Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat die vrouens in SA dink
Wat die vrouens in SA dink [boodskap #93809] Di, 08 Junie 2004 12:44 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Women24 het onlangs 'n landswye "survey" gedoen. Die resultate is
beskikbaar by
http://www.women24.com/W24/Display/Survey/Results/FemaleNati on1/ . Nou weet
ek ook hoe dink 'n vroumens :))

Elaine
Re: Wat die vrouens in SA dink [boodskap #93892 is 'n antwoord op boodskap #93809] Do, 10 Junie 2004 14:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:...
> Women24 het onlangs 'n landswye "survey" gedoen. Die resultate is
> beskikbaar by
> http://www.women24.com/W24/Display/Survey/Results/FemaleNati on1/ . Nou weet
> ek ook hoe dink 'n vroumens :))
>
> Elaine

Hulle kan dink?
Re: Wat die vrouens in SA dink [boodskap #93898 is 'n antwoord op boodskap #93809] Do, 10 Junie 2004 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan 'n vroumens DINK?!!!!!

"Elaine" skryf in boodskap news:ca4cb1$hgl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Women24 het onlangs 'n landswye "survey" gedoen. Die resultate is
> beskikbaar by
> http://www.women24.com/W24/Display/Survey/Results/FemaleNati on1/ . Nou weet
> ek ook hoe dink 'n vroumens :))
>
> Elaine
>
Re: Wat die vrouens in SA dink [boodskap #93958 is 'n antwoord op boodskap #93892] Vr, 11 Junie 2004 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja - maar dit maak baie seer :o)

"Lou" wrote:
>
> Hulle kan dink?
Re: Wat die vrouens in SA dink [boodskap #93962 is 'n antwoord op boodskap #93898] Vr, 11 Junie 2004 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
> Kan 'n vroumens DINK?!!!!!

Shhhh...laat hull maar so glo... eintlik is dit net droom
Re: Wat die vrouens in SA dink [boodskap #94036 is 'n antwoord op boodskap #93962] Sa, 12 Junie 2004 10:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja......netnou hoor Katryn!

"Glucklich" skryf in boodskap news:RLgyc.9405$FC3.1396@bignews1.bellsouth.net...
>> Kan 'n vroumens DINK?!!!!!
>
> Shhhh...laat hull maar so glo... eintlik is dit net droom
>
Re: Wat die vrouens in SA dink [boodskap #94038 is 'n antwoord op boodskap #94036] Sa, 12 Junie 2004 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Agter elke man.....
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40cae030.0@news1.mweb.co.za...
> Ja......netnou hoor Katryn!
> "Glucklich" wrote in message
> news:RLgyc.9405$FC3.1396@bignews1.bellsouth.net...
>>> Kan 'n vroumens DINK?!!!!!
>>
>> Shhhh...laat hull maar so glo... eintlik is dit net droom
>>
>
Re: Wat die vrouens in SA dink [boodskap #94063 is 'n antwoord op boodskap #94038] So, 13 Junie 2004 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Skuil 'n vrou vir wie hy moet dink!

"Annette" skryf in boodskap news:cafapu$jrk$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Agter elke man.....
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40cae030.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja......netnou hoor Katryn!
>> "Glucklich" wrote in message
>> news:RLgyc.9405$FC3.1396@bignews1.bellsouth.net...
>>>> Kan 'n vroumens DINK?!!!!!
>>>
>>> Shhhh...laat hull maar so glo... eintlik is dit net droom
>>>
>>
>
Re: Wat die vrouens in SA dink [boodskap #94065 is 'n antwoord op boodskap #94063] So, 13 Junie 2004 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, as ek kan reg onthou, is daar 'n liedjie wat deur 'n man geskryf en
gesing word wat blykbaar die lig gesien het.
Hy weet dat 'n man Neeltemal Niks is sonder 'n vrou nie :))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40cc0e8f.0@news1.mweb.co.za...
> Skuil 'n vrou vir wie hy moet dink!
> "Annette" wrote in message
> news:cafapu$jrk$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Agter elke man.....
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40cae030.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ja......netnou hoor Katryn!
>>> "Glucklich" wrote in message
>>> news:RLgyc.9405$FC3.1396@bignews1.bellsouth.net...
>>>> > Kan 'n vroumens DINK?!!!!!
>>>>
>>>> Shhhh...laat hull maar so glo... eintlik is dit net droom
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wat die vrouens in SA dink [boodskap #94082 is 'n antwoord op boodskap #94065] Ma, 14 Junie 2004 07:52 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek erken ook dat ek nie sonder my vrieskas, my yskas, my Dremel, my
draaibank en ander appliances kan klaarkom nie. Dis hoekom vrouens mos in
wit trou, dan nie?

"Annette" skryf in boodskap news:cah7u5$gnn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel, as ek kan reg onthou, is daar 'n liedjie wat deur 'n man geskryf en
> gesing word wat blykbaar die lig gesien het.
> Hy weet dat 'n man Neeltemal Niks is sonder 'n vrou nie :))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40cc0e8f.0@news1.mweb.co.za...
>> Skuil 'n vrou vir wie hy moet dink!
>> "Annette" wrote in message
>> news:cafapu$jrk$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Agter elke man.....
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40cae030.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ja......netnou hoor Katryn!
>>>> "Glucklich" wrote in message
>>>> news:RLgyc.9405$FC3.1396@bignews1.bellsouth.net...
>>>> > > Kan 'n vroumens DINK?!!!!!
>>>> >
>>>> > Shhhh...laat hull maar so glo... eintlik is dit net droom
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Suidwester se kennis
Volgende onderwerp: Vir Suidwester
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:43:18 MGT 2024