Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Olipiese sport
Nuwe Olipiese sport [boodskap #94200] Vr, 18 Junie 2004 17:48 na volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Kan iemand aub die volgende in Afrikaans vertaal en op die NG pos?

Vele dank,

Johannes Kantelberg.

---------------------------------news----------------------- ------------

The business case for making drunken street brawling an Olympic sport is
overwhelming. Consider this:

It is highly competitive.
It emulates what the ancient Greeks were doing most of the time in any case.
It has no problem with venues. It can take place virtually anywhere, as long as
there is a pub nearby. No special stadia are required.
It has a huge popular following.
It is highly photogenic and televisiogenic.
It encourages competitors to achieve their personal bests.
It is the only sport that enables individual and team efforts to be merged
seamlessly.
It has no complicated fixed time frames. Its performance can be measured in
seconds, minutes or hours. Days even. No stop watches are required. Indeed,
competitors will be carrying their own starting pistols.
Its commercial potential on television is limitless.
Host countries of the Olympics can use this new sport as an invaluable police
training opportunity.
Unlike any other sport, this would be the only "politician-friendly" sport in
that it can be used very effectively by politician's to justify their pet
initiatives such as banning alcohol, tobacco, hamburgers, firearms, tattoos,
shaven heads, travelling abroad etc.

Why this sport has not been granted Olympic status yet is a mystery.
Re: Nuwe Olipiese sport [boodskap #94201 is 'n antwoord op boodskap #94200] Vr, 18 Junie 2004 20:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Johannes Kantelberg" skryf

> Kan iemand aub die volgende in Afrikaans vertaal en op die NG pos?

> The business case for making drunken street brawling an Olympic sport is
> overwhelming.

Hoekom doen jy dit nie self nie? Hoekom kom pos
jy Engelse snert op hierdie nuusgroep? Hierdie
nuusgroep is vir dinge wat in AFRIKAANS of
Nederlands geskryf word, of anders wat iets met
SA of Suid-Afrikaanse kultuur te doen het.
Hierdie stuk snert beantwoord aan geeneen van
dié vereistes. Moenie die nuusgroep gebruik as
'n veiligheidskombersie nie. Wat jou amuseer in
Engels is onvanpas op hierdie nuusgroep, tensy
dit iets met SA of SA kultuur te doen het.

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Nuwe Olipiese sport [boodskap #94202 is 'n antwoord op boodskap #94201] Vr, 18 Junie 2004 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek het gehoop iemand met 'n gesofistikeerde en poetiese vashouplek op die TAAL
sou 'n beter poging kon aanwend as ek. Jy miskien? Ek het ook gedog dronk straat
skermutselinge HET juis baie te doen met Afrikaanse kultuur. Lees maar 'n
bietjie die geskiedenis van die Afrikaner se politiek en jy sal sien hoe dit was
in die goeie ou dae. Ek het ook gedog tong-in-die-kies humor het baie te doen
met die Afrikaanse kultuur.

Kantellberg.

"@rogers.com" wrote in message
news:t1IAc.337717$Ar.138386@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Johannes Kantelberg" skryf
>
>> Kan iemand aub die volgende in Afrikaans vertaal en op die NG pos?
>
>> The business case for making drunken street brawling an Olympic sport is
>> overwhelming.
>
> Hoekom doen jy dit nie self nie? Hoekom kom pos
> jy Engelse snert op hierdie nuusgroep? Hierdie
> nuusgroep is vir dinge wat in AFRIKAANS of
> Nederlands geskryf word, of anders wat iets met
> SA of Suid-Afrikaanse kultuur te doen het.
> Hierdie stuk snert beantwoord aan geeneen van
> dié vereistes. Moenie die nuusgroep gebruik as
> 'n veiligheidskombersie nie. Wat jou amuseer in
> Engels is onvanpas op hierdie nuusgroep, tensy
> dit iets met SA of SA kultuur te doen het.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Re: Nuwe Olipiese sport [boodskap #94205 is 'n antwoord op boodskap #94202] Vr, 18 Junie 2004 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Johannes Kantelberg" skryf

Ek het ook gedog tong-in-die-kies humor het baie te doen
> met die Afrikaanse kultuur.

Ons is nie onder die kalkoen uitgebroei nie. Jou klein
benepe brein word geamuseer deur klein benepe
ou opmerkinkies. Nou ek het vrede daarmee. Maar
moet nie die Afrikaanse nuusgroep daarmee belas
nie. Gaan speel jou klein benepe speletjies êrens
waar ander klein benepe breintjies in Engels
speel.

Penkop teen die opdraand.
Re: Nuwe Olipiese sport [boodskap #94207 is 'n antwoord op boodskap #94205] Sa, 19 Junie 2004 05:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
News  is tans af-lyn  News
Boodskappe: 11
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
jede groep het sy troll...
"@rogers.com" wrote in message
news:59JAc.447$xAw.334@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>
> "Johannes Kantelberg" skryf
>
> Ek het ook gedog tong-in-die-kies humor het baie te doen
>> met die Afrikaanse kultuur.
>
> Ons is nie onder die kalkoen uitgebroei nie. Jou klein
> benepe brein word geamuseer deur klein benepe
> ou opmerkinkies. Nou ek het vrede daarmee. Maar
> moet nie die Afrikaanse nuusgroep daarmee belas
> nie. Gaan speel jou klein benepe speletjies êrens
> waar ander klein benepe breintjies in Engels
> speel.
>
> Penkop teen die opdraand.
>
Re: Nuwe Olipiese sport [boodskap #94208 is 'n antwoord op boodskap #94201] Sa, 19 Junie 2004 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tante, hoeveel keer moet 'n mens vir jou sê dat hierdie ng nie noodwending
Afrikaans is nie? Kan jy, of wil jy dit nie verstaan nie. Dit gaan of
dit van belang sal wees vir Afrikaanssprekendes en NIE dat dit noodwendig in
Afrikaans is nie. Kom by, ou dier.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:t1IAc.337717$Ar.138386@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Johannes Kantelberg" skryf
>
>> Kan iemand aub die volgende in Afrikaans vertaal en op die NG pos?
>
>> The business case for making drunken street brawling an Olympic sport is
>> overwhelming.
>
> Hoekom doen jy dit nie self nie? Hoekom kom pos
> jy Engelse snert op hierdie nuusgroep? Hierdie
> nuusgroep is vir dinge wat in AFRIKAANS of
> Nederlands geskryf word, of anders wat iets met
> SA of Suid-Afrikaanse kultuur te doen het.
> Hierdie stuk snert beantwoord aan geeneen van
> dié vereistes. Moenie die nuusgroep gebruik as
> 'n veiligheidskombersie nie. Wat jou amuseer in
> Engels is onvanpas op hierdie nuusgroep, tensy
> dit iets met SA of SA kultuur te doen het.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Re: Nuwe Olipiese sport [boodskap #94210 is 'n antwoord op boodskap #94208] Sa, 19 Junie 2004 15:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil net graag weet:

Wat is benepe?

Soois die dommerd

"Suidwester" wrote in message
news:40d3e4cb.0@news1.mweb.co.za...
> Tante, hoeveel keer moet 'n mens vir jou sê dat hierdie ng nie noodwending
> Afrikaans is nie? Kan jy, of wil jy dit nie verstaan nie. Dit gaan of
> dit van belang sal wees vir Afrikaanssprekendes en NIE dat dit noodwendig in
> Afrikaans is nie. Kom by, ou dier.
> "@rogers.com" wrote in message
> news:t1IAc.337717$Ar.138386@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>>
>> "Johannes Kantelberg" skryf
>>
>>> Kan iemand aub die volgende in Afrikaans vertaal en op die NG pos?
>>
>>> The business case for making drunken street brawling an Olympic sport is
>>> overwhelming.
>>
>> Hoekom doen jy dit nie self nie? Hoekom kom pos
>> jy Engelse snert op hierdie nuusgroep? Hierdie
>> nuusgroep is vir dinge wat in AFRIKAANS of
>> Nederlands geskryf word, of anders wat iets met
>> SA of Suid-Afrikaanse kultuur te doen het.
>> Hierdie stuk snert beantwoord aan geeneen van
>> dié vereistes. Moenie die nuusgroep gebruik as
>> 'n veiligheidskombersie nie. Wat jou amuseer in
>> Engels is onvanpas op hierdie nuusgroep, tensy
>> dit iets met SA of SA kultuur te doen het.
>>
>> Tant Hessie van die Derde Republiek
>>
>
Re: Nuwe Olipiese sport [boodskap #94212 is 'n antwoord op boodskap #94205] Sa, 19 Junie 2004 17:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Uiteindelik! Nou weet ons waarom ET so lief is vir mense soos jy.

Kantelberg.

"@rogers.com" wrote in message
news:59JAc.447$xAw.334@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>
> "Johannes Kantelberg" skryf
>
> Ek het ook gedog tong-in-die-kies humor het baie te doen
>> met die Afrikaanse kultuur.
>
> Ons is nie onder die kalkoen uitgebroei nie. Jou klein
> benepe brein word geamuseer deur klein benepe
> ou opmerkinkies. Nou ek het vrede daarmee. Maar
> moet nie die Afrikaanse nuusgroep daarmee belas
> nie. Gaan speel jou klein benepe speletjies êrens
> waar ander klein benepe breintjies in Engels
> speel.
>
> Penkop teen die opdraand.
>
Re: Nuwe Olipiese sport [boodskap #94213 is 'n antwoord op boodskap #94210] Sa, 19 Junie 2004 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"MoerFie"

> Ek wil net graag weet:
>
> Wat is benepe?

Johannes Kantelberg.

Tant Hessie van Canterbury
Re: Nuwe Olipiese sport [boodskap #94217 is 'n antwoord op boodskap #94213] So, 20 Junie 2004 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
... en ook sommige ou antis vanaf Canterbury.

DanielJan

"@rogers.com" wrote in message
news:mI%Ac.27677$Srz1.11810@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "MoerFie"
>
>> Ek wil net graag weet:
>>
>> Wat is benepe?
>
>
> Johannes Kantelberg.
>
> Tant Hessie van Canterbury
>
Re: Nuwe Olipiese sport [boodskap #94220 is 'n antwoord op boodskap #94217] So, 20 Junie 2004 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DanielJan" skryf

> ... en ook sommige ou antis vanaf Canterbury.

Nouja, meneer die kliniese sielkundige, kom ons kyk nou
na wat so ver bereik is. ( Tog die doel van die kliniese
sielkunde, om iets te bereik?)
Tant Hessie gaan aan om jou "vies" te maak. ( Dis
'n doelwit van Tant Hessie.) Iets wat 'n sielkundige
nogal nie pas nie. Tant Hessie se werk is nog nie
klaar nie. Alleen as jy ophou vies raak, en begin
self manipuleer, dan is jy 'n volwasse kliniese
sielkundige.
Tant Hessie het jou gemanipuleer om nou in Afrikaans
te skryf. Nogal 'n goeie ding vir die diaspora in
Australië.

Tant Hessie van kandahar en kanberra
Re: Nuwe Olipiese sport [boodskap #94226 is 'n antwoord op boodskap #94220] So, 20 Junie 2004 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
...and also senile old wenches in Canterbury.

DanielJan.

"@rogers.com" wrote in message
news:HUeBc.402439$Ar.116824@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "DanielJan" skryf
>
>> ... en ook sommige ou antis vanaf Canterbury.
>
> Nouja, meneer die kliniese sielkundige, kom ons kyk nou
> na wat so ver bereik is. ( Tog die doel van die kliniese
> sielkunde, om iets te bereik?)
> Tant Hessie gaan aan om jou "vies" te maak. ( Dis
> 'n doelwit van Tant Hessie.) Iets wat 'n sielkundige
> nogal nie pas nie. Tant Hessie se werk is nog nie
> klaar nie. Alleen as jy ophou vies raak, en begin
> self manipuleer, dan is jy 'n volwasse kliniese
> sielkundige.
> Tant Hessie het jou gemanipuleer om nou in Afrikaans
> te skryf. Nogal 'n goeie ding vir die diaspora in
> Australië.
>
> Tant Hessie van kandahar en kanberra
>
Re: Nuwe Olipiese sport [boodskap #94227 is 'n antwoord op boodskap #94226] So, 20 Junie 2004 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DanielJan" skryf

> ...and also senile old wenches in Canterbury.

Ek neem aan jy verwys na Chaucer. Dit sal dan ten minste
'n intelligente observasie wees. Behalwe dat jy jou
karakters verkeerd onthou. Daar was 'n ou wife of Bath
en 'n wench.
Tot tyd en wyl jy in Afrikaans antwoord, sal ek voortaan
jou opmerkings ignoreer. Jy irriteer my nie. Jy is net nie
my aandag werd as jy in Engels skryf nie. ( En jou
Engels is ook nie so vreeslik goed nie, weet jy.)

Tant Hessie van Bath
Re: Nuwe Olipiese sport [boodskap #94228 is 'n antwoord op boodskap #94227] So, 20 Junie 2004 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:AQhBc.38441$Srz1.5912@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...

Tant Hessie van Bath

Solank jy net die die Hessie van die Baath party is nie!
;-)

So wat dink jy van al die gebeurtenisse hier Ant Hessie? Het julle ook
gesien wat n ophef hulle van Reagan gemaak het? Ek wonder of die ander
lewende presidente, Carter, Ford en Clinton ook sulke groot begrafnisse gaan
kry? Nixon se begrafnis was stil en sonder ophef.
Re: Nuwe Olipiese sport [boodskap #94229 is 'n antwoord op boodskap #94228] So, 20 Junie 2004 21:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie" skryf

> So wat dink jy van al die gebeurtenisse hier Ant Hessie? Het julle ook
> gesien wat n ophef hulle van Reagan gemaak het? Ek wonder of die ander
> lewende presidente, Carter, Ford en Clinton ook sulke groot begrafnisse gaan
> kry? Nixon se begrafnis was stil en sonder ophef.

Wel, ek dink nie Nixon sou kon aanspraak maak
op 'n staatsbegrafnis nie.
Dit was seker 'n goeie ding om 'n staatsbegrafnis
te beplan vir iemand wat so lank "verlore" was
weens die Alzheimers. Maar as die Bush-ouens
gehoop het vir vry publisiteit vir hulle politieke
ambisies, dan het hulle lyk my 'n fout gemaak.
Die twee seuns lyk vir my is eintlik anti-Bush,
en Nancy Reagan se pleidooi vir "stem cell
research" gaan ook teen Bush se intensies in.
Ek dink dis nogal goed vir Kerry dat allerhande
gebeurtenisse die aandag van hom afneem, want
solank die vloedligte nie op hom is nie, is daar
minder kans om foute te maak.
Ons gaan oor twee weke 'n algemene
verkiesing hier hou. Blykbaar gaan daar, as
die meningsopnames reg is, 'n groot "upset"
kom en gaan die Konserwatiewes inkom met
'n meerderheid of 'n minderheid. Iets wat
ses maande gelede amper ondenkbaar was.
Later sal ek verduidelik wat die groot ommeswaai
veroorsaak.

Gloudina
Re: Nuwe Olimpiese sport [boodskap #94254 is 'n antwoord op boodskap #94229] Ma, 21 Junie 2004 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Verskoon my. Wat het hierdie gesanik oor amerikaanse presidente te doen met
Afrikaanse kultuur waaroor hierdie nuusgroep veronderstel is om te gaan, volgens
daardie Hessie vroumens? Kom ons keer liewer terug na die punt van my
oorspronklike pos.

Kantelberg.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:IHnBc.408510$Ar.16618@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> "Ellie" skryf
>
>> So wat dink jy van al die gebeurtenisse hier Ant Hessie? Het julle ook
>> gesien wat n ophef hulle van Reagan gemaak het? Ek wonder of die ander
>> lewende presidente, Carter, Ford en Clinton ook sulke groot begrafnisse gaan
>> kry? Nixon se begrafnis was stil en sonder ophef.
>
> Wel, ek dink nie Nixon sou kon aanspraak maak
> op 'n staatsbegrafnis nie.
> Dit was seker 'n goeie ding om 'n staatsbegrafnis
> te beplan vir iemand wat so lank "verlore" was
> weens die Alzheimers. Maar as die Bush-ouens
> gehoop het vir vry publisiteit vir hulle politieke
> ambisies, dan het hulle lyk my 'n fout gemaak.
> Die twee seuns lyk vir my is eintlik anti-Bush,
> en Nancy Reagan se pleidooi vir "stem cell
> research" gaan ook teen Bush se intensies in.
> Ek dink dis nogal goed vir Kerry dat allerhande
> gebeurtenisse die aandag van hom afneem, want
> solank die vloedligte nie op hom is nie, is daar
> minder kans om foute te maak.
> Ons gaan oor twee weke 'n algemene
> verkiesing hier hou. Blykbaar gaan daar, as
> die meningsopnames reg is, 'n groot "upset"
> kom en gaan die Konserwatiewes inkom met
> 'n meerderheid of 'n minderheid. Iets wat
> ses maande gelede amper ondenkbaar was.
> Later sal ek verduidelik wat die groot ommeswaai
> veroorsaak.
>
> Gloudina
>
Re: Nuwe Olimpiese sport [boodskap #94255 is 'n antwoord op boodskap #94254] Ma, 21 Junie 2004 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Johannes Kantelberg" skryf

> Verskoon my. Wat het hierdie gesanik oor amerikaanse presidente te doen met
> Afrikaanse kultuur waaroor hierdie nuusgroep veronderstel is om te gaan, volgens
> daardie Hessie vroumens?

Die gesprek waarna jy verwys, word in AFRIKAANS
gedoen. Jy kan oor enigiets praat op hierdie nuusgroep,
solank jy dit in AFRIKAANS doen. Dit dien as 'n
besprekingsforum vir Afrikaanssprekendes in die diaspora.
Kry dit nou deur jou kop. As jy jou oorspronklike klomp
snert in Afrikaans vertaal het, kon jy dit met plesier op
hierdie nuusgroep plaas. Hierdie nuusgroep is gestig met
die doel om AFRIKAANS en dinge oor SA en die
SA kultuur te bespreek, liefs in Afrikaans natuurlik.

Tant Hessie van die Algonquins
Re: Nuwe Olimpiese sport [boodskap #94262 is 'n antwoord op boodskap #94255] Ma, 21 Junie 2004 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe lieg die tante darem nou!!!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:1czBc.419051$Ar.181358@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Johannes Kantelberg" skryf
>
>> Verskoon my. Wat het hierdie gesanik oor amerikaanse presidente te doen met
>> Afrikaanse kultuur waaroor hierdie nuusgroep veronderstel is om te gaan, volgens
>> daardie Hessie vroumens?
>
> Die gesprek waarna jy verwys, word in AFRIKAANS
> gedoen. Jy kan oor enigiets praat op hierdie nuusgroep,
> solank jy dit in AFRIKAANS doen. Dit dien as 'n
> besprekingsforum vir Afrikaanssprekendes in die diaspora.
> Kry dit nou deur jou kop. As jy jou oorspronklike klomp
> snert in Afrikaans vertaal het, kon jy dit met plesier op
> hierdie nuusgroep plaas. Hierdie nuusgroep is gestig met
> die doel om AFRIKAANS en dinge oor SA en die
> SA kultuur te bespreek, liefs in Afrikaans natuurlik.
>
> Tant Hessie van die Algonquins
>
Re: Nuwe Olimpiese sport [boodskap #94377 is 'n antwoord op boodskap #94255] Wo, 23 Junie 2004 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek verkneukel my aan die woord "diaspora"

Soois van die uitverkore volk

"@rogers.com" skryf in boodskap news:1czBc.419051$Ar.181358@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Johannes Kantelberg" skryf
>
>> Verskoon my. Wat het hierdie gesanik oor amerikaanse presidente te doen met
>> Afrikaanse kultuur waaroor hierdie nuusgroep veronderstel is om te gaan, volgens
>> daardie Hessie vroumens?
>
> Die gesprek waarna jy verwys, word in AFRIKAANS
> gedoen. Jy kan oor enigiets praat op hierdie nuusgroep,
> solank jy dit in AFRIKAANS doen. Dit dien as 'n
> besprekingsforum vir Afrikaanssprekendes in die diaspora.
> Kry dit nou deur jou kop. As jy jou oorspronklike klomp
> snert in Afrikaans vertaal het, kon jy dit met plesier op
> hierdie nuusgroep plaas. Hierdie nuusgroep is gestig met
> die doel om AFRIKAANS en dinge oor SA en die
> SA kultuur te bespreek, liefs in Afrikaans natuurlik.
>
> Tant Hessie van die Algonquins
>
Re: The Washington Times [boodskap #94599 is 'n antwoord op boodskap #94255] Sa, 03 Julie 2004 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Just-me  is tans af-lyn  Just-me
Boodskappe: 37
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Jammer om van jou KAK te hoor?????

On Sat, 03 Jul 2004 16:54:38 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Just-me"skryf
>
>> Tad Legget, a former policeman from Colorado who researches urban
>> crime for the Institute of Security Studies in Pretoria, said the
>> perception of crime inside and outside of South Africa is skewed.

>> "Crime is a very serious problem for South Africa, but there is a
>> perception that it is worse than it really is,"
>> Today, there are 47 murders per 100,000 South Africans, almost the
>> same as the murder rate in Washington -- a level considered
>> unacceptable, but much better than 10 years ago.

>> Mr. Legget said the levels of property crime are not much worse than
>> in the United Kingdom.
>
> Du plessis, I rest my case
>
> Tant Hessie van Columbine
>
Re: The Washington Times [boodskap #94601 is 'n antwoord op boodskap #94599] Sa, 03 Julie 2004 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Just-me" skryf

> Jammer om van jou KAK te hoor?????

>>> Tad Legget, a former policeman from Colorado who researches urban
>>> crime for the Institute of Security Studies in Pretoria, said the
>>> perception of crime inside and outside of South Africa is skewed.
>
>>> "Crime is a very serious problem for South Africa, but there is a
>>> perception that it is worse than it really is,"
>>> Today, there are 47 murders per 100,000 South Africans, almost the
>>> same as the murder rate in Washington -- a level considered
>>> unacceptable, but much better than 10 years ago.

Blykbaar is jy nie bewus van die feit dat dit jý self is
wat bostaande op die nuusgroep geplaas het nie. Ek
sou nie verbaas wees as jy nie self die stuk wat jy
geplaas het, deurgelees het nie. So gaan terug na
WAT JYSELF GEPOS HET, en lees hoedat 'n
Amerikaner sê dat die aantal moorde in SA omtrent
dieselfde dis as die aantal moorde in Washington,
DC.

Tant Hessie van Columbine
Re: The Washington Times [boodskap #94616 is 'n antwoord op boodskap #94599] Ma, 05 Julie 2004 08:25 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Is dit een van jou nuwe vals name?

On Sat, 03 Jul 2004 21:02:35 +0200, Just-me wrote:

> Jammer om van jou KAK te hoor?????
>
>
> On Sat, 03 Jul 2004 16:54:38 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>

>> "Just-me"skryf

>>> Tad Legget, a former policeman from Colorado who researches urban
>>> crime for the Institute of Security Studies in Pretoria, said the
>>> perception of crime inside and outside of South Africa is skewed.
>
>>> "Crime is a very serious problem for South Africa, but there is a
>>> perception that it is worse than it really is,"
>>> Today, there are 47 murders per 100,000 South Africans, almost the
>>> same as the murder rate in Washington -- a level considered
>>> unacceptable, but much better than 10 years ago.
>
>>> Mr. Legget said the levels of property crime are not much worse than
>>> in the United Kingdom.

>> Du plessis, I rest my case

>> Tant Hessie van Columbine
Vorige onderwerp: Namplase...'n nuwe voorstel
Volgende onderwerp: Mooi deur H.L. Ackermann
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 12:10:42 MGT 2024