Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jy is in ZA wanneer...
Jy is in ZA wanneer... [boodskap #94993] Do, 15 Julie 2004 13:25 na volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gelees op een forum
--------------------is dit reg of owerdrewe?
Jy kan half droog rou vleis (biltong) eet sonder om skaam te voel.
Jy word as onhandig beskou indien jy nie jou selfoon kan gebruik, ?n CD
verander, ?n bier drink, jou neus poeier, ?n koerant lees en rook,
alles ter gelyke tyd terwyl jy jou auto bestuur teen 160 kpu in ?n 60
kpu zone.
Niks is jou fout, alles is die fout van apartheid.
Jy kan k*k diens ondervind in 11 amptelike tale.
Die enigste land in die wereld waar stakers hul woede toon deur te dans
(toi toi)..
Onwettige immigrante verlaat die land omdat die misdaadsyfers te hoog
is.
Jy woon in Johannesburg en is trots dat jy in die gevaarlikste stad ter
wereld leef.
Staal diefwering voor al jou vensters is ?n groot verkoopspunt vir jou
huis.
Jy versier jou tuinmure met prikkeldraad.
Stembriewe word oor en oor getel totdat die regte party wen.
?n Moordenaar 6 maande en ?n onwettige TV kyker 2 jaar straf kry.
Die gevangenisbewoners (tronkvoëls) staak om stemreg te kry.
Tronkvoëls word vry gelaat om plek te maak vir nuwe kriminele.
Die polisiekantore het paniekskakelaars om gewapende magte te roep in
geval van inbraak.
Polisie autos is toegerus met immobiliseerders en rathefboom slotte.
Die polisie is eerste op die misdaad gebeurtenis sonder dat hulle
geroep is.
Die polisie vra jou of hulle die inbraak moet opvolg wat jy aanmeld.

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Jy is in ZA wanneer... [boodskap #94995 is 'n antwoord op boodskap #94993] Do, 15 Julie 2004 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek smaak die prikkeldraad:)))
--
Groetnis
Annette
> skryf in boodskap news:mn.7b9d7d47f94fa74c.14359@hotmail.com...
> Gelees op een forum
> --------------------is dit reg of owerdrewe?
> Jy kan half droog rou vleis (biltong) eet sonder om skaam te voel.
> Jy word as onhandig beskou indien jy nie jou selfoon kan gebruik, ?n CD
> verander, ?n bier drink, jou neus poeier, ?n koerant lees en rook,
> alles ter gelyke tyd terwyl jy jou auto bestuur teen 160 kpu in ?n 60
> kpu zone.
> Niks is jou fout, alles is die fout van apartheid.
> Jy kan k*k diens ondervind in 11 amptelike tale.
> Die enigste land in die wereld waar stakers hul woede toon deur te dans
> (toi toi)..
> Onwettige immigrante verlaat die land omdat die misdaadsyfers te hoog
> is.
> Jy woon in Johannesburg en is trots dat jy in die gevaarlikste stad ter
> wereld leef.
> Staal diefwering voor al jou vensters is ?n groot verkoopspunt vir jou
> huis.
> Jy versier jou tuinmure met prikkeldraad.
> Stembriewe word oor en oor getel totdat die regte party wen.
> ?n Moordenaar 6 maande en ?n onwettige TV kyker 2 jaar straf kry.
> Die gevangenisbewoners (tronkvoëls) staak om stemreg te kry.
> Tronkvoëls word vry gelaat om plek te maak vir nuwe kriminele.
> Die polisiekantore het paniekskakelaars om gewapende magte te roep in
> geval van inbraak.
> Polisie autos is toegerus met immobiliseerders en rathefboom slotte.
> Die polisie is eerste op die misdaad gebeurtenis sonder dat hulle
> geroep is.
> Die polisie vra jou of hulle die inbraak moet opvolg wat jy aanmeld.
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
Re: Jy is in ZA wanneer... [boodskap #94997 is 'n antwoord op boodskap #94995] Do, 15 Julie 2004 14:47 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he...ek wonder darem self waar wil hy daai draad deurtrek!

"Annette" skryf in boodskap news:cd62gk$p12$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek smaak die prikkeldraad:)))
> --
> Groetnis
> Annette
>> skryf in boodskap news:mn.7b9d7d47f94fa74c.14359@hotmail.com...
>> Gelees op een forum
>> --------------------is dit reg of owerdrewe?
>> Jy kan half droog rou vleis (biltong) eet sonder om skaam te voel.
>> Jy word as onhandig beskou indien jy nie jou selfoon kan gebruik, ?n CD
>> verander, ?n bier drink, jou neus poeier, ?n koerant lees en rook,
>> alles ter gelyke tyd terwyl jy jou auto bestuur teen 160 kpu in ?n 60
>> kpu zone.
>> Niks is jou fout, alles is die fout van apartheid.
>> Jy kan k*k diens ondervind in 11 amptelike tale.
>> Die enigste land in die wereld waar stakers hul woede toon deur te dans
>> (toi toi)..
>> Onwettige immigrante verlaat die land omdat die misdaadsyfers te hoog
>> is.
>> Jy woon in Johannesburg en is trots dat jy in die gevaarlikste stad ter
>> wereld leef.
>> Staal diefwering voor al jou vensters is ?n groot verkoopspunt vir jou
>> huis.
>> Jy versier jou tuinmure met prikkeldraad.
>> Stembriewe word oor en oor getel totdat die regte party wen.
>> ?n Moordenaar 6 maande en ?n onwettige TV kyker 2 jaar straf kry.
>> Die gevangenisbewoners (tronkvoëls) staak om stemreg te kry.
>> Tronkvoëls word vry gelaat om plek te maak vir nuwe kriminele.
>> Die polisiekantore het paniekskakelaars om gewapende magte te roep in
>> geval van inbraak.
>> Polisie autos is toegerus met immobiliseerders en rathefboom slotte.
>> Die polisie is eerste op die misdaad gebeurtenis sonder dat hulle
>> geroep is.
>> Die polisie vra jou of hulle die inbraak moet opvolg wat jy aanmeld.
>>
>> --
>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>> Site : http://mesnews.no-ip.com
>>
>
Vorige onderwerp: cornershot
Volgende onderwerp: Daar is ink in hul are
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 20 12:02:49 MGT 2024