Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Harry Potter
Harry Potter [boodskap #93929] Vr, 11 Junie 2004 05:52 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit begin vandag hier draai. Leon van Nierop gee dit 7/10 - en beveel aan
dat slegs kinders bo 10 die fliek sien.
--
Annette
Re: Harry Potter [boodskap #93950 is 'n antwoord op boodskap #93929] Vr, 11 Junie 2004 10:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Woohoooo - ek sal volgende week gaan kyk....

"Annette" skryf in boodskap news:cabhem$mno$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit begin vandag hier draai. Leon van Nierop gee dit 7/10 - en beveel aan
> dat slegs kinders bo 10 die fliek sien.
> --
> Annette
>
Re: Harry Potter [boodskap #93977 is 'n antwoord op boodskap #93950] Vr, 11 Junie 2004 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja! Die spul vroumense hier by ons kan nie wag nie. Sal maar wag vir TV
eendag......

"Elaine" skryf in boodskap news:cac2l0$1nv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Woohoooo - ek sal volgende week gaan kyk....
>
> "Annette" wrote in message
> news:cabhem$mno$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit begin vandag hier draai. Leon van Nierop gee dit 7/10 - en beveel aan
>> dat slegs kinders bo 10 die fliek sien.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Harry Potter [boodskap #93979 is 'n antwoord op boodskap #93950] Vr, 11 Junie 2004 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Is jy ouer as 10???

Max____________________________

"Elaine" skryf in boodskap news:cac2l0$1nv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Woohoooo - ek sal volgende week gaan kyk....
>
> "Annette" wrote in message
> news:cabhem$mno$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit begin vandag hier draai. Leon van Nierop gee dit 7/10 - en beveel aan
>> dat slegs kinders bo 10 die fliek sien.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Harry Potter [boodskap #93995 is 'n antwoord op boodskap #93979] Vr, 11 Junie 2004 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net op papier

"Max" skryf in boodskap news:40c9ba65$0$6968$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Is jy ouer as 10???
>
> Max____________________________
Re: Harry Potter [boodskap #93996 is 'n antwoord op boodskap #93977] Vr, 11 Junie 2004 18:32 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dissie dieselfde op t.v. nie - dis nou 'n movie wat gemaak is vir die groot
skerm. En dis nie net vrouens wat van die fliek hou nie. Enige mens met 'n
bietjie fantasie en kind in hom hou van Harry. Hoe't my man gesê? "Harry
Potter laat 'n mens aan magic glo." En dis hoekom die boeke en films so
groot sukses is.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:40c9b50f.0@news1.mweb.co.za...
> Ja! Die spul vroumense hier by ons kan nie wag nie. Sal maar wag vir TV
> eendag......
Vorige onderwerp: Nuwe rookwette
Volgende onderwerp: Zo stem ons
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 22:33:55 MGT 2024