Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Die Olimpiese Fakkel
Die Olimpiese Fakkel [boodskap #93927] Vr, 11 Junie 2004 03:47 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister al is stellasies opgerig vir die groot paartie op die Parade. Die
Olimpiese fakkel gaan hier aankom- en na 58km van rondswerf van die Kaapse
Vlakte tot op Tafelberg, gaan dit vir 'n rukkie op die Parade vertoef
voordat dit die vliegtuig haal Suid-Amerika toe.
--
Annette
Re: Die Olimpiese Fakkel [boodskap #93951 is 'n antwoord op boodskap #93927] Vr, 11 Junie 2004 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Dis nou as die faffel nie gesteel word nie!!

"Annette" skryf in boodskap news:cabbqd$cqb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gister al is stellasies opgerig vir die groot paartie op die Parade. Die
> Olimpiese fakkel gaan hier aankom- en na 58km van rondswerf van die Kaapse
> Vlakte tot op Tafelberg, gaan dit vir 'n rukkie op die Parade vertoef
> voordat dit die vliegtuig haal Suid-Amerika toe.
> --
> Annette
>
Re: Die Olimpiese Fakkel [boodskap #93970 is 'n antwoord op boodskap #93951] Vr, 11 Junie 2004 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As die baasbalk van die orrel in Kaapstad se stadsaal gesteel kan word, kan
ek nie sien hoekom nie.:))
--
Annette

"Glucklich" skryf in boodskap news:45gyc.9793$JF6.894@bignews5.bellsouth.net...
> Dis nou as die faffel nie gesteel word nie!!
>
> "Annette" wrote in message
> news:cabbqd$cqb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gister al is stellasies opgerig vir die groot paartie op die Parade. Die
>> Olimpiese fakkel gaan hier aankom- en na 58km van rondswerf van die Kaapse
>> Vlakte tot op Tafelberg, gaan dit vir 'n rukkie op die Parade vertoef
>> voordat dit die vliegtuig haal Suid-Amerika toe.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Die Olimpiese Fakkel [boodskap #94026 is 'n antwoord op boodskap #93970] Sa, 12 Junie 2004 06:04 Na vorige boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
>> Dis nou as die faffel nie gesteel word nie!!
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:cabbqd$cqb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Gister al is stellasies opgerig vir die groot paartie op die Parade. Die
>>> Olimpiese fakkel gaan hier aankom- en na 58km van rondswerf van die Kaapse
>>> Vlakte tot op Tafelberg, gaan dit vir 'n rukkie op die Parade vertoef
>>> voordat dit die vliegtuig haal Suid-Amerika toe.
>>> --
>>> Annette
>>>

Glo jy dat HULLE ietsie steel in hierdie land, is jy mal om die (HULLE) nie
te vertrou nie, dis mos demokrasie nou.
Alles is mos reg nou.
Net jammer die sportgod sal weer die nasie aan sy kant kry.
Gerard
Vorige onderwerp: Rugby
Volgende onderwerp: Rugby wonderlik!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 19:21:44 MGT 2024