Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Internasionale uitbreiding
Internasionale uitbreiding [boodskap #94495] Ma, 28 Junie 2004 11:04 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons RowerMoordenaars brei uit.
'n Lid van Michael Flatley se Lord of the Dance-groep is in Johannesburg
vermoor. Sy skootrekenaar is geroof. Optredes in Johannesburg is opgeskort,
maar die vertonings in die ander sentra sal voortgaan.

--
Groetnis
Annette
Re: Internasionale uitbreiding [boodskap #94510 is 'n antwoord op boodskap #94495] Ma, 28 Junie 2004 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die blaam vir dié een plaas ek vieerkantig op die skouers van die
Johannesburgse Stadsteater. Ek het nou die dag geskryf oor die
sekuriteitsopset daar in Braamfontein. Niémand, maar niémand waag dit
alleen in die strate daar na donker, en nogal met 'n skootrekenaar oor
die skouer nie. Van alle mense moet die bestuur van die teater dit
weet, al is die hotel net om die draai. Daardie bestuur moes gesorg het
dat die mense in groepe loop en dat daar wagte is.

Daar is baie plekke in dié land waar mens met groot veiligheid 1-uur die
môre alleen kan rondloop. Braamfontein se strate is nié in daardie lys
nié. Glad nie eens amper nie.

Annette wrote:
> Ons RowerMoordenaars brei uit.
> 'n Lid van Michael Flatley se Lord of the Dance-groep is in Johannesburg
> vermoor. Sy skootrekenaar is geroof. Optredes in Johannesburg is opgeskort,
> maar die vertonings in die ander sentra sal voortgaan.

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
Re: Internasionale uitbreiding [boodskap #94525 is 'n antwoord op boodskap #94495] Di, 29 Junie 2004 13:20 Na vorige boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
kan jou belowe dit was 'n pigment gestremde gewees.

"Annette" skryf in boodskap news:cbouc2$l3a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons RowerMoordenaars brei uit.
> 'n Lid van Michael Flatley se Lord of the Dance-groep is in Johannesburg
> vermoor. Sy skootrekenaar is geroof. Optredes in Johannesburg is opgeskort,
> maar die vertonings in die ander sentra sal voortgaan.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: Algemene Verkiesing in Kanada
Volgende onderwerp: Toestromingsbeheer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 02:40:41 MGT 2024