Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is ouers vertroud?
Is ouers vertroud? [boodskap #93799] Di, 08 Junie 2004 07:04 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Met die terme wat kinders gebruik en wat dit regtig beteken? Nou net op
StemSaam is vertel van 'n ouer wat 'n onderwyser vertel het hoe bly sy is
dat haar kind nou ywerig gimsasium toe gaan om te gaan boks - min wetende
dat "boxing" glo die nuwe inding is, en beteken dat die kinders bekend
gestel word en ingelei word in die wonderlike waanwêreld van dagga.
--
Annette
Re: Is ouers vertroud? [boodskap #93801 is 'n antwoord op boodskap #93799] Di, 08 Junie 2004 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou vertel jy my ook 'n ding!

"Annette" skryf in boodskap news:ca3pis$8cl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Met die terme wat kinders gebruik en wat dit regtig beteken? Nou net op
> StemSaam is vertel van 'n ouer wat 'n onderwyser vertel het hoe bly sy is
> dat haar kind nou ywerig gimsasium toe gaan om te gaan boks - min wetende
> dat "boxing" glo die nuwe inding is, en beteken dat die kinders bekend
> gestel word en ingelei word in die wonderlike waanwêreld van dagga.
> --
> Annette
>
Re: Is ouers vertroud? [boodskap #93878 is 'n antwoord op boodskap #93799] Do, 10 Junie 2004 10:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
'n (Hot)box is as jy jou jointjie in 'n kas of in 'n (toe) kar rook.
Sodoende kan jy dit wat jy uitasem weer inasem om seker te maak dat niks van
die wonderlike THC verlore gaan nie... Hulle sê dit werk.

Sou dit wees waar die boxing vandaan kom?

Watse ouer is bly as sy hoor haar kind gaan boks? Of sy breins voos geslaan
of voos gerook word is nie eintlik 'n verskil nie. Sy gesiggie bly in elk
geval mooier as hy rook...

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:ca3pis$8cl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Met die terme wat kinders gebruik en wat dit regtig beteken? Nou net op
> StemSaam is vertel van 'n ouer wat 'n onderwyser vertel het hoe bly sy is
> dat haar kind nou ywerig gimsasium toe gaan om te gaan boks - min wetende
> dat "boxing" glo die nuwe inding is, en beteken dat die kinders bekend
> gestel word en ingelei word in die wonderlike waanwêreld van dagga.
> --
> Annette
>
Re: Is ouers vertroud? [boodskap #93905 is 'n antwoord op boodskap #93878] Do, 10 Junie 2004 17:42 Na vorige boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
ek dink Annette het met 'n halwe oor na RSG geluister

"Max" skryf in boodskap news:40c8349a$0$48959$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> 'n (Hot)box is as jy jou jointjie in 'n kas of in 'n (toe) kar rook.
> Sodoende kan jy dit wat jy uitasem weer inasem om seker te maak dat niks van
> die wonderlike THC verlore gaan nie... Hulle sê dit werk.
>
> Sou dit wees waar die boxing vandaan kom?
>
> Watse ouer is bly as sy hoor haar kind gaan boks? Of sy breins voos geslaan
> of voos gerook word is nie eintlik 'n verskil nie. Sy gesiggie bly in elk
> geval mooier as hy rook...
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ca3pis$8cl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Met die terme wat kinders gebruik en wat dit regtig beteken? Nou net op
>> StemSaam is vertel van 'n ouer wat 'n onderwyser vertel het hoe bly sy is
>> dat haar kind nou ywerig gimsasium toe gaan om te gaan boks - min wetende
>> dat "boxing" glo die nuwe inding is, en beteken dat die kinders bekend
>> gestel word en ingelei word in die wonderlike waanwêreld van dagga.
>> --
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Skakel vroeg in
Volgende onderwerp: Wat die Hollanders nie weet nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 04:07:56 MGT 2024