Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat gebeur na die plaas moorde?
Wat gebeur na die plaas moorde? [boodskap #94375] Wo, 23 Junie 2004 18:33 na volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gevind op Africaans forum
---------------------------
Die plaasmoorde, nes die moorde op Afrikaner gesinne in die dorpe en
stede, is almal doodeenvoudige terreur gerig teen die eienaarsklas - en
die doel is om die boere en huiseienaars te dwing om hul eiendomme
doodeenvoudig te verlaat, of om dit so moeilik vir hulle te maak dat
hulle dankbaar word om dit teen spotgoedkooppryse aan 'n
ANC-regeringsamptenaar te mag verkoop.

Sodoende is die aantal Afrikaner plaaseienaars van 1994 se 85,000
geregistreerde voedselvervaardigers, nou reeds verminder na die huidige
minder as 35,000 belastingbetalende eienaars van kommersiële plase.

Daar is tallose voorbeelde van hierdie doelbewuste terreur gemeld in Dr
Philip du Toit se uitstekende boek "The Great South African Land
Scandal," gepubliseer in Februarie hierdie jaar -- en o.a. word daar
byv. gemeld op Bladsy 200 oor die boer Theron van Mogale -- wat 'n
langdurige stryd gevoer het, nes boer Duvenhage van Benoni, teen 'n
groot aantal agressiewe plakkers op sy land.

Die lesers weet miskien nie dat dit dieselfde THERON/VAN DYK egpaar is
wat dus drie maande na publikasie van die boek, naamlik op 5 Junie jl -
sien hul name op http://groups.msn.com/censorbugbear se "Farm Murders
2004" en die details op "farms - terrorism" -- in 'n vreeslike
vuurgeveg met plakkers koelbloedig vermoor is.

Pas eergister is een van daardie plakkers wat deelgeneem het aan hul
moord, dood gevind met 'n koeël in sy liggaam. Hy het onder 'n bossie
gaan kruip en dieselfde dag nog gesterf, en een van die onwettige
wapens wat die Theron egpaar afgemaai het, is in sy klere gevind... Die
ANC-leier wat dit alles opgesweep het, is ook bekend: dit is Mev
"peace" Mabe, 'n plaaslike ANC-leiersfiguur, en sy is nog steeds nie
gearresteer nie!

Hoe weet ons dit alles? Daar is oorweldigende bewyse: die dokumente en
briewe wat hierdie egpaar oor hul ellende aan die regeringsinstansies
gestuur het, is deur polisie-forensiese eksperts na hul dood van hul
rekenaar afgelaai en ook o.a. op hierdie weberf gepubliseer.

Maar selfs met al hierdie oorweldige dokumentere bewyslas word Mev
Peace Mabe nog steeds nie gearresteer nie.

Wat gebeur met die plaas na 'n plaasaanval soos die?

Wel daar is reeds 'n groot plakkerskamp op gebou met finansiéle steun
van die ANC-regering. Die regering het reeds die planne klaar om 'n
groot nuwe swart woongebied daarop te bou. Die planne was al in 2003
gereed.

Daar was selfs 'n verkiesingsstembus daar geplaas hierdie verkiesing --
en die plakkers het oorweldigend op die ANC gestem. Trouens niemand het
gedurf om 'n stem uit te bring op enige ander party nie.

Die Theron/Van Dyk egpaar het 'n lang stryd gevoer met die plaaslike
ANC-raadsverteenwoordiger, Mev Peace Mabe, en het die stryd verloor
omdat die hele regering agter haar staan met finansies en die hele
polisiemag opdrag gegee het om die Theron egpaar nie te help nie.

Mev Mabe het selfs eenkeer 'n bus gehuur om die plakkers soontoe terug
te bring nadat die Theron egpaar mooi huisvesting vir hulle gereël
gehad het elders, en daar 'n onderneming van die aard onderteken was
met die leier van die plakkerskamp en die Therons na langdurige
onderhandelings.

Jy kan die hele Great SA Land Scandal boek en volledig direk van die
internet aflaai - gratis -- vanaf ons weberf

http://groups.msn.com/censorbugbear.

Kliek maar net op die voorblad en lees self wat met die Theron egpaar,
en ander boere, besig is om te gebeur.

Die gatkruipende, verlepte sgn. "Afrikaners" soos Herman "teer en veer"
Gilliomee wat dus beweer dat dit alles "doodgewone misdaad" is, sit
lekker in regeringsjoppies as "token Afrikaners" -- maar een van die
dae sal ook hulle begin uitvind wat hul uiteindelike lot aan die hande
van hul comrades sal wees sodra die ANC dit nie meer nodig vind om
daardie soort "useful idiots" nog verder te hoef gebruik nie.

En dan sal daar niemand wees wat hulle sal bystaan nie - nes die Theron
egpaar.

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Wat gebeur na die plaas moorde? [boodskap #94391 is 'n antwoord op boodskap #94375] Do, 24 Junie 2004 02:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
P_65. Die ANC-regering se beleid is om alle inligting mbt misdaad of te
verswyg of te verdoesel. Daar is 'n beperking geplaas op die
beskikbaarstelling van misdaadstatistieke. En waar dit beskikbaar gestel
word deur die ANC-lakeie word dit verdraai.

Die plaasmoorde gaan voort - maar danksy die Westerse regerings wat ook 'n
jammergat houding het in hierdie verband is daar geen druk om hierdie klomp
hofnarre nie. Hulle glo dat indien inligting mbt misdaad verswyg word sal
mense dit nie meer agterkom nie.

Waarom dink jy het Thabo Mbeki 'n beleid van "stille diplomasie" teenoor
Mugabe en ZANU PF? Moontlik omdat die meerderheid van sy ondersteuningsbasis
Mugabe ondersteun wanneer hy wit plaasboere van hulle eiendom ontneem...

"P_65" skryf in boodskap news:mn.bccf7d469019c1aa.14359@hotmail.com...
> Gevind op Africaans forum
> ---------------------------
> Die plaasmoorde, nes die moorde op Afrikaner gesinne in die dorpe en
> stede, is almal doodeenvoudige terreur gerig teen die eienaarsklas - en
> die doel is om die boere en huiseienaars te dwing om hul eiendomme
> doodeenvoudig te verlaat, of om dit so moeilik vir hulle te maak dat
> hulle dankbaar word om dit teen spotgoedkooppryse aan 'n
> ANC-regeringsamptenaar te mag verkoop.
>
> Sodoende is die aantal Afrikaner plaaseienaars van 1994 se 85,000
> geregistreerde voedselvervaardigers, nou reeds verminder na die huidige
> minder as 35,000 belastingbetalende eienaars van kommersiële plase.
>
> Daar is tallose voorbeelde van hierdie doelbewuste terreur gemeld in Dr
> Philip du Toit se uitstekende boek "The Great South African Land
> Scandal," gepubliseer in Februarie hierdie jaar -- en o.a. word daar
> byv. gemeld op Bladsy 200 oor die boer Theron van Mogale -- wat 'n
> langdurige stryd gevoer het, nes boer Duvenhage van Benoni, teen 'n
> groot aantal agressiewe plakkers op sy land.
>
> Die lesers weet miskien nie dat dit dieselfde THERON/VAN DYK egpaar is
> wat dus drie maande na publikasie van die boek, naamlik op 5 Junie jl -
> sien hul name op http://groups.msn.com/censorbugbear se "Farm Murders
> 2004" en die details op "farms - terrorism" -- in 'n vreeslike
> vuurgeveg met plakkers koelbloedig vermoor is.
>
> Pas eergister is een van daardie plakkers wat deelgeneem het aan hul
> moord, dood gevind met 'n koeël in sy liggaam. Hy het onder 'n bossie
> gaan kruip en dieselfde dag nog gesterf, en een van die onwettige
> wapens wat die Theron egpaar afgemaai het, is in sy klere gevind... Die
> ANC-leier wat dit alles opgesweep het, is ook bekend: dit is Mev
> "peace" Mabe, 'n plaaslike ANC-leiersfiguur, en sy is nog steeds nie
> gearresteer nie!
>
> Hoe weet ons dit alles? Daar is oorweldigende bewyse: die dokumente en
> briewe wat hierdie egpaar oor hul ellende aan die regeringsinstansies
> gestuur het, is deur polisie-forensiese eksperts na hul dood van hul
> rekenaar afgelaai en ook o.a. op hierdie weberf gepubliseer.
>
> Maar selfs met al hierdie oorweldige dokumentere bewyslas word Mev
> Peace Mabe nog steeds nie gearresteer nie.
>
> Wat gebeur met die plaas na 'n plaasaanval soos die?
>
> Wel daar is reeds 'n groot plakkerskamp op gebou met finansiële steun
> van die ANC-regering. Die regering het reeds die planne klaar om 'n
> groot nuwe swart woongebied daarop te bou. Die planne was al in 2003
> gereed.
>
> Daar was selfs 'n verkiesingsstembus daar geplaas hierdie verkiesing --
> en die plakkers het oorweldigend op die ANC gestem. Trouens niemand het
> gedurf om 'n stem uit te bring op enige ander party nie.
>
> Die Theron/Van Dyk egpaar het 'n lang stryd gevoer met die plaaslike
> ANC-raadsverteenwoordiger, Mev Peace Mabe, en het die stryd verloor
> omdat die hele regering agter haar staan met finansies en die hele
> polisiemag opdrag gegee het om die Theron egpaar nie te help nie.
>
> Mev Mabe het selfs eenkeer 'n bus gehuur om die plakkers soontoe terug
> te bring nadat die Theron egpaar mooi huisvesting vir hulle gereël
> gehad het elders, en daar 'n onderneming van die aard onderteken was
> met die leier van die plakkerskamp en die Therons na langdurige
> onderhandelings.
>
> Jy kan die hele Great SA Land Scandal boek en volledig direk van die
> internet aflaai - gratis -- vanaf ons weberf
>
> http://groups.msn.com/censorbugbear.
>
> Kliek maar net op die voorblad en lees self wat met die Theron egpaar,
> en ander boere, besig is om te gebeur.
>
> Die gatkruipende, verlepte sgn. "Afrikaners" soos Herman "teer en veer"
> Gilliomee wat dus beweer dat dit alles "doodgewone misdaad" is, sit
> lekker in regeringsjoppies as "token Afrikaners" -- maar een van die
> dae sal ook hulle begin uitvind wat hul uiteindelike lot aan die hande
> van hul comrades sal wees sodra die ANC dit nie meer nodig vind om
> daardie soort "useful idiots" nog verder te hoef gebruik nie.
>
> En dan sal daar niemand wees wat hulle sal bystaan nie - nes die Theron
> egpaar.
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
Re: Wat gebeur na die plaas moorde? [boodskap #94587 is 'n antwoord op boodskap #94375] Sa, 03 Julie 2004 15:54 Na vorige boodskap
Just-me  is tans af-lyn  Just-me
Boodskappe: 37
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Dankie,
Baie goeie skakel om die Wêreld in te stuur...

On Wed, 23 Jun 2004 18:33:03 GMT, P_65 wrote:

> Gevind op Africaans forum
> ---------------------------
> Die plaasmoorde, nes die moorde op Afrikaner gesinne in die dorpe en
> stede, is almal doodeenvoudige terreur gerig teen die eienaarsklas - en
> die doel is om die boere en huiseienaars te dwing om hul eiendomme
> doodeenvoudig te verlaat, of om dit so moeilik vir hulle te maak dat
> hulle dankbaar word om dit teen spotgoedkooppryse aan 'n
> ANC-regeringsamptenaar te mag verkoop.
Vorige onderwerp: Die Rooikruis Kinderhospitaal
Volgende onderwerp: Geluk Suid Afrika!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 13:12:01 MGT 2024