Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "The Death of Apartheid"
"The Death of Apartheid" [boodskap #95001] Do, 15 Julie 2004 16:19 na volgende boodskap
BitterEinder  is tans af-lyn  BitterEinder
Boodskappe: 37
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dis 'n reeks van drie programme wat deur een van die britse 'Histoy'
of 'Civilization' kanale gemaak is. Dit was hier op die Eilande
uitgesaai vir die 10 jaar herdenking van demokrasie in SA. En ek moet
erken, dat dit sekerlik die beste vertolking van gebeure is wat ek
sover gesien het. Dis baie faktueel, eerlik en baie objektief. Ek hoop
almal van julle kry 'n kans om The Death of Apartheid te sien, al drie
van hulle.

Dis ongelooflik om te dink dat ek daar was gedurende daardie
monumentale tydperk. Maar die spel lyk anders vir 'n participant as
vir 'n spectator...
Re: "The Death of Apartheid" [boodskap #95002 is 'n antwoord op boodskap #95001] Do, 15 Julie 2004 16:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Wie is hierdie vent? Waarom plaas jy nie jou naam onder jou pos nie? Waarvoor is
jy bang?

Kom ons maak dit 'n reel vir hierdie nuusgroep - alle posse het name.

Kantelberg.

"BitterEinder" skryf in boodskap news:dc6ce655.0407150819.1a932c65@posting.google.com...
> Dis 'n reeks van drie programme wat deur een van die britse 'Histoy'
> of 'Civilization' kanale gemaak is. Dit was hier op die Eilande
> uitgesaai vir die 10 jaar herdenking van demokrasie in SA. En ek moet
> erken, dat dit sekerlik die beste vertolking van gebeure is wat ek
> sover gesien het. Dis baie faktueel, eerlik en baie objektief. Ek hoop
> almal van julle kry 'n kans om The Death of Apartheid te sien, al drie
> van hulle.
>
> Dis ongelooflik om te dink dat ek daar was gedurende daardie
> monumentale tydperk. Maar die spel lyk anders vir 'n participant as
> vir 'n spectator...
Re: "The Death of Apartheid" [boodskap #95003 is 'n antwoord op boodskap #95002] Do, 15 Julie 2004 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Agge nee wat - kom ons maak eerder 'n reël wat die doodstraf,
verkieslik voor 'n vuurpeleton, of nekafsny met 'n stomp mes, toepas
op alle top posters en idiote wat na al die jare nogsteeds nie weet
hoe om te kwoteer nie.

Nig Levinia Kakebenia van Talibanië - dogter van Tant Anna en Oom
Petrus Lategan van die Regopberge.

"Johannes Kantelberg" skryf:

> Wie is hierdie vent? Waarom plaas jy nie jou naam onder jou pos nie? Waarvoor is
> jy bang?
>
> Kom ons maak dit 'n reel vir hierdie nuusgroep - alle posse het name.
>
> Kantelberg.
>
>
> "BitterEinder" wrote in message
> news:dc6ce655.0407150819.1a932c65@posting.google.com...
>> Dis 'n reeks van drie programme wat deur een van die britse 'Histoy'
>> of 'Civilization' kanale gemaak is. Dit was hier op die Eilande
>> uitgesaai vir die 10 jaar herdenking van demokrasie in SA. En ek moet
>> erken, dat dit sekerlik die beste vertolking van gebeure is wat ek
>> sover gesien het. Dis baie faktueel, eerlik en baie objektief. Ek hoop
>> almal van julle kry 'n kans om The Death of Apartheid te sien, al drie
>> van hulle.

>> Dis ongelooflik om te dink dat ek daar was gedurende daardie
>> monumentale tydperk. Maar die spel lyk anders vir 'n participant as
>> vir 'n spectator...
>
Re: "The Death of Apartheid" [boodskap #95006 is 'n antwoord op boodskap #95001] Do, 15 Julie 2004 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier was 'n soortgelyke program op Nieu Seeland TV. Dit het eintlik oor
springbok rugby gegaan en 'n bietjie oor apartheid. Ek was verbaas hoe
eerlik en onpartydig dit aangebied was. Ek moet erken dat sulke programme my
tweekeer laat dink oor wat reg en verkeerd was. Al wat eintlik gepla het, is
dat hulle reken die All Blacks se jarelange nederlae was toe te skryf aan
skelm Suid Afrikaanse skeidsregters.

"BitterEinder" skryf in boodskap news:dc6ce655.0407150819.1a932c65@posting.google.com...
> Dis 'n reeks van drie programme wat deur een van die britse 'Histoy'
> of 'Civilization' kanale gemaak is. Dit was hier op die Eilande
> uitgesaai vir die 10 jaar herdenking van demokrasie in SA. En ek moet
> erken, dat dit sekerlik die beste vertolking van gebeure is wat ek
> sover gesien het. Dis baie faktueel, eerlik en baie objektief. Ek hoop
> almal van julle kry 'n kans om The Death of Apartheid te sien, al drie
> van hulle.
>
> Dis ongelooflik om te dink dat ek daar was gedurende daardie
> monumentale tydperk. Maar die spel lyk anders vir 'n participant as
> vir 'n spectator...
Re: "The Death of Apartheid" [boodskap #95007 is 'n antwoord op boodskap #95002] Do, 15 Julie 2004 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Johannes, dis nie 'n goeie voorstel nie. As Max sy regte naam moet bekend
maak, sal sy gemeente hom afdank.
Re: "The Death of Apartheid" [boodskap #95010 is 'n antwoord op boodskap #95001] Vr, 16 Julie 2004 01:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"BitterEinder" skryf...
die 10 jaar herdenking van demokrasie in SA. En ek moet
> erken, dat dit sekerlik die beste vertolking van gebeure is wat ek
> sover gesien het. Dis baie faktueel, eerlik en baie objektief.

Kan jy meer uitwei oor hoekom jy dit as eerlik en objektief
sien?
Ons het ook hier programme gesien wat klink of dit
dieselfde was, maar ek kan nie seker wees nie. Ek
onthou een van hulle was oud-sangers en ander
kunstenaars wat gepraat het van wat hulle deurgemaak
het, en wat aangegaan het. Een wat ek kan onthou, was
'n gesprek tussen Miriam Makeba en Dolly Radebe, dink
ek. Radebe sit en lag oor 'n song wat dan so gewild
geword het dat selfs die witmense baie daarvan gehou
het en dit op die radio gespeel het. Maar, sê sy, die
witmense het nie geweet dat die woorde sê "kill the
boer" nie.

Gloudina
Re: "The Death of Apartheid" [boodskap #95011 is 'n antwoord op boodskap #95002] Vr, 16 Julie 2004 01:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Johannes Kantelberg" skryf

> Wie is hierdie vent? Waarom plaas jy nie jou naam onder jou pos nie? Waarvoor is
> jy bang?
>
> Kom ons maak dit 'n reel vir hierdie nuusgroep - alle posse het name.

Watter arrogante vent is jy nie.
Re: "The Death of Apartheid" [boodskap #95012 is 'n antwoord op boodskap #95006] Vr, 16 Julie 2004 01:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer" skryf

Ek moet erken dat sulke programme my
> tweekeer laat dink oor wat reg en verkeerd was.

Kan jy verduidelik wat jy hiermee bedoel?
Wat het die programme bevat wat so 'n
indruk op jou gemaak het?

Gloudina
Re: "The Death of Apartheid" [boodskap #95015 is 'n antwoord op boodskap #95012] Vr, 16 Julie 2004 03:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die program het onder andere gegaan oor die SA regering wat geweier het dat
die Springbokke teen Maoris speel. Later was daar toe 'n vergunning gemaak
deur die eerste minister (dink dit was Vorster) dat daar wel Maoris kon
gespeel het. Met hulle aankoms in SA het die regering weer hulle deuntjie
verander. Sou dit nie enige een die duiwel in gemaak het nie? Nieu Seeland
was blykbaar erg verdeeld oor die feit dat die toets toe wel voortgegaan het
sonder die Maoris. Ek moet erken, dat ek effens verlee gevoel het toe ek dit
sien.
Vandag hang daar vir my 'n groot vraagteken oor apartheid. Ek weet dat dit
verkeerd was, maar ek weet ook nie hoe die ander kant (sonder apartheid) sou
gelyk het nie. (Dit sou heelwaarskynlik nie slegter as nou gewees het nie.)

"@rogers.com" wrote in message
news:9TFJc.30$j6e1.15@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com.. .
>
> "Spencer" skryf
>
> Ek moet erken dat sulke programme my
>> tweekeer laat dink oor wat reg en verkeerd was.
>
> Kan jy verduidelik wat jy hiermee bedoel?
> Wat het die programme bevat wat so 'n
> indruk op jou gemaak het?
>
> Gloudina
>
Re: "The Death of Apartheid" [boodskap #95022 is 'n antwoord op boodskap #95007] Vr, 16 Julie 2004 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Of kry ek dalk 'n beroep van jóú gemeente...

Max____________________________

"Spencer" skryf in boodskap news:nfCJc.737$N77.155391@news.xtra.co.nz...
> Johannes, dis nie 'n goeie voorstel nie. As Max sy regte naam moet bekend
> maak, sal sy gemeente hom afdank.
>
Re: "The Death of Apartheid" [boodskap #95025 is 'n antwoord op boodskap #95003] Vr, 16 Julie 2004 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die top posting ding werk vir my ook!

Dit lees vinniger en ek hoef nie af te scroll en te soek waar die ou sy eier
gelê het nie. Mens lees tog nie die hele thread elke keer nie, en as jy dan
twyfel oor waarop ek geantwoord het, hoef jy jou oge maar 'n stukkie te laat
sak en dan sien jy dit dadelik.

As jy op Google lees, moet jy baie keer w��r kliek om die res van die berig
te kan lees, omdat daar maar 'n vasgestelde aantal reëls kan display. Mense
wat op Google nuus lees, sal weet wat ek bedoel.

Ook gebruik ek 'n handtekening, en as ek op reply druk, kom my handtekening
vanself bo-aan te staan. (Dis soveel werk om elke keer Max te tik, jy weet!)

Wie�t besluit dis swak maniere om te top post? Was daar 'n demokratiese poll
gehou?

As jy 'n email beantwoor, doen jy dit ook onderaan? Is mens "veronderstel"
om dit te doen? Ek top post ook as ek emails beantwoord...

Max____________________________

"Katryn" skryf in boodskap news:faedf0tdtvdr9hhce7b7rl8hv797rq9ajq@4ax.com...
>
> Agge nee wat - kom ons maak eerder 'n reël wat die doodstraf,
> verkieslik voor 'n vuurpeleton, of nekafsny met 'n stomp mes, toepas
> op alle top posters en idiote wat na al die jare nogsteeds nie weet
> hoe om te kwoteer nie.
>
> Nig Levinia Kakebenia van Talibanié - dogter van Tant Anna en Oom
> Petrus Lategan van die Regopberge.
>
> "Johannes Kantelberg" skryf:
>
>> Wie is hierdie vent? Waarom plaas jy nie jou naam onder jou pos nie? Waarvoor is
>> jy bang?
>>
>> Kom ons maak dit 'n reel vir hierdie nuusgroep - alle posse het name.
>>
>> Kantelberg.
>>
>>
>> "BitterEinder" wrote in message
>> news:dc6ce655.0407150819.1a932c65@posting.google.com...
>>> Dis 'n reeks van drie programme wat deur een van die britse 'Histoy'
>>> of 'Civilization' kanale gemaak is. Dit was hier op die Eilande
>>> uitgesaai vir die 10 jaar herdenking van demokrasie in SA. En ek moet
>>> erken, dat dit sekerlik die beste vertolking van gebeure is wat ek
>>> sover gesien het. Dis baie faktueel, eerlik en baie objektief. Ek hoop
>>> almal van julle kry 'n kans om The Death of Apartheid te sien, al drie
>>> van hulle.
>
>>> Dis ongelooflik om te dink dat ek daar was gedurende daardie
>>> monumentale tydperk. Maar die spel lyk anders vir 'n participant as
>>> vir 'n spectator...
>>
>
Re: "The Death of Apartheid" [boodskap #95026 is 'n antwoord op boodskap #95003] Vr, 16 Julie 2004 07:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek word ook rooi onder die kraag as mense nie quote nie!

Max____________________________
Re: "The Death of Apartheid" [boodskap #95042 is 'n antwoord op boodskap #95011] Vr, 16 Julie 2004 10:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ditto vir jou.

Kantelberg.

"@rogers.com" wrote in message
news:yQFJc.29$j6e1.20@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com.. .
>
> "Johannes Kantelberg" skryf
>
>> Wie is hierdie vent? Waarom plaas jy nie jou naam onder jou pos nie?
> Waarvoor is
>> jy bang?
>>
>> Kom ons maak dit 'n reel vir hierdie nuusgroep - alle posse het name.
>
> Watter arrogante vent is jy nie.
>
Re: "The Death of Apartheid" [boodskap #95072 is 'n antwoord op boodskap #95006] Vr, 16 Julie 2004 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dis n ou NZ verskoning daardie. En hulle praat kak.
Dit gaan bten minstye albei kante toe.
In die jare 50 (as ek die dekade reg het) het SA en NZ formeel
rugby-betrekkinge verbreek.
Dit was Craven wat dit gedoen het en alles het gevloei uit n gesprek
tussen die AN kaptein en die skeidsregter van die komende toets in NZ
wat deur van die Springbokke gehoor is.
Hulle moes sit en luister hoe die AB se kapt vir die skeidsregter se
hoe om die Bokke op te blaas.
Dit was amper of Craven het die span dadelik laat teruggaan. Daarna is
betrekkinge egter verbreek en die IRR moes dit later daardie jaar weer
herstel kry in Londen deur gesprekke wat hy gereel het.

Een ding van NZ wat jy moet weet - as die AB's verloor is daar altyd n
verskoning.

On Fri, 16 Jul 2004 08:56:26 +1200, "Spencer" wrote:

> Hier was 'n soortgelyke program op Nieu Seeland TV. Dit het eintlik oor
> springbok rugby gegaan en 'n bietjie oor apartheid. Ek was verbaas hoe
> eerlik en onpartydig dit aangebied was. Ek moet erken dat sulke programme my
> tweekeer laat dink oor wat reg en verkeerd was. Al wat eintlik gepla het, is
> dat hulle reken die All Blacks se jarelange nederlae was toe te skryf aan
> skelm Suid Afrikaanse skeidsregters.
Re: "The Death of Apartheid" [boodskap #95073 is 'n antwoord op boodskap #95015] Vr, 16 Julie 2004 12:15 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 16 Jul 2004 15:38:51 +1200, "Spencer" wrote:

. (Dit sou heelwaarskynlik nie slegter as nou gewees het nie.)

SA is vandag n merkwaardige stabiele, vreedsame en vooruitstrewende
land gesien dat ons maar 10 jaar uit n bittere burgeroorlog is wat
gevolg is n volskaalse revolusie.
Vorige onderwerp: Hallo weer
Volgende onderwerp: Nonsies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 01:08:29 MGT 2024