Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ongewone Uitslag
Ongewone Uitslag [boodskap #93648] Vr, 04 Junie 2004 05:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Om 'n eeue oue geskil op te los wie die vinnigste is, is daar in Engeland
oor 400 meter 'n resies beslis tussen 'n 4-jarige resiesperd, en 'n 6-jarige
afgetrede resies-windhond. Die perd was die algehele gunsteling by Hills. Na
'n groot bord " bangers and mash" vir ontbyt ( want dit is wat hy van hou)
het die hond toe die perd met 4 (perde) lengtes gewen,
--
Annette
Re: Ongewone Uitslag [boodskap #93655 is 'n antwoord op boodskap #93648] Vr, 04 Junie 2004 06:49 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Goeie petrol gehad.......

"Annette" skryf in boodskap news:c9p0fb$h5r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Om 'n eeue oue geskil op te los wie die vinnigste is, is daar in Engeland
> oor 400 meter 'n resies beslis tussen 'n 4-jarige resiesperd, en 'n 6-jarige
> afgetrede resies-windhond. Die perd was die algehele gunsteling by Hills. Na
> 'n groot bord " bangers and mash" vir ontbyt ( want dit is wat hy van hou)
> het die hond toe die perd met 4 (perde) lengtes gewen,
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Re: Zonder beter bestuur is Suriname kansloos
Volgende onderwerp: Vir Ferdi - Joernaliste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 03:47:07 MGT 2024