Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ET is uit
ET is uit [boodskap #94095] Ma, 14 Junie 2004 15:35 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sien dat ET Terblanche is vrygelaat. Die man is maer en lus vir die lewe.
Reken glo hy gaan die AWB weer laat herlewe.
Re: ET is uit [boodskap #94096 is 'n antwoord op boodskap #94095] Ma, 14 Junie 2004 17:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maller as ooit.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40cdc5b3.0@news1.mweb.co.za...
> Sien dat ET Terblanche is vrygelaat. Die man is maer en lus vir die lewe.
> Reken glo hy gaan die AWB weer laat herlewe.
>
Re: ET is uit [boodskap #94103 is 'n antwoord op boodskap #94095] Ma, 14 Junie 2004 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dog hy't bekeer in die tronk en is nie meer 'n rassis nie - wys jou
net...

"Suidwester" skryf in boodskap news:40cdc5b3.0@news1.mweb.co.za...
> Sien dat ET Terblanche is vrygelaat. Die man is maer en lus vir die lewe.
> Reken glo hy gaan die AWB weer laat herlewe.
>
Re: ET is uit [boodskap #94106 is 'n antwoord op boodskap #94103] Ma, 14 Junie 2004 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy het gelieg op uit die tronk te kom:))
Ek het my omtrent 'n papie gelag Vrydagaand, toe die verwelkomingsfanfare
bestaande uit twee ouerige beuelblasers John Brown The Donkey Got a Pimple
On His Nose gespeel het

--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:caksq4$lam$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dog hy't bekeer in die tronk en is nie meer 'n rassis nie - wys jou
> net...
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40cdc5b3.0@news1.mweb.co.za...
>> Sien dat ET Terblanche is vrygelaat. Die man is maer en lus vir die lewe.
>> Reken glo hy gaan die AWB weer laat herlewe.
>>
>
Re: ET is uit [boodskap #94154 is 'n antwoord op boodskap #94095] Do, 17 Junie 2004 01:56 Na vorige boodskap
An Metet  is tans af-lyn  An Metet
Boodskappe: 18
Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
Junior Lid
NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
No effort was made to verify the identity of the sender.
--------------------------------------------------------

Dis reg, sy is 'n doos.
Vorige onderwerp: Re: Haai shame
Volgende onderwerp: Alles nie net negatief nie!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:34:53 MGT 2024