Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 29 Julie 2004
29 Julie 2004 [boodskap #94818] Ma, 12 Julie 2004 13:21 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis glo die dag waarop iemand op Theunissen uit die dood gaan opstaan.
Volgens 'n "profeet".
Haai - wat het geword van die "profeet" van 'n jaar of so terug wat nie op
die godgegewe dag ( twee maal) dood is nie?

--
Groetnis
Annette
Re: 29 Julie 2004 [boodskap #94820 is 'n antwoord op boodskap #94818] Ma, 12 Julie 2004 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So lieg die politici, prokureurs, predikante en predikers vir ons gewone
ouens......ons glo dit en ons gee geld! Enigeen wat die ou se twak glo
moet sy kop laat lees.

"Annette" skryf in boodskap news:ccu3em$rsd$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis glo die dag waarop iemand op Theunissen uit die dood gaan opstaan.
> Volgens 'n "profeet".
> Haai - wat het geword van die "profeet" van 'n jaar of so terug wat nie op
> die godgegewe dag ( twee maal) dood is nie?
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: 29 Julie 2004 [boodskap #94856 is 'n antwoord op boodskap #94818] Di, 13 Julie 2004 13:53 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee man, dit pas nie in met my skedule nie. Ek gaan op vakansie daai
week!!!

E

"Annette" skryf in boodskap news:ccu3em$rsd$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis glo die dag waarop iemand op Theunissen uit die dood gaan opstaan.
> Volgens 'n "profeet".
> Haai - wat het geword van die "profeet" van 'n jaar of so terug wat nie op
> die godgegewe dag ( twee maal) dood is nie?
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: simpele ingils
Volgende onderwerp: Verander die Springbok embleem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 04:25:45 MGT 2024