 2004 10:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Luister pel, dis jou keuse om op my postings te reageer of nie. As jy nie
wil nie - fokof. Dit roer nie eers my binneste nie. Wat maak dit nou eintlik
saak of mens top post, bottom post, quote of wat ookal. Wys my die
neergelegte reels van die usenet.

"Max" skryf in boodskap news:40f7a9ff$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek is nou moeg kat en muis gespeel. As jy voortaan reaksie van my wil hê:
> quote.
>
> Max____________________________
>
>
> "Spencer" wrote in message
> news:hJNJc.1011$N77.162001@news.xtra.co.nz...
>> En waar is jou plekkie Max?
>>
>
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95044 is 'n antwoord op boodskap #95040] Vr, 16 Julie 2004 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy kan bo of onder pos, soos jy wil. Dit kan my reet roes.

Maar as jy nie quote nie, weet mens meestal nie waarop jy reageer nie. Ek is
oud en ek het my korttermyngeheue aan dagga prysgegee... Bear with me,
quote, groot asseblief, want dan kan ek ook die gesprek volg...

Om nou terug te kom na jou oorspronklike vraag, waar my plekkie is, ek gee
jou 'n hint, dan kyk ons of jy kan raai. Kaas, hoere, klompe, dyke. Weet jy
al?

Max____________________________

"Spencer" skryf in boodskap news:I_NJc.1018$N77.162840@news.xtra.co.nz...
> Luister pel, dis jou keuse om op my postings te reageer of nie. As jy nie
> wil nie - fokof. Dit roer nie eers my binneste nie. Wat maak dit nou eintlik
> saak of mens top post, bottom post, quote of wat ookal. Wys my die
> neergelegte reels van die usenet.
>
>
> "Max" wrote in message
> news:40f7a9ff$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek is nou moeg kat en muis gespeel. As jy voortaan reaksie van my wil hê:
>> quote.
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Spencer" wrote in message
>> news:hJNJc.1011$N77.162001@news.xtra.co.nz...
>>> En waar is jou plekkie Max?
>>>
>>
>
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95045 is 'n antwoord op boodskap #95028] Vr, 16 Julie 2004 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Seks.

Deeglike wetenskaplike navorsing het aangetoon dat die gemiddelde man 10 keer
per dag aan seks dink. Behalwe die aarts biskoppe egter. Hulle dink aan seks
slegs EEN keer per dag - en dit is die hele dag...

Kantelberg uit Canterbury.

"Max" skryf in boodskap news:40f7879e$0$49711$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Blykbaar vir die snobs wat daar bly! Ek weet nie of dit waar is nie, want ek
> meng nie eintlik met die bure nie...
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cd8069$s8v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons weet almal Bloemfontein is bekend vir haar rose ( beide die plante en
>> die meisies).
>> Waar voor is jou stad/dorp bekend?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95051 is 'n antwoord op boodskap #95023] Vr, 16 Julie 2004 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Iskor en SASOL :o))

E

"Annette" wrote:

> Waar voor is jou stad/dorp bekend?
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95052 is 'n antwoord op boodskap #95044] Vr, 16 Julie 2004 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Akkoord - daar sal ge-quote word. Mag ek vra (uit opregte belangstelling) -
is jy 'n Suid Afrikaner of 'n Afrikaanssprekende Hollander? Ek wonder
baiekeer hoe Afrikaners taalgewys aanpas in Nederland en Vlaandere en ook
hoe hulle daar aanvaar word. Is dit 'n gewilde bestemming vir Suid
Afrikaanse immigrante?

"Max" skryf in boodskap news:40f7b104$0$14941$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Jy kan bo of onder pos, soos jy wil. Dit kan my reet roes.
>
> Maar as jy nie quote nie, weet mens meestal nie waarop jy reageer nie. Ek is
> oud en ek het my korttermyngeheue aan dagga prysgegee... Bear with me,
> quote, groot asseblief, want dan kan ek ook die gesprek volg...
>
> Om nou terug te kom na jou oorspronklike vraag, waar my plekkie is, ek gee
> jou 'n hint, dan kyk ons of jy kan raai. Kaas, hoere, klompe, dyke. Weet jy
> al?
>
> Max____________________________
>
>
> "Spencer" wrote in message
> news:I_NJc.1018$N77.162840@news.xtra.co.nz...
>> Luister pel, dis jou keuse om op my postings te reageer of nie. As jy nie
>> wil nie - fokof. Dit roer nie eers my binneste nie. Wat maak dit nou
> eintlik
>> saak of mens top post, bottom post, quote of wat ookal. Wys my die
>> neergelegte reels van die usenet.
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:40f7a9ff$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek is nou moeg kat en muis gespeel. As jy voortaan reaksie van my wil
> hê:
>>> quote.
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>>
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:hJNJc.1011$N77.162001@news.xtra.co.nz...
>>>> En waar is jou plekkie Max?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95053 is 'n antwoord op boodskap #95052] Vr, 16 Julie 2004 11:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Eks 'n boertjie uit die Vrystaat. Nee, ons sukkel met die taal. Jy verstaan
Nederlands binne 'n paar maande, maar dis 'n ander storie om hom te praat.

Die Nederlanders is great! Maar, ek het ook boertjies gesien wat nie gou
genoeg kon wegkom hier nie. Dis maar soos enige vreemde land, of jy gaan
aanpas of nie, lê meestal aan jouself. Ons word egter orals aanvaar. Soms
kry ek die idee dat hulle ons te veel as iets "eksoties" sien, want hulle
wil graag vriende met mens maak.

Nee, Nederland is nie 'n gewilde bestemming nie. Hulle betaal sleg. Dis
duur. Dis moeilik om hier in te kom.

Max____________________________

"Spencer" skryf in boodskap news:7BOJc.1027$N77.163370@news.xtra.co.nz...
> Akkoord - daar sal ge-quote word. Mag ek vra (uit opregte belangstelling) -
> is jy 'n Suid Afrikaner of 'n Afrikaanssprekende Hollander? Ek wonder
> baiekeer hoe Afrikaners taalgewys aanpas in Nederland en Vlaandere en ook
> hoe hulle daar aanvaar word. Is dit 'n gewilde bestemming vir Suid
> Afrikaanse immigrante?
>
> "Max" wrote in message
> news:40f7b104$0$14941$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Jy kan bo of onder pos, soos jy wil. Dit kan my reet roes.
>>
>> Maar as jy nie quote nie, weet mens meestal nie waarop jy reageer nie.
Ek
> is
>> oud en ek het my korttermyngeheue aan dagga prysgegee... Bear with me,
>> quote, groot asseblief, want dan kan ek ook die gesprek volg...
>>
>> Om nou terug te kom na jou oorspronklike vraag, waar my plekkie is, ek gee
>> jou 'n hint, dan kyk ons of jy kan raai. Kaas, hoere, klompe, dyke. Weet
> jy
>> al?
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Spencer" wrote in message
>> news:I_NJc.1018$N77.162840@news.xtra.co.nz...
>>> Luister pel, dis jou keuse om op my postings te reageer of nie. As jy
> nie
>>> wil nie - fokof. Dit roer nie eers my binneste nie. Wat maak dit nou
>> eintlik
>>> saak of mens top post, bottom post, quote of wat ookal. Wys my die
>>> neergelegte reels van die usenet.
>>>
>>>
>>> "Max" wrote in message
>>> news:40f7a9ff$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Ek is nou moeg kat en muis gespeel. As jy voortaan reaksie van my
wil
>> hê:
>>>> quote.
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>>
>>>>
>>>> "Spencer" wrote in message
>>>> news:hJNJc.1011$N77.162001@news.xtra.co.nz...
>>>> > En waar is jou plekkie Max?
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95055 is 'n antwoord op boodskap #95044] Vr, 16 Julie 2004 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek aan Holland dink, dink ek aan Windmeulhuisies (wat is dit die regte
woord?), tulpe en blonde meisiekinders met vlegsels. Kaas en hoere gaan nie
eers deur my kop nie.

E

"Max" wrote:
> Jy kan bo of onder pos, soos jy wil. Dit kan my reet roes.
>
> Maar as jy nie quote nie, weet mens meestal nie waarop jy reageer nie. Ek is
> oud en ek het my korttermyngeheue aan dagga prysgegee... Bear with me,
> quote, groot asseblief, want dan kan ek ook die gesprek volg...
>
> Om nou terug te kom na jou oorspronklike vraag, waar my plekkie is, ek gee
> jou 'n hint, dan kyk ons of jy kan raai. Kaas, hoere, klompe, dyke. Weet jy
> al?
>
> Max____________________________
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95058 is 'n antwoord op boodskap #95053] Vr, 16 Julie 2004 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die inligting. Hier's min Hollanders waarvan ek bewus is in Nieu
Seeland en ek ervaar die enkeles ook as baie gawe mense. Ek reken dit het
maar baie te doen met die taal ooreenkoms - amper of daar 'n waardering is
dat mens 'n soortgelyke taal praat. Ek vermoed dat hier vroeer baie
Hollandse immigrante was, as ek na die baie "Van der" vanne hier kyk.
Spencer

"Max" skryf in boodskap news:40f7b808$0$6968$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Eks 'n boertjie uit die Vrystaat. Nee, ons sukkel met die taal. Jy verstaan
> Nederlands binne 'n paar maande, maar dis 'n ander storie om hom te praat.
>
> Die Nederlanders is great! Maar, ek het ook boertjies gesien wat nie gou
> genoeg kon wegkom hier nie. Dis maar soos enige vreemde land, of jy gaan
> aanpas of nie, lê meestal aan jouself. Ons word egter orals aanvaar. Soms
> kry ek die idee dat hulle ons te veel as iets "eksoties" sien, want hulle
> wil graag vriende met mens maak.
>
> Nee, Nederland is nie 'n gewilde bestemming nie. Hulle betaal sleg. Dis
> duur. Dis moeilik om hier in te kom.
>
> Max____________________________
>
>
> "Spencer" wrote in message
> news:7BOJc.1027$N77.163370@news.xtra.co.nz...
>> Akkoord - daar sal ge-quote word. Mag ek vra (uit opregte
> belangstelling) -
>> is jy 'n Suid Afrikaner of 'n Afrikaanssprekende Hollander? Ek wonder
>> baiekeer hoe Afrikaners taalgewys aanpas in Nederland en Vlaandere en ook
>> hoe hulle daar aanvaar word. Is dit 'n gewilde bestemming vir Suid
>> Afrikaanse immigrante?
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:40f7b104$0$14941$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Jy kan bo of onder pos, soos jy wil. Dit kan my reet roes.
>>>
>>> Maar as jy nie quote nie, weet mens meestal nie waarop jy reageer nie.
> Ek
>> is
>>> oud en ek het my korttermyngeheue aan dagga prysgegee... Bear with me,
>>> quote, groot asseblief, want dan kan ek ook die gesprek volg...
>>>
>>> Om nou terug te kom na jou oorspronklike vraag, waar my plekkie is, ek
> gee
>>> jou 'n hint, dan kyk ons of jy kan raai. Kaas, hoere, klompe, dyke.
Weet
>> jy
>>> al?
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>>
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:I_NJc.1018$N77.162840@news.xtra.co.nz...
>>>> Luister pel, dis jou keuse om op my postings te reageer of nie. As
jy
>> nie
>>>> wil nie - fokof. Dit roer nie eers my binneste nie. Wat maak dit nou
>>> eintlik
>>>> saak of mens top post, bottom post, quote of wat ookal. Wys my die
>>>> neergelegte reels van die usenet.
>>>>
>>>>
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:40f7a9ff$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Ek is nou moeg kat en muis gespeel. As jy voortaan reaksie van my
> wil
>>> hê:
>>>> > quote.
>>>> >
>>>> > Max____________________________
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Spencer" wrote in message
>>>> > news:hJNJc.1011$N77.162001@news.xtra.co.nz...
>>>> > > En waar is jou plekkie Max?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95060 is 'n antwoord op boodskap #95055] Vr, 16 Julie 2004 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Johannes Kantelberg het die regte verklaring vir jou suiwere denke Elaine.

Hy skryf:
Deeglike wetenskaplike navorsing het aangetoon dat die gemiddelde man 10
keer
per dag aan seks dink.

Dis dus verstaanbaar dat jy die betere prentjie van Holland het.

"Elaine" skryf in boodskap news:cd8edr$nrl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As ek aan Holland dink, dink ek aan Windmeulhuisies (wat is dit die regte
> woord?), tulpe en blonde meisiekinders met vlegsels. Kaas en hoere gaan nie
> eers deur my kop nie.
>
> E
>
> "Max" wrote:
>> Jy kan bo of onder pos, soos jy wil. Dit kan my reet roes.
>>
>> Maar as jy nie quote nie, weet mens meestal nie waarop jy reageer nie.
Ek
> is
>> oud en ek het my korttermyngeheue aan dagga prysgegee... Bear with me,
>> quote, groot asseblief, want dan kan ek ook die gesprek volg...
>>
>> Om nou terug te kom na jou oorspronklike vraag, waar my plekkie is, ek gee
>> jou 'n hint, dan kyk ons of jy kan raai. Kaas, hoere, klompe, dyke. Weet
> jy
>> al?
>>
>> Max____________________________
>
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95067 is 'n antwoord op boodskap #95023] Vr, 16 Julie 2004 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het altyd gedink dis eerder vir sy goeie slotte en flanke

On Fri, 16 Jul 2004 09:27:00 +0200, "Annette" wrote:

> Ons weet almal Bloemfontein is bekend vir haar rose ( beide die plante en
> die meisies).
> Waar voor is jou stad/dorp bekend?
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95075 is 'n antwoord op boodskap #95067] Vr, 16 Julie 2004 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Joggie Jansen was 'n senter. André Joubert was 'n heelagter. Os is 'n
stut....
-
Groetnis
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:s1hff0l5o67uk9j0grf3a442tkikiqk0bt@4ax.com...
>
> Ek het altyd gedink dis eerder vir sy goeie slotte en flanke
>
> On Fri, 16 Jul 2004 09:27:00 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ons weet almal Bloemfontein is bekend vir haar rose ( beide die plante en
>> die meisies).
>> Waar voor is jou stad/dorp bekend?
>
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95078 is 'n antwoord op boodskap #95075] Vr, 16 Julie 2004 12:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Joggie Jansen was overrated.
Andre Joubert kom van Natal en het maar in die Vrystaat geswot.

Vir die res: Rassie Erasmus, Andre Venter, Gerrie Britz en so aan.

Die punt is - nie een van hulle n roos nie....

On Fri, 16 Jul 2004 14:18:24 +0200, "Annette" wrote:

> Joggie Jansen was 'n senter. Andrè Joubert was 'n heelagter. Os is 'n
> stut....
> -
> Groetnis
> Annette
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:s1hff0l5o67uk9j0grf3a442tkikiqk0bt@4ax.com...

>> Ek het altyd gedink dis eerder vir sy goeie slotte en flanke

>> On Fri, 16 Jul 2004 09:27:00 +0200, "Annette"
>> wrote:

>>> Ons weet almal Bloemfontein is bekend vir haar rose ( beide die plante en
>>> die meisies).
>>> Waar voor is jou stad/dorp bekend?

>
Anargie [boodskap #95085 is 'n antwoord op boodskap #95040] Vr, 16 Julie 2004 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer" skryf:

> Luister pel, dis jou keuse om op my postings te reageer of nie. As jy nie
> wil nie - fokof. Dit roer nie eers my binneste nie. Wat maak dit nou eintlik
> saak of mens top post, bottom post, quote of wat ookal. Wys my die
> neergelegte reels van die usenet.

Moenie stress nie, Spence. ;-) Dis juis die interessantheid van
ongemodereerde Usenet nuusgroepe - daar is nie reëls nie. Soms is
daar riglyne, maar hier doen jy wat vir jou gemaklik is, en leef
gemaklik saam met die verskillende style wat o.a verskillende
persoonlikhede en sosiale agtergronde weerspieël.

Anarchy rules!!
;-)
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95093 is 'n antwoord op boodskap #95023] Vr, 16 Julie 2004 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:cd8069$s8v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons weet almal Bloemfontein is bekend vir haar rose ( beide die plante en
> die meisies).
> Waar voor is jou stad/dorp bekend?

Enschede is die grootste stad in Twente. Twente was bekend om sy tekstiel.

--
Bezoek het Diablo II Forum Nederlands: http://www.diablo2forum.nl/index.php
English: Visit http://www.diablo2forum.nl/viewforum.php?f=16
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95488 is 'n antwoord op boodskap #95023] Vr, 23 Julie 2004 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
-Grafkelder van die Oranjes sedert 1584 (koninklike familie);
-skilder Johannes Vermeer(1632-1675);
-uitvinder mikroskoop, ontdekker bakteries & lid Royal Society
Antony van Leeuwenhoek (1632-1723);
-volkeregsgeleerde Hugo de Groot (boek Mare Liberum; 1609);
-Tegniese Universiteit sedert 1843.

Gaan maar uitsoek welke plek.

"Annette" schreef in bericht
:

> Ons weet almal Bloemfontein is bekend vir haar rose ( beide die plante en
> die meisies).
> Waar voor is jou stad/dorp bekend?
--
PietHein
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95491 is 'n antwoord op boodskap #95488] Vr, 23 Julie 2004 12:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"PietHein" skryf

> -Grafkelder van die Oranjes sedert 1584 (koninklike familie);
> -skilder Johannes Vermeer(1632-1675);
> -uitvinder mikroskoop, ontdekker bakteries & lid Royal Society
> Antony van Leeuwenhoek (1632-1723);
> -volkeregsgeleerde Hugo de Groot (boek Mare Liberum; 1609);
> -Tegniese Universiteit sedert 1843.
>
> Gaan maar uitsoek welke plek.

Delft?

Tant Hessie van Marchand
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95494 is 'n antwoord op boodskap #95491] Vr, 23 Julie 2004 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"@rogers.com" schreef in bericht
:

> "PietHein" skryf
>
>> -Grafkelder van die Oranjes sedert 1584 (koninklike familie);
>> -skilder Johannes Vermeer(1632-1675);
>> -uitvinder mikroskoop, ontdekker bakteries & lid Royal Society
>> Antony van Leeuwenhoek (1632-1723);
>> -volkeregsgeleerde Hugo de Groot (boek Mare Liberum; 1609);
>> -Tegniese Universiteit sedert 1843.

>> Gaan maar uitsoek welke plek.
>
> Delft?

Reg, jy mag nooit meer raai nie!
En Piet Hein (1577-1624) is 'n minder belangrik seeheldjie wat hier in 'n
kerk lê en stink.
http://www.kun.nl/ahc/vg/html/vg000287.htm

--
PietHein
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95495 is 'n antwoord op boodskap #95491] Vr, 23 Julie 2004 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"@rogers.com" schreef in bericht
:

> "PietHein" skryf
>
>> -Grafkelder van die Oranjes sedert 1584 (koninklike familie);
>> -skilder Johannes Vermeer(1632-1675);
>> -uitvinder mikroskoop, ontdekker bakteries & lid Royal Society
>> Antony van Leeuwenhoek (1632-1723);
>> -volkeregsgeleerde Hugo de Groot (boek Mare Liberum; 1609);
>> -Tegniese Universiteit sedert 1843.

>> Gaan maar uitsoek welke plek.
>
> Delft?

Reg, jy mag nooit meer raai nie!
En Piet Hein (1577-1624) is 'n minder belangrik seeheldjie wat hier in 'n
kerk lê en stink.
http://www.kun.nl/ahc/vg/html/vg000287.htm

--
PietHein
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95496 is 'n antwoord op boodskap #95491] Vr, 23 Julie 2004 13:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"@rogers.com" schreef in bericht
:

> "PietHein" skryf
>
>> -Grafkelder van die Oranjes sedert 1584 (koninklike familie);
>> -skilder Johannes Vermeer(1632-1675);
>> -uitvinder mikroskoop, ontdekker bakteries & lid Royal Society
>> Antony van Leeuwenhoek (1632-1723);
>> -volkeregsgeleerde Hugo de Groot (boek Mare Liberum; 1609);
>> -Tegniese Universiteit sedert 1843.

>> Gaan maar uitsoek welke plek.
>
> Delft?

Reg, jy mag nooit meer raai nie!
En Piet Hein (1577-1624) is 'n minder belangrik seeheldjie wat hier in 'n
kerk lê en stink.
http://www.kun.nl/ahc/vg/html/vg000287.htm

--
PietHein
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95526 is 'n antwoord op boodskap #95488] Sa, 24 Julie 2004 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
De mooiste en vraaiste dorpie in de hele Europa.

Delft.

Kantelberg.

"PietHein" skryf in boodskap news:frjitf7xsod2q1v3ahcdleatxt3cgyqmfz@hein...
> -Grafkelder van die Oranjes sedert 1584 (koninklike familie);
> -skilder Johannes Vermeer(1632-1675);
> -uitvinder mikroskoop, ontdekker bakteries & lid Royal Society
> Antony van Leeuwenhoek (1632-1723);
> -volkeregsgeleerde Hugo de Groot (boek Mare Liberum; 1609);
> -Tegniese Universiteit sedert 1843.
>
> Gaan maar uitsoek welke plek.
>
> "Annette" schreef in bericht
> :
>
>> Ons weet almal Bloemfontein is bekend vir haar rose ( beide die plante en
>> die meisies).
>> Waar voor is jou stad/dorp bekend?
> --
> PietHein
>
Re: Waarvoor is jou plek bekend? [boodskap #95772 is 'n antwoord op boodskap #95093] Vr, 30 Julie 2004 19:14 Na vorige boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 16 Jul 2004 22:00:33 +0200, "Hans Kamp" wrote:

> "Annette" schreef in bericht
> news:cd8069$s8v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons weet almal Bloemfontein is bekend vir haar rose ( beide die plante en
>> die meisies).
>> Waar voor is jou stad/dorp bekend?
>
> Enschede is die grootste stad in Twente. Twente was bekend om sy tekstiel.

Hier by ons is 'n moerske dam
Vorige onderwerp: Ai, die klassestryd...
Volgende onderwerp: Bobbejaan klim die berg.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 08:45:46 MGT 2024