Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skakel vroeg in
Skakel vroeg in [boodskap #93865] Do, 10 Junie 2004 05:44 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Voor die toets Saterdag gaan die 5 liedjies gespeel word waaruit die wenner
gekies sal word wat ons Nuwe Verbeterde sportliedjie sal wees.
Jy kan vir jou keuse stem by 0862233334

--
Annette
Re: Skakel vroeg in [boodskap #93868 is 'n antwoord op boodskap #93865] Do, 10 Junie 2004 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle speel dit al die afgelope week op Mnet TV, maar nie een van die
liedjies maak my juis opgewonde nie......

"Annette" skryf in boodskap news:ca8tls$j19$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Voor die toets Saterdag gaan die 5 liedjies gespeel word waaruit die wenner
> gekies sal word wat ons Nuwe Verbeterde sportliedjie sal wees.
> Jy kan vir jou keuse stem by 0862233334
>
> --
> Annette
>
Re: Skakel vroeg in [boodskap #93871 is 'n antwoord op boodskap #93868] Do, 10 Junie 2004 07:55 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het dit nog nie gehoor nie - maar ek self wonder of dit sal werk - want
as Shosoloza nie kon werk nie, wat sal?
Olê is so vervelig, maar blykbaar is die singers net in staat om een worrd
te onthou en 'n repetisie van 10 note.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40c800d7.0@news1.mweb.co.za...
> Hulle speel dit al die afgelope week op Mnet TV, maar nie een van die
> liedjies maak my juis opgewonde nie......
> "Annette" wrote in message
> news:ca8tls$j19$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Voor die toets Saterdag gaan die 5 liedjies gespeel word waaruit die
> wenner
>> gekies sal word wat ons Nuwe Verbeterde sportliedjie sal wees.
>> Jy kan vir jou keuse stem by 0862233334
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Selfde Persoon?
Volgende onderwerp: Is ouers vertroud?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 00:39:32 MGT 2024