Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat die Hollanders nie weet nie
Wat die Hollanders nie weet nie [boodskap #93827] Wo, 09 Junie 2004 08:26 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van Voetluis:
Ander tale s'n ook beskikbaar by
http://mercury.ccil.org/~cowan/essential.html

==

Dutch is essentially English spoken with a French accent by a German.
--jmallett

Dutch is essentially German written with English spelling.
--Luís Henrique

Dutch is essentially German as spoken by the members of a conspiracy who
pretend not to speak German.
--John Cowan

Dutsj is essensjullie a Loo Sjurmennik lenkwitsj wis det vunkie letter (det
riepleezes Y) plus a serieuslie koel ortografie.
--several members of Conlang

Dutch is essentially German spoken by someone with a sore throat (or: by
someone clearing his throat while speaking).
--Philip Newton

Written Dutch is essentially German with misspellings one would expect from
small German children.
--Terrence Griffin

Dutch is essentially what you know to be English, only heard through lots of
loud background noise.
--Dan Seriff

Dutch is essentially English with all the vowels doubled.
--Keith Gaughan

Dutch is essentially English spoken whilst stoned, which pretty much
explains all the double vowels ;-)
--Keith Gaughan

Afrikaans is essentially Dutch baby talk.
--John Cowan

Conversely, Dutch is essentially Afrikaans as spoken by a corpse.
--John Cowan

Flemish is essentially Dutch dumbed down for use by Francophones.
--Zoe Mulford

Flemish is, as its name phonetically suggests, essentially Dutch while
vomiting.
--Mike Taylor

Frisian is essentially (Middle) English as spoken by the Dutch.
--John Cowan

Conversely, English is essentially the Old Frisian of a sea-sick Old Saxon
speaker, as mangled by an obtuse Francophonified Danish mercenary who took
Latin and Greek in school and is currently on an around-the-world cruise.
--Benct Philip Jonsson/Matt Pearson

Low German is essentially Dutch with an identity problem.
--Danny Weir

Dutch is essentially Low German with an army and a navy.
--Andreas Johansson

The Dutch are actually Anglophones pretending to be Germans.
--Andreas Johansson

Afrikaans is essentially Dutch with English grammar.
--Jan van Steenbergen

Dutch is essentially English spoken while yawning (therefore the extra
vowels).
--Ivan C. Amaya

Frisian is essentially Old English spoken by Anglo-Saxons who got lost on
their way from Schleswig-Holstein.
--Andrew Johnson

Dutch sounds a drunk Englishman speaking German.
--Warren Dumke (via Daniel E. Huston)

Dutch is essentially a mix of German, Swedish and English, but tries to hide
it by having a lot of unnecessary double vowels and 'oe's everywhere.
--Andreas Johansson

Dutch is essentially a mixture of German and English spoken in a Swedish
accent.
--Estel Telcontar

Most Germanic languages are essentially English spoken by Barbarians.
--Joe
Re: Wat die Hollanders nie weet nie [boodskap #93838 is 'n antwoord op boodskap #93827] Wo, 09 Junie 2004 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Corné  is tans af-lyn  Corné
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dankie tog! Nou ek weet.

Corné.
('n egte kaaskop).

"Annette" schreef in bericht news:ca6itu$adu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van Voetluis:
> Ander tale s'n ook beskikbaar by
> http://mercury.ccil.org/~cowan/essential.html
>
> ==
>
> Dutch is essentially English spoken with a French accent by a German.
> --jmallett
>
> Dutch is essentially German written with English spelling.
> --Luís Henrique
>
> Dutch is essentially German as spoken by the members of a conspiracy who
> pretend not to speak German.
> --John Cowan
>
> Dutsj is essensjullie a Loo Sjurmennik lenkwitsj wis det vunkie letter (det
> riepleezes Y) plus a serieuslie koel ortografie.
> --several members of Conlang
>
> Dutch is essentially German spoken by someone with a sore throat (or: by
> someone clearing his throat while speaking).
> --Philip Newton
>
> Written Dutch is essentially German with misspellings one would expect from
> small German children.
> --Terrence Griffin
>
> Dutch is essentially what you know to be English, only heard through lots of
> loud background noise.
> --Dan Seriff
>
> Dutch is essentially English with all the vowels doubled.
> --Keith Gaughan
>
> Dutch is essentially English spoken whilst stoned, which pretty much
> explains all the double vowels ;-)
> --Keith Gaughan
>
> Afrikaans is essentially Dutch baby talk.
> --John Cowan
>
> Conversely, Dutch is essentially Afrikaans as spoken by a corpse.
> --John Cowan
>
> Flemish is essentially Dutch dumbed down for use by Francophones.
> --Zoe Mulford
>
> Flemish is, as its name phonetically suggests, essentially Dutch while
> vomiting.
> --Mike Taylor
>
> Frisian is essentially (Middle) English as spoken by the Dutch.
> --John Cowan
>
> Conversely, English is essentially the Old Frisian of a sea-sick Old Saxon
> speaker, as mangled by an obtuse Francophonified Danish mercenary who took
> Latin and Greek in school and is currently on an around-the-world cruise.
> --Benct Philip Jonsson/Matt Pearson
>
> Low German is essentially Dutch with an identity problem.
> --Danny Weir
>
> Dutch is essentially Low German with an army and a navy.
> --Andreas Johansson
>
> The Dutch are actually Anglophones pretending to be Germans.
> --Andreas Johansson
>
> Afrikaans is essentially Dutch with English grammar.
> --Jan van Steenbergen
>
> Dutch is essentially English spoken while yawning (therefore the extra
> vowels).
> --Ivan C. Amaya
>
> Frisian is essentially Old English spoken by Anglo-Saxons who got lost on
> their way from Schleswig-Holstein.
> --Andrew Johnson
>
> Dutch sounds a drunk Englishman speaking German.
> --Warren Dumke (via Daniel E. Huston)
>
> Dutch is essentially a mix of German, Swedish and English, but tries to hide
> it by having a lot of unnecessary double vowels and 'oe's everywhere.
> --Andreas Johansson
>
> Dutch is essentially a mixture of German and English spoken in a Swedish
> accent.
> --Estel Telcontar
>
> Most Germanic languages are essentially English spoken by Barbarians.
> --Joe
Re: Wat die Hollanders nie weet nie [boodskap #93841 is 'n antwoord op boodskap #93827] Wo, 09 Junie 2004 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"

> Van Voetluis:

> Dutch is essentially English

Sal jy my assseblief verduidelik waarom hierdie
klomp snert IN ENGELS van die Internet af
geneem is en op ons AFRIKAANSE nuusgroep
geplaas word? Net omdat jy dit op 'n ander
site gekry het ( van "Voetluis" wat beter behoort
te weet as om Afrikaanse sites te vervuil met
Engels en liewer die gesondheid van Afrikaans
te bewaar vir sy twee babetjies) is dit nie rede
om dit op hierdie AFRIKAANSE nuusgroep
te plaas, wat alleen oor dinge behoort te gaan
wat iets met SA en SA kultuur te doen het.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Wat die Hollanders nie weet nie [boodskap #93843 is 'n antwoord op boodskap #93841] Wo, 09 Junie 2004 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gestapo van die Derde Republiek het weer baie humor

"@rogers.com" schreef in bericht
news:uTCxc.138378$Ar.9219@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> "Annette"
>
>> Van Voetluis:
>
>> Dutch is essentially English
>
> Sal jy my assseblief verduidelik waarom hierdie
> klomp snert IN ENGELS van die Internet af
> geneem is en op ons AFRIKAANSE nuusgroep
> geplaas word? Net omdat jy dit op 'n ander
> site gekry het ( van "Voetluis" wat beter behoort
> te weet as om Afrikaanse sites te vervuil met
> Engels en liewer die gesondheid van Afrikaans
> te bewaar vir sy twee babetjies) is dit nie rede
> om dit op hierdie AFRIKAANSE nuusgroep
> te plaas, wat alleen oor dinge behoort te gaan
> wat iets met SA en SA kultuur te doen het.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Wat die Hollanders nie weet nie [boodskap #93845 is 'n antwoord op boodskap #93841] Wo, 09 Junie 2004 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sommer:)
--
Annette

> Sal jy my assseblief verduidelik > (knip)
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Wat die Hollanders nie weet nie [boodskap #93848 is 'n antwoord op boodskap #93841] Wo, 09 Junie 2004 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
antie. nou is ek gatvol vir jou. fokkoffff.

en ek vloek nie graag nie.

DanielJan

"@rogers.com" wrote in message
news:uTCxc.138378$Ar.9219@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> "Annette"
>
>> Van Voetluis:
>
>> Dutch is essentially English
>
> Sal jy my assseblief verduidelik waarom hierdie
> klomp snert IN ENGELS van die Internet af
> geneem is en op ons AFRIKAANSE nuusgroep
> geplaas word? Net omdat jy dit op 'n ander
> site gekry het ( van "Voetluis" wat beter behoort
> te weet as om Afrikaanse sites te vervuil met
> Engels en liewer die gesondheid van Afrikaans
> te bewaar vir sy twee babetjies) is dit nie rede
> om dit op hierdie AFRIKAANSE nuusgroep
> te plaas, wat alleen oor dinge behoort te gaan
> wat iets met SA en SA kultuur te doen het.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Wat die Hollanders nie weet nie [boodskap #93852 is 'n antwoord op boodskap #93845] Wo, 09 Junie 2004 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Sommer:)

Ongelukkig is ons nie almal onder die kalkoen
uitgebroei nie. Ons weet hoekom hierdie poste
op die AFRIKAANSE nuusgroep gesit word.
Omdat Miss Mishopia juk. Ek vra jou nou
asseblief mooi, sal jy hierdie AFRIKAANSE
nuusgroep respekteer deur dit te gebruik vir
die doel waarvoor dit geskep is: om oor
SA en SA kultuur te praat, of om dinge
(oor enige kultuur) in AFRIKAANS te pos.
Jy kan kwytraak wat jy wil oor Nederlands
en enige ander taal, maar doen dit asseblief
deur medium van Afrikaans.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Wat die Hollanders nie weet nie [boodskap #93854 is 'n antwoord op boodskap #93852] Wo, 09 Junie 2004 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
News  is tans af-lyn  News
Boodskappe: 11
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
http://open-systems.ufl.edu/mirrors/ftp.isc.org/usenet/news. announce.newgroups/soc/soc.culture.south-africa.afrikaans

Lees tog die charter en hou op moderator te speel.

"@rogers.com" wrote in message
news:XBExc.140407$Ar.51462@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> "Annette" skryf
>
>> Sommer:)
>
> Ongelukkig is ons nie almal onder die kalkoen
> uitgebroei nie. Ons weet hoekom hierdie poste
> op die AFRIKAANSE nuusgroep gesit word.
> Omdat Miss Mishopia juk. Ek vra jou nou
> asseblief mooi, sal jy hierdie AFRIKAANSE
> nuusgroep respekteer deur dit te gebruik vir
> die doel waarvoor dit geskep is: om oor
> SA en SA kultuur te praat, of om dinge
> (oor enige kultuur) in AFRIKAANS te pos.
> Jy kan kwytraak wat jy wil oor Nederlands
> en enige ander taal, maar doen dit asseblief
> deur medium van Afrikaans.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Wat die Hollanders nie weet nie [boodskap #93855 is 'n antwoord op boodskap #93852] Wo, 09 Junie 2004 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
My antie, hoeveel keer moet mense nog vir jou sê dat hierdie nuusgroep nie
eksklusief Afrikaans is nie? As ek reg gelees het, nie so lank gelede nie,
was die aanvanklike doel nie dat dit net Afrikaans moet wees nie. Dis JY
wat dit so wil maak.
"@rogers.com" wrote in message
news:XBExc.140407$Ar.51462@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> "Annette" skryf
>
>> Sommer:)
>
> Ongelukkig is ons nie almal onder die kalkoen
> uitgebroei nie. Ons weet hoekom hierdie poste
> op die AFRIKAANSE nuusgroep gesit word.
> Omdat Miss Mishopia juk. Ek vra jou nou
> asseblief mooi, sal jy hierdie AFRIKAANSE
> nuusgroep respekteer deur dit te gebruik vir
> die doel waarvoor dit geskep is: om oor
> SA en SA kultuur te praat, of om dinge
> (oor enige kultuur) in AFRIKAANS te pos.
> Jy kan kwytraak wat jy wil oor Nederlands
> en enige ander taal, maar doen dit asseblief
> deur medium van Afrikaans.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Wat die Hollanders nie weet nie [boodskap #93875 is 'n antwoord op boodskap #93852] Do, 10 Junie 2004 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
anti, sien weer my bydra tot hierdie skakel gedateer 9/06/04.

please don't make me swear again!

DanielJan

"@rogers.com" wrote in message
news:XBExc.140407$Ar.51462@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> "Annette" skryf
>
>> Sommer:)
>
> Ongelukkig is ons nie almal onder die kalkoen
> uitgebroei nie. Ons weet hoekom hierdie poste
> op die AFRIKAANSE nuusgroep gesit word.
> Omdat Miss Mishopia juk. Ek vra jou nou
> asseblief mooi, sal jy hierdie AFRIKAANSE
> nuusgroep respekteer deur dit te gebruik vir
> die doel waarvoor dit geskep is: om oor
> SA en SA kultuur te praat, of om dinge
> (oor enige kultuur) in AFRIKAANS te pos.
> Jy kan kwytraak wat jy wil oor Nederlands
> en enige ander taal, maar doen dit asseblief
> deur medium van Afrikaans.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Wat die Hollanders nie weet nie [boodskap #93918 is 'n antwoord op boodskap #93854] Do, 10 Junie 2004 19:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
skierlike geen @rogers.com antwoord nie?

"News" skryf in boodskap news:ca78d3$35h$00$1@news.t-online.com...
>
http://open-systems.ufl.edu/mirrors/ftp.isc.org/usenet/news. announce.newgrou
ps/soc/soc.culture.south-africa.afrikaans
>
> Lees tog die charter en hou op moderator te speel.
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:XBExc.140407$Ar.51462@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>>
>> "Annette" skryf
>>
>>> Sommer:)
>>
>> Ongelukkig is ons nie almal onder die kalkoen
>> uitgebroei nie. Ons weet hoekom hierdie poste
>> op die AFRIKAANSE nuusgroep gesit word.
>> Omdat Miss Mishopia juk. Ek vra jou nou
>> asseblief mooi, sal jy hierdie AFRIKAANSE
>> nuusgroep respekteer deur dit te gebruik vir
>> die doel waarvoor dit geskep is: om oor
>> SA en SA kultuur te praat, of om dinge
>> (oor enige kultuur) in AFRIKAANS te pos.
>> Jy kan kwytraak wat jy wil oor Nederlands
>> en enige ander taal, maar doen dit asseblief
>> deur medium van Afrikaans.
>>
>> Penkop van die Derde Republiek
>>
>
Re: Wat die Hollanders nie weet nie [boodskap #93920 is 'n antwoord op boodskap #93918] Do, 10 Junie 2004 20:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"MoerFie"

> skierlike geen @rogers.com antwoord nie?

Gee die grondbeginsels van die Afrikaanse
nuusgroep vir Nederlandssprekendes hier
die reg om rassistiese opmerkings oor moslems
in Nederlands te maak? Wat het dit met
SA kultuur of met Afrikaans te doen?
Ek wag vir 'n antwoord.

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Wat die Hollanders nie weet nie [boodskap #93935 is 'n antwoord op boodskap #93920] Vr, 11 Junie 2004 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" schreef in bericht
news:JM3yc.6639$LOB.4134@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "MoerFie"
>
>> skierlike geen @rogers.com antwoord nie?
>
> Gee die grondbeginsels van die Afrikaanse
> nuusgroep vir Nederlandssprekendes hier
> die reg om rassistiese opmerkings oor moslems
> in Nederlands te maak? Wat het dit met
> SA kultuur of met Afrikaans te doen?
> Ek wag vir 'n antwoord.
>
> Feldwebel Bouwer van die Derde Republiek
>
Re: Wat die Hollanders nie weet nie [boodskap #93947 is 'n antwoord op boodskap #93920] Vr, 11 Junie 2004 10:24 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Presies soos jy is.....antwoord 'n vraag wat jou in die sop het met 'n
teenvraag. Jy's so voorspelbaar. Dalk kan die Strontbrommer jou uithelp?
"@rogers.com" wrote in message
news:JM3yc.6639$LOB.4134@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "MoerFie"
>
>> skierlike geen @rogers.com antwoord nie?
>
> Gee die grondbeginsels van die Afrikaanse
> nuusgroep vir Nederlandssprekendes hier
> die reg om rassistiese opmerkings oor moslems
> in Nederlands te maak? Wat het dit met
> SA kultuur of met Afrikaans te doen?
> Ek wag vir 'n antwoord.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Vorige onderwerp: Is ouers vertroud?
Volgende onderwerp: Arabisch gedichtje
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 05:42:24 MGT 2024