Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Charlie Nimb oorlede
Charlie Nimb oorlede [boodskap #94348] Wo, 23 Junie 2004 07:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy was 'n losskakel van die jare toet, en is glo gister oorlede.
Nou vertel hulle vanoggend hy was lid van Avril Malan se span - en ek is nie
so seker of dit so was nie.
--
Groetnis
Annette
Re: Charlie Nimb oorlede [boodskap #94357 is 'n antwoord op boodskap #94348] Wo, 23 Junie 2004 08:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Slaat my dood.....ek ken nie so 'n ou nie.

"Annette" skryf in boodskap news:cbbavu$nv7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hy was 'n losskakel van die jare toet, en is glo gister oorlede.
> Nou vertel hulle vanoggend hy was lid van Avril Malan se span - en ek is nie
> so seker of dit so was nie.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Charlie Nimb oorlede [boodskap #94359 is 'n antwoord op boodskap #94357] Wo, 23 Junie 2004 08:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy was die losskakel voor Keith Oxley.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40d93fcc.0@news1.mweb.co.za...
> Slaat my dood.....ek ken nie so 'n ou nie.
> "Annette" wrote in message
> news:cbbavu$nv7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hy was 'n losskakel van die jare toet, en is glo gister oorlede.
>> Nou vertel hulle vanoggend hy was lid van Avril Malan se span - en ek is
> nie
>> so seker of dit so was nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Charlie Nimb oorlede [boodskap #94361 is 'n antwoord op boodskap #94359] Wo, 23 Junie 2004 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy krap nou omtrent in die ark!!

"Annette" skryf in boodskap news:cbbfi2$42q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hy was die losskakel voor Keith Oxley.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40d93fcc.0@news1.mweb.co.za...
>> Slaat my dood.....ek ken nie so 'n ou nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:cbbavu$nv7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hy was 'n losskakel van die jare toet, en is glo gister oorlede.
>>> Nou vertel hulle vanoggend hy was lid van Avril Malan se span - en ek
is
>> nie
>>> so seker of dit so was nie.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Charlie Nimb oorlede [boodskap #94390 is 'n antwoord op boodskap #94361] Do, 24 Junie 2004 02:38 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kan iemand bepaal of daar ooit so 'n rugbyspeler was.

"Suidwester" skryf in boodskap news:40d95390.0@news1.mweb.co.za...
> Jy krap nou omtrent in die ark!!
> "Annette" wrote in message
> news:cbbfi2$42q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hy was die losskakel voor Keith Oxley.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40d93fcc.0@news1.mweb.co.za...
>>> Slaat my dood.....ek ken nie so 'n ou nie.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cbbavu$nv7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hy was 'n losskakel van die jare toet, en is glo gister oorlede.
>>>> Nou vertel hulle vanoggend hy was lid van Avril Malan se span - en
ek
> is
>>> nie
>>>> so seker of dit so was nie.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Haatspraak
Volgende onderwerp: Kunstekaap se Boland-konserte vorder fluks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 14:26:07 MGT 2024