Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » ...ag, maar dis so n mooi taal !
...ag, maar dis so n mooi taal ! [boodskap #9464] Do, 22 Mei 1997 00:00
Vyg  is tans af-lyn  Vyg
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Volle Lid
..besoekers aan die afrikaanse nuusgroep
is welkom maar word hiermee herhinner
dat hulle gaste hier is en ons hulle opinies
graag wil hoor, maar haat-pos aan die AWB
en enige ander groep moet direk aan daardie
groep gepos word en nie hier nie, hierdie is
'n kultuur groep, en nie 'n politieke platvorm nie..

..Gloudina jy het die spyker op die kop geslaan,
ek is ook al moeg vir engelse wat verstom is
oor hoe liberaal sommige afrikaners is.

ek lees, skryf, rym, sing, praat en dink in afrikaans
en &*!!*# !!

"so ry die boere, sit-sit so..."
.....................................my pragtige taal
groete,
Vyg Fynbos
..plant 'n boom...
Vorige onderwerp: Idioom: DOPPIES BLAAS
Volgende onderwerp: Idiome: langerige lys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:00:05 MGT 2024