Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stille Diplomasie
Stille Diplomasie [boodskap #94833] Di, 13 Julie 2004 06:52 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Inwoners van Seepunt het besluit om self in te klim om prostitusie en
dwelmverkope in die omgewing te bekamp. Drie dae per week sal groepe
inwoners gaan staan voor sekswinkels, en plekke waar dwelmverkope plaasvind,
en plekke waar prostitute staan, en die ongewenstes net stil aanstaar. Hulle
skryf ook die registrasienommers neer van motors wat by die prostitute stop.
Dit het blykbaar die gewensde uitwerking, want bg onaanvaarbare praktyke het
drasties afgeneem in die omgewing.
Dwelmverkopers en prostitute het glo al aan die groepe vertel hulle mag nie
heeltyd daar staan nie. Die antwoord was hoekom nie?
Die motoreienaars word 'n vriendelike briefie per pos gestuur dat dit
waardeer word as hulle nie die prostitute ondersteun nie. Die SAP , wat
saamwerk, beweer hulle kan nie help as die vroue die pos oopmaak nie.

--
Groetnis
Annette
Re: Stille Diplomasie [boodskap #94838 is 'n antwoord op boodskap #94833] Di, 13 Julie 2004 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle gaan 'n moerse klomp gefrustreerde mans veroorsaak! Dink hulle
regtig hulle kan die lus stop? Die manne gaan net verder ry na die
volgende plek of dorp toe.

"Annette" skryf in boodskap news:cd0128$aku$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Inwoners van Seepunt het besluit om self in te klim om prostitusie en
> dwelmverkope in die omgewing te bekamp. Drie dae per week sal groepe
> inwoners gaan staan voor sekswinkels, en plekke waar dwelmverkope plaasvind,
> en plekke waar prostitute staan, en die ongewenstes net stil aanstaar. Hulle
> skryf ook die registrasienommers neer van motors wat by die prostitute stop.
> Dit het blykbaar die gewensde uitwerking, want bg onaanvaarbare praktyke het
> drasties afgeneem in die omgewing.
> Dwelmverkopers en prostitute het glo al aan die groepe vertel hulle mag nie
> heeltyd daar staan nie. Die antwoord was hoekom nie?
> Die motoreienaars word 'n vriendelike briefie per pos gestuur dat dit
> waardeer word as hulle nie die prostitute ondersteun nie. Die SAP , wat
> saamwerk, beweer hulle kan nie help as die vroue die pos oopmaak nie.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Stille Diplomasie [boodskap #94839 is 'n antwoord op boodskap #94838] Di, 13 Julie 2004 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mag wees, maar hulle gaan Seepunt uitlos:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40f3907a.0@news1.mweb.co.za...
> Hulle gaan 'n moerse klomp gefrustreerde mans veroorsaak! Dink hulle
> regtig hulle kan die lus stop? Die manne gaan net verder ry na die
> volgende plek of dorp toe.
> "Annette" wrote in message
> news:cd0128$aku$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Inwoners van Seepunt het besluit om self in te klim om prostitusie en
>> dwelmverkope in die omgewing te bekamp. Drie dae per week sal groepe
>> inwoners gaan staan voor sekswinkels, en plekke waar dwelmverkope
> plaasvind,
>> en plekke waar prostitute staan, en die ongewenstes net stil aanstaar.
> Hulle
>> skryf ook die registrasienommers neer van motors wat by die prostitute
> stop.
>> Dit het blykbaar die gewensde uitwerking, want bg onaanvaarbare praktyke
> het
>> drasties afgeneem in die omgewing.
>> Dwelmverkopers en prostitute het glo al aan die groepe vertel hulle mag
> nie
>> heeltyd daar staan nie. Die antwoord was hoekom nie?
>> Die motoreienaars word 'n vriendelike briefie per pos gestuur dat dit
>> waardeer word as hulle nie die prostitute ondersteun nie. Die SAP , wat
>> saamwerk, beweer hulle kan nie help as die vroue die pos oopmaak nie.
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Stille Diplomasie [boodskap #94862 is 'n antwoord op boodskap #94838] Di, 13 Julie 2004 14:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dan moet die volgende dorp maar dieselfde doen. ;o) Tot die manne nie
meer so vêr wil ry nie en maar vir die bokkies van die dorp soet woorde
vluister en bekoor tot die lus op die regte manier bevredig word.

Groetnis
Plato
Re: Stille Diplomasie [boodskap #94869 is 'n antwoord op boodskap #94862] Di, 13 Julie 2004 15:20 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hang alles af van hoe daai bokkies lyk? Ek meen nou maar as alles daar
groot gesinskarre is en die ou wil vinnig ry?

"Plato" skryf in boodskap news:65GdnW6_wJdBaW7dRVn-jg@is.co.za...
> Dan moet die volgende dorp maar dieselfde doen. ;o) Tot die manne nie
> meer so vér wil ry nie en maar vir die bokkies van die dorp soet woorde
> vluister en bekoor tot die lus op die regte manier bevredig word.
>
> Groetnis
> Plato
Vorige onderwerp: Verander die Springbok embleem
Volgende onderwerp: Wie soek werk?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 09:42:52 MGT 2024