Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » NSAT (New SA tv)
NSAT (New SA tv) [boodskap #94623] Ma, 05 Julie 2004 13:56 na volgende boodskap
BitterEinder  is tans af-lyn  BitterEinder
Boodskappe: 37
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Volle Lid
As enige van julle jorse in UK of IRL woon, en SKY sateliete het,
daar's 'n nuwe TV Kanaal vir SAffers:

http://www.nsat.tv/

Volgens hulle web is daar 1.5 miljoen Saffers in London
alleen.....jeez
Re: NSAT (New SA tv) [boodskap #94624 is 'n antwoord op boodskap #94623] Ma, 05 Julie 2004 14:12 Na vorige boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder wat die Britte gesamentlik dink van die Suid-Afrikaners wat daar
woon? Jare terug was daar nogal baie wat teen die Pakistan en Indiese
bevolking was (gewoonlik die laer klas Brit sou ek dink). Ek sou ook dink
die meerderheid is jong mense wat vir twee jaar of so daar woon. My dogter
rugsak deur Europa op die oomblik, en sy se daar is baie Suid-Afrikaners
(jongmense) wat ook reis, jy kry hulle in elke land,meesal van hulle doen
werk in die jeugherberge (jy kan glo gratis daar bly as jy werk, m.a.w. jy
word nie betaal nie, maar as jy bereid is om te werk, kan jy n gratis bed
kry vir n aand).

E

"BitterEinder" skryf in boodskap news:dc6ce655.0407050556.7e67b6a6@posting.google.com...
As enige van julle jorse in UK of IRL woon, en SKY sateliete het,
daar's 'n nuwe TV Kanaal vir SAffers:

http://www.nsat.tv/

Volgens hulle web is daar 1.5 miljoen Saffers in London
alleen.....jeez
Vorige onderwerp: Mooi deur H.L. Ackermann
Volgende onderwerp: Winnie Mandela se vonnis opgeskort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 16:59:33 MGT 2024