Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Rooikruis Kinderhospitaal
Die Rooikruis Kinderhospitaal [boodskap #94574] Vr, 02 Julie 2004 09:38 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle word nou verplig om ten minste drie dae per week die noodafdeling om
middernag te sluit. Die rede is dat hulle nie dokters kan kry om die 14
vakanste poste te vul nie.
--
Groetnis
Annette
Re: Die Rooikruis Kinderhospitaal [boodskap #94581 is 'n antwoord op boodskap #94574] Sa, 03 Julie 2004 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ambagsmanne, dokters, onderwysers (om maar net 'n paar te noem) lyk my is
vreeslik in aanvraag in baie lande. Wonder hoekom?

"Annette" skryf in boodskap news:cc3akb$nt2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle word nou verplig om ten minste drie dae per week die noodafdeling om
> middernag te sluit. Die rede is dat hulle nie dokters kan kry om die 14
> vakanste poste te vul nie.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Die Rooikruis Kinderhospitaal [boodskap #94582 is 'n antwoord op boodskap #94581] Sa, 03 Julie 2004 10:59 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nie oor die staatsdiens so verander het dat dit nie meer vir 'n
gekwalifiseerde mens die moeite werd is om langer vir 'n baas te werk nie?
Hier by ons is baie, baie gekwalifiseerde mense wat maar eerder hul eie ding
doen as om langer in 'n staatsdiens vasgevang te sit waar 'n blanke persoon
eintlik geen bevorderingsmoontlikhede het nie. Dis eintlik mos net logies
dat hulle sal waai. Die probleem dan met die staatsdiens dan, is dat die
ervare mense weg is en die bestuur en rigting gegee moet word deur mense wat
nie die nodige ondervinding het nie. Dis een van die grootste tragedies
van Afrika....

"Spencer" skryf in boodskap news:DQuFc.6668$LT3.260616@news.xtra.co.nz...
> Ambagsmanne, dokters, onderwysers (om maar net 'n paar te noem) lyk my is
> vreeslik in aanvraag in baie lande. Wonder hoekom?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cc3akb$nt2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hulle word nou verplig om ten minste drie dae per week die noodafdeling om
>> middernag te sluit. Die rede is dat hulle nie dokters kan kry om die 14
>> vakanste poste te vul nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Miss verkiesing
Volgende onderwerp: Wat gebeur na die plaas moorde?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 16:52:45 MGT 2024