Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Harry Potter
Harry Potter [boodskap #94879] Di, 13 Julie 2004 18:20 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die naam vir die 6de Harry Potter Boek is bekend gemaak - die boek sal "Harry Potter and the Half Blood Prince". Amazon het reeds die boek op "on order", maar nugter alleen weet wanneer die boek uitkom, want Rowling is nog besig om te skryf.

Wêreldwyd is daar al oor die 250 miljoen kopieë van die boek verkoop (Bloomsbury smile allie pad bank toe, en die groter publiseerders kan almal hulself skop omdat hulle nie kon vat kry aan Harry nie)

Die 3 flieks het $2.5 biljoen ingebring en dit het net so bietjie minder as $500 miljoen gekos om al 3 te maak en te bemark (Time Warner smile allie pad bank toe en dagvaar almal wat die woord "Harry" gebruik).

Elaine
Re: Harry Potter [boodskap #94898 is 'n antwoord op boodskap #94879] Wo, 14 Julie 2004 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het darem Sondagaand op Mnet die 2de HP fliek gesien en dit totaal geniet. Ek hou van veral twee goete........daai snaakse mannetjie en daai uitkak-brief wat vir iemand gestuur word ['howler'?]. Sal darem graag vir ou Gloudina een wou goi!!!
"Elaine" skryf in boodskap news:cd194p$aqi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Die naam vir die 6de Harry Potter Boek is bekend gemaak - die boek sal "Harry Potter and the Half Blood Prince". Amazon het reeds die boek op "on order", maar nugter alleen weet wanneer die boek uitkom, want Rowling is nog besig om te skryf.

Wêreldwyd is daar al oor die 250 miljoen kopieë van die boek verkoop (Bloomsbury smile allie pad bank toe, en die groter publiseerders kan almal hulself skop omdat hulle nie kon vat kry aan Harry nie)

Die 3 flieks het $2.5 biljoen ingebring en dit het net so bietjie minder as $500 miljoen gekos om al 3 te maak en te bemark (Time Warner smile allie pad bank toe en dagvaar almal wat die woord "Harry" gebruik).

Elaine
Re: Harry Potter [boodskap #94939 is 'n antwoord op boodskap #94879] Wo, 14 Julie 2004 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Arme Prins Harry:))
--
Groetnis
Annette
Elaine" skryf in boodskap news:cd194p$aqi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Die naam vir die 6de Harry Potter Boek is bekend gemaak - die boek sal "Harry Potter and the Half Blood Prince". Amazon het reeds die boek op "on order", maar nugter alleen weet wanneer die boek uitkom, want Rowling is nog besig om te skryf.

Wêreldwyd is daar al oor die 250 miljoen kopieë van die boek verkoop (Bloomsbury smile allie pad bank toe, en die groter publiseerders kan almal hulself skop omdat hulle nie kon vat kry aan Harry nie)

Die 3 flieks het $2.5 biljoen ingebring en dit het net so bietjie minder as $500 miljoen gekos om al 3 te maak en te bemark (Time Warner smile allie pad bank toe en dagvaar almal wat die woord "Harry" gebruik).

Elaine
Re: Harry Potter [boodskap #94988 is 'n antwoord op boodskap #94939] Do, 15 Julie 2004 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Blykbaar is die "halfblood prince" nie Harry of Voldemort nie, ek reken dit sal seker 'n hele nuwe karakter wees.

E
"Annette" skryf in boodskap news:cd3jbd$i29$5@ctb-nnrp2.saix.net...
Arme Prins Harry:))
--
Groetnis
Annette
Elaine" skryf in boodskap news:cd194p$aqi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Re: Harry Potter [boodskap #94994 is 'n antwoord op boodskap #94988] Do, 15 Julie 2004 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Harry se ouma en oupa en tannie aan ma se kant was muggels....
--
Groetnis
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:cd5rnm$bbd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Blykbaar is die "halfblood prince" nie Harry of Voldemort nie, ek reken dit sal seker 'n hele nuwe karakter wees.

E
"Annette" skryf in boodskap news:cd3jbd$i29$5@ctb-nnrp2.saix.net...
Arme Prins Harry:))
--
Groetnis
Annette
Elaine" skryf in boodskap news:cd194p$aqi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Re: Harry Potter [boodskap #95039 is 'n antwoord op boodskap #94994] Vr, 16 Julie 2004 10:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar JK Rowling sê dis nie Harry of Voldemort nie, ongelukkig gee sy nie te kenne wie die Half blood Prince gaan wees nie. Voldemort se pa was ook 'n muggle gewees as ek reg kan onthou. :)

E

"Annette" skryf in boodskap news:cd62gj$p12$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Harry se ouma en oupa en tannie aan ma se kant was muggels....
--
Groetnis
Annette
Re: Harry Potter [boodskap #95046 is 'n antwoord op boodskap #95039] Vr, 16 Julie 2004 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, jy is reg - ek lees dit toe ook gister. Ek dink dit gaan iemand wees van wie ons nog nie voorheen gehoor het nie. In elke boek was daar sulke karakters. Sirius Black was nie eers genoem in die eerste boek nie.
--
Groetnis
Annette
.co.za> skryf in boodskap news:cd8a2d$ip8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Ja, maar JK Rowling sê dis nie Harry of Voldemort nie, ongelukkig gee sy nie te kenne wie die Half blood Prince gaan wees nie. Voldemort se pa was ook 'n muggle gewees as ek reg kan onthou. :)

E

"Annette" skryf in boodskap news:cd62gj$p12$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Harry se ouma en oupa en tannie aan ma se kant was muggels....
--
Groetnis
Annette
Re: Harry Potter [boodskap #95056 is 'n antwoord op boodskap #95046] Vr, 16 Julie 2004 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sirius word genoem in die eerste boek. Wanneer Hagrid vir Harry na Nr. 4 Privet toe vat vra Dumbledore vir hom waar het hy die motorfiets gekry; Hagrid noem dat dit Sirius se fiets is. Ek dink ons hoor dan eers weer van Sirius Black in die derde boek.

Kry enige iemand anders hier die idee dat ek bietjie te veel van Harry Potter af weet?

E
"Annette" skryf in boodskap news:cd8bpp$n90$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Ja, jy is reg - ek lees dit toe ook gister. Ek dink dit gaan iemand wees van wie ons nog nie voorheen gehoor het nie. In elke boek was daar sulke karakters. Sirius Black was nie eers genoem in die eerste boek nie.
--
Groetnis
Annette
Re: Harry Potter [boodskap #95066 is 'n antwoord op boodskap #95056] Vr, 16 Julie 2004 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - maar miskien moet jy vir 'n verdwaalde naam gaan soek in boek 1 wat in boek 5 die prins kan wees:))
--
Groetnis
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:cd8ekr$ouh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Sirius word genoem in die eerste boek. Wanneer Hagrid vir Harry na Nr. 4 Privet toe vat vra Dumbledore vir hom waar het hy die motorfiets gekry; Hagrid noem dat dit Sirius se fiets is. Ek dink ons hoor dan eers weer van Sirius Black in die derde boek.

Kry enige iemand anders hier die idee dat ek bietjie te veel van Harry Potter af weet?

E
"Annette" skryf in boodskap news:cd8bpp$n90$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Ja, jy is reg - ek lees dit toe ook gister. Ek dink dit gaan iemand wees van wie ons nog nie voorheen gehoor het nie. In elke boek was daar sulke karakters. Sirius Black was nie eers genoem in die eerste boek nie.
--
Groetnis
Annette
Re: Harry Potter [boodskap #95086 is 'n antwoord op boodskap #95066] Vr, 16 Julie 2004 14:02 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nie ek kan weer enige van die boeke lees nie. Ek het al reeds elke liewe een van daai boeke omtrent 3 keer gelees. Ek's mal oor Harry Potter :)))
"Annette" skryf in boodskap news:cd8gdp$9kv$2@ctb-nnrp2.saix.net...
Nee - maar miskien moet jy vir 'n verdwaalde naam gaan soek in boek 1 wat in boek 5 die prins kan wees:))
--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Nonsies
Volgende onderwerp: Kan iemand vir Johan help?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 03:58:21 MGT 2024