Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van Zyl Slabbert se 2014
Van Zyl Slabbert se 2014 [boodskap #94654 is 'n antwoord op boodskap #94659] Di, 06 Julie 2004 11:15 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het Sondagaand 10 minute gekyk - en 10 minute se tyd gemors.
Die ou klompie met hulle kragdrag ("powerdressing") is 'n paar saampraters.
(Alle Afrikaners is nou Afrikane. Regstellende aksie word verswyg of
goedgepraat.)
Ek dink ek het Slabbert volledig oorskat. Of, is dit 'n ANC-foefie om die
denkwyse van die Afrikaners te peil.
Vertaal - "come the moment, come the man..."
Wanneer die vertrekpunte skeef is, soos in die beginprogram, is die kanse op
sinvolle beredenerings en bydraes maar skraal.
Re: Van Zyl Slabbert se 2014 [boodskap #94659 is 'n antwoord op boodskap #94654] Di, 06 Julie 2004 09:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons het nie almal Kyknet nie, of het nie die program hesien nie. Jy moet dus
voorbeelde gee van wat gesê is waaroor jy so ongelukkig is.
--
Groetnis
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:ccd209$ffv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het Sondagaand 10 minute gekyk - en 10 minute se tyd gemors.
> Die ou klompie met hulle kragdrag ("powerdressing") is 'n paar saampraters.
> (Alle Afrikaners is nou Afrikane. Regstellende aksie word verswyg of
> goedgepraat.)
> Ek dink ek het Slabbert volledig oorskat. Of, is dit 'n ANC-foefie om die
> denkwyse van die Afrikaners te peil.
> Vertaal - "come the moment, come the man..."
> Wanneer die vertrekpunte skeef is, soos in die beginprogram, is die kanse op
> sinvolle beredenerings en bydraes maar skraal.
>
Re: Van Zyl Slabbert se 2014 [boodskap #94676 is 'n antwoord op boodskap #94659] Wo, 07 Julie 2004 03:07 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> Ek dink ek het Slabbert volledig oorskat. Of, is dit 'n ANC-foefie om die
> denkwyse van die Afrikaners te peil.
> Vertaal - "come the moment, come the man..."
> Wanneer die vertrekpunte skeef is, soos in die beginprogram, is die kanse op
> sinvolle beredenerings en bydraes maar skraal.

Ek is geinteresseerd na waarna jy hier verwys.
Kan jy bietjie verduidelik.
Ek was geinteresseerd om nou die dag te lees
dat dit Breyten Breytenbach was wat vir
Van Zyl Slabbert aangeraai het om uit die
Volksraad te bedank omdat hy nie daar enige
daadwerklike verandering kon beweegbring
nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: Nederlanders
Volgende onderwerp: F 9/11
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 02:36:44 MGT 2024