Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Tameletjie
'n Tameletjie [boodskap #94506] Ma, 28 Junie 2004 17:37
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons weet tog almal hoe maklik jy jou in en om die huis kan beseer. Daar was
nou 'n saak by die CCMA wat deur 'n huisbediende gewen is. Die huiseienaar
het aangedring dat sy 'n vigs-toets ondergaan. Toe die uitslag positief
terugkom, is sy afgedank.
Omdat die regering ( dept van arbeid) nie, soos hulle moet, riglyne vir die
werkgewer neerlê nie, is die gevolg natuurlik dat geen huiseienaar 'n werker
in diens gaan neem sonder 'n naslaanbare gesondheidsertifikaat nie. Meer
mense wat werk nodig het, sonder werk.
--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Ongewapende sekuriteit
Volgende onderwerp: Algemene Verkiesing in Kanada
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 22:07:02 MGT 2024