Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Ferdi - Joernaliste
Vir Ferdi - Joernaliste [boodskap #93586] Wo, 02 Junie 2004 14:47 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons het al voorheen hieroor gepraat, maar die stringe raak te lank en ek kan
nie onthou waaronder wat is nie!

Soos jy weet het ek so 'n effe van 'n probleempie met joernaliste en terwyl
jy beskikbaar is, sal ek baie graag die volgende van jou wil weet: Wat
kwalifiseer 'n joernalis vir 'n spesifieke rigting? Kyk, ons almal weet
dat 'n gekwalifiseerde joeranlis gaan universiteit toe en daar leer hy
sekerlik dinge ivm met die media, onder andere taalgebruik, samestelling,
ens. Gaan hy uit in die lewe en hy begin werk by 'n koerant of tydskrif
dan neem ek aan hy word aangestel in 'n afdeling waar sy belangstelling lê
en so deur die jare raak hy meer ervare in 'sy' veld en uiteindelik kry jy
'n sportjoernalis of 'n motorjoernalis, of wat ook al? Later dalk
sportredakteur, ens.
Nou, lees jy die koerante of tydskrifte, dan sien jy orals joernaliste
wat meings uitspreek oor die betrokke sport en baie van hierdie menings kan
verskriklik kontroversieel wees. Kom ons vat 'n voorbeeld: Sê 'n
motorjoernalis skryf oor motorsport en Formule 1. Sekerlik kyk hy die
sport baie op TV, lees baie nuusbronne daaroor en kry dalk ook geleenthede
om Grands Prix oral oor die wêreld by te woon en dit maak hom wonderlik om
oor die sport en die gebeure verslag te doen.
Maar nou is ons joernalis nie tevrede nie. Sensasie verkoop koerante
en sensasie gaan maak dat sy naam dalk op die voorblad verskyn, gewone
beriggewing plaas hom in die middelblaaie. As hy enigiets kontroversieel
kan opdiep, of skep, hoe beter vir sy toekoms dus. Wat maak dit bv saak of
Schumacher en sy span 'n GP met 'n meesterlike poging wen, as ons joernalis
toevallig gesien het hoe krap Schumacher dalk sy hol en hy het 'n foto, dan
het hy die voorblad. As hy sy woorde so kan omvorm dat hy die een of ander
kontroversie kan veroorsaak in verband met die bestuurders en hul aksies,
nog te beter. Die pen is magtig......en hy moet darem sy lewe verdien, hm?
Nou wil ek van jou weet: Hoeveel joernaliste ken jy wat 'n absolute
kenner is op 'sy' veld. Iemand wat oor Formule 1 skryf wat al self al
deelgeneem het daaraan. Of iemand wat oor rugby skryf wat self al
kompeterend op 'n hoë vlak gespeel het, ens. Iemand wat die 'inside' van
'n sport ken....wat wéét hoe dit voel om deel te neem en hoe moeilik dit is
om op 'n hoë vlak te presteer. Iemand wat nie net bloot sit en teoretiseer
nie, maar werklik weet wat aangaan. My probleem is dat hierdie mense, via
die media, 'n te groot invloed uitoefen op die publiek. 'n Invloed wat
hulle eintlik nie waardig is nie.
Moenie vir my kom sê van die vryheid van die pers nie. As die klas
ding toegelaat word, dan sê dit nie veel van die integriteit van die
joernalistiek en sy mense nie! Vat byv. die Rapport op Sondae. Die
sportredakteur sit Sondag na Sondag en skryf rugby en sy spelers stukkend in
'n sarkastiese rubriek wat HY en sy mense dalk dink is snaaks of pittig,
maar hy doen meer skade vir rugby as wat enige kak afrigter kan doen.
Dis waarom ek ook vir jou vra: Het joernaliste enige
verantwoordelikheid teenoor die publiek? Of steek julle dit onder die
vryheid van die pers weg? Wil jy nog weet oor hoekom ek nie van
joernaliste hou nie?
Re: Vir Ferdi - Joernaliste [boodskap #93591 is 'n antwoord op boodskap #93586] Wo, 02 Junie 2004 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Dis waarom ek ook vir jou vra: Het joernaliste enige
> verantwoordelikheid teenoor die publiek? Of steek julle dit onder die
> vryheid van die pers weg? Wil jy nog weet oor hoekom ek nie van
> joernaliste hou nie?

Jy is so naief. 'n Koerant is, soos 'n stuk vleis, 'n
produk wat op die mark is, en jy koop dit omdat
jy daarvan gebruik wil maak. Mens kan byvoorbeeld
mense hier in Ottawa teiken volgens die koerant
wat hulle onder die arm het. Binne die koerant wat
jy lees, as jy 'n volwassene is, weet jy ook watter
joernalis vir jou dinge gaan gee om aan te kou
en watter een se goed jy maar met 'n knippie
sout moet opeet.
Die feit dat jy so téén "joernaliste" is, is 'n teken
van jou eie onvolwassenheid, nie van joernaliste
as 'n groep nie.
Somtyds is van die magtigste mense in 'n land
joernaliste. As mens byvoorbeeld aan die
VSA dink, dan is daar twee of drie joernaliste
wat so goed en so vreesloos is, dat hulle
"gevrees" word as hulle mense ondervra, al is
hulle gemoedelike mense. Ek dink nou byvoorbeeld
aan Tim Russert, om een se naam te noem.

Gloudina
Re: Vir Ferdi - Joernaliste [boodskap #93599 is 'n antwoord op boodskap #93591] Do, 03 Junie 2004 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's so gééf! Veral as jy goed gorrel net om ook te kan iets skryf, ou
antie. Jy beaam presies net wat ek sê so dit maak jou ook naïef [let op
die SPELLING!!!!] en onvolwasse [op jou ouderdom moet dit een moerse
probleem wees, huh?]. As joernaliste van die magtigste mense in 'n land
is, is die kans goed dat plebs die magtigste mense in die land is! Gaan
soek vir jou enige joernalis uit wat spesialiseer in enige tipe van
beriggewing en die kans is 95% dat jy iemand gaan vind wat eintlik geen
ekspert van die onderwerp is, maar wat sy navorsing daaroor goed doen.
Gooi 'n lekker skoot verbeelding en voila! Sy groot koerant se groot
oplaag gee hom 'n platvorm sodat ons gewone plebs hom glo oor wat hy skryf,
maar die rêrige kenners op die veld is of die moer in vir hom oor die twak
wat hy kwytraak of lag dat die trane loop oor die idioot se 'geleerde'
opinie. Wee' jy, dit laat my dink dat dit presies hoe jy hierdie ng
benader. Jy kan darem self jou verbeelding gebruik..............Ai-Ais!
Marchand! Perde-eiland by Upington! Wow! Ek dink jy sal uitstekend in
die joernalistiek vaar.
En net om jou so 'n bietjie verder te irriteer, hier in Suider-Afrika
is die News24-groep waaronder omtrent al die groot koernate in die land
val......Beeld, Rapport, Burger.......dis omtrent soos Kentucky Fried
Chicken. Hulle het 'n basiese resep en hulle deel dieselfde nuusbronne en
dit veroorsaak dat jy in Pretoria, die Kaap...waarookal, dieselfde
kwaliteit van nuus sal kry, met so 'n bietjie lokale inhoud bygegooi. Maar
net soos KFC maak dit vir die besoeker uiters vervelig ook want niks is juis
anders as by die huis nie!

@rogers.com" wrote in message
news:lFovc.329305$0qd.161521@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Dis waarom ek ook vir jou vra: Het joernaliste enige
>> verantwoordelikheid teenoor die publiek? Of steek julle dit onder die
>> vryheid van die pers weg? Wil jy nog weet oor hoekom ek nie van
>> joernaliste hou nie?
>
> Jy is so naief. 'n Koerant is, soos 'n stuk vleis, 'n
> produk wat op die mark is, en jy koop dit omdat
> jy daarvan gebruik wil maak. Mens kan byvoorbeeld
> mense hier in Ottawa teiken volgens die koerant
> wat hulle onder die arm het. Binne die koerant wat
> jy lees, as jy 'n volwassene is, weet jy ook watter
> joernalis vir jou dinge gaan gee om aan te kou
> en watter een se goed jy maar met 'n knippie
> sout moet opeet.
> Die feit dat jy so téén "joernaliste" is, is 'n teken
> van jou eie onvolwassenheid, nie van joernaliste
> as 'n groep nie.
> Somtyds is van die magtigste mense in 'n land
> joernaliste. As mens byvoorbeeld aan die
> VSA dink, dan is daar twee of drie joernaliste
> wat so goed en so vreesloos is, dat hulle
> "gevrees" word as hulle mense ondervra, al is
> hulle gemoedelike mense. Ek dink nou byvoorbeeld
> aan Tim Russert, om een se naam te noem.
>
> Gloudina
>
Re: Vir Ferdi - Joernaliste [boodskap #93600 is 'n antwoord op boodskap #93599] Do, 03 Junie 2004 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Een van die plekke waar mens die maklikste sien hoe "volwasse" iemand is, is
hoe hy/sy kritiek hanteer... Nou praat ek nie van Suidwester of Gloudina
nie, sommer in die algemeen.

Max____________________________

"Suidwester" skryf in boodskap news:40becbab.0@news1.mweb.co.za...
> Jy's so gééf! Veral as jy goed gorrel net om ook te kan iets skryf, ou
> antie. Jy beaam presies net wat ek sê so dit maak jou ook naïef [let op
> die SPELLING!!!!] en onvolwasse [op jou ouderdom moet dit een moerse
> probleem wees, huh?]. As joernaliste van die magtigste mense in 'n land
> is, is die kans goed dat plebs die magtigste mense in die land is! Gaan
> soek vir jou enige joernalis uit wat spesialiseer in enige tipe van
> beriggewing en die kans is 95% dat jy iemand gaan vind wat eintlik geen
> ekspert van die onderwerp is, maar wat sy navorsing daaroor goed doen.
> Gooi 'n lekker skoot verbeelding en voila! Sy groot koerant se groot
> oplaag gee hom 'n platvorm sodat ons gewone plebs hom glo oor wat hy skryf,
> maar die rêrige kenners op die veld is of die moer in vir hom oor die twak
> wat hy kwytraak of lag dat die trane loop oor die idioot se 'geleerde'
> opinie. Wee' jy, dit laat my dink dat dit presies hoe jy hierdie ng
> benader. Jy kan darem self jou verbeelding gebruik..............Ai-Ais!
> Marchand! Perde-eiland by Upington! Wow! Ek dink jy sal uitstekend in
> die joernalistiek vaar.
> En net om jou so 'n bietjie verder te irriteer, hier in Suider-Afrika
> is die News24-groep waaronder omtrent al die groot koernate in die land
> val......Beeld, Rapport, Burger.......dis omtrent soos Kentucky Fried
> Chicken. Hulle het 'n basiese resep en hulle deel dieselfde nuusbronne en
> dit veroorsaak dat jy in Pretoria, die Kaap...waarookal, dieselfde
> kwaliteit van nuus sal kry, met so 'n bietjie lokale inhoud bygegooi. Maar
> net soos KFC maak dit vir die besoeker uiters vervelig ook want niks is juis
> anders as by die huis nie!
>
> @rogers.com" wrote in message
> news:lFovc.329305$0qd.161521@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>>
>> "Suidwester" skryf
>>
>>> Dis waarom ek ook vir jou vra: Het joernaliste enige
>>> verantwoordelikheid teenoor die publiek? Of steek julle dit onder die
>>> vryheid van die pers weg? Wil jy nog weet oor hoekom ek nie van
>>> joernaliste hou nie?
>>
>> Jy is so naief. 'n Koerant is, soos 'n stuk vleis, 'n
>> produk wat op die mark is, en jy koop dit omdat
>> jy daarvan gebruik wil maak. Mens kan byvoorbeeld
>> mense hier in Ottawa teiken volgens die koerant
>> wat hulle onder die arm het. Binne die koerant wat
>> jy lees, as jy 'n volwassene is, weet jy ook watter
>> joernalis vir jou dinge gaan gee om aan te kou
>> en watter een se goed jy maar met 'n knippie
>> sout moet opeet.
>> Die feit dat jy so téén "joernaliste" is, is 'n teken
>> van jou eie onvolwassenheid, nie van joernaliste
>> as 'n groep nie.
>> Somtyds is van die magtigste mense in 'n land
>> joernaliste. As mens byvoorbeeld aan die
>> VSA dink, dan is daar twee of drie joernaliste
>> wat so goed en so vreesloos is, dat hulle
>> "gevrees" word as hulle mense ondervra, al is
>> hulle gemoedelike mense. Ek dink nou byvoorbeeld
>> aan Tim Russert, om een se naam te noem.
>>
>> Gloudina
>>
>
Nonkompoef [boodskap #93608 is 'n antwoord op boodskap #93600] Do, 03 Junie 2004 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf:

> Een van die plekke waar mens die maklikste sien hoe "volwasse" iemand is, is
> hoe hy/sy kritiek hanteer... Nou praat ek nie van Suidwester of Gloudina
> nie, sommer in die algemeen.

Ek het vanoggend 'n oulike Afrikaanse woord vir "nincompoop" op
Litnet raakgelees - nonkompoef.
Ek het my nogal daarin verkneuter (nog 'n nuwe woord)
;-)

Alhoewel 'uilskuiken' seker net so goed of beter is om iemand soos
Suidwester te beskryf, is nonkompoef net soveel meer gepas.
Selfs nie eens die Duitste 'trottel' of Spaanse 'bobo' is so mooi
beskrywend nie.
Afrikaans bly bobaas!

(En let nou op hoe 'n tipiese nonkompoef reageer)
Re: Nonkompoef [boodskap #93611 is 'n antwoord op boodskap #93608] Do, 03 Junie 2004 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag, Katryntjie/Streepmuis/Wil 'n Streep hê Muis......of wat jy ook al vandag
is, jeuk jou dinge alwéér? Waar's jou groot pêl DD? Laat hy jou krap,
t��? Jy staan my nie aan nie, ou girl.

"Kittihawa" skryf in boodskap news:j57ub0h24r1gqr6d2qd1rub3tpd2ieic45@4ax.com...
> "Max" skryf:
>
>> Een van die plekke waar mens die maklikste sien hoe "volwasse" iemand is, is
>> hoe hy/sy kritiek hanteer... Nou praat ek nie van Suidwester of Gloudina
>> nie, sommer in die algemeen.
>
> Ek het vanoggend 'n oulike Afrikaanse woord vir "nincompoop" op
> Litnet raakgelees - nonkompoef.
> Ek het my nogal daarin verkneuter (nog 'n nuwe woord)
> ;-)
>
> Alhoewel 'uilskuiken' seker net so goed of beter is om iemand soos
> Suidwester te beskryf, is nonkompoef net soveel meer gepas.
> Selfs nie eens die Duitste 'trottel' of Spaanse 'bobo' is so mooi
> beskrywend nie.
> Afrikaans bly bobaas!
>
> (En let nou op hoe 'n tipiese nonkompoef reageer)
>
Re: Nonkompoef [boodskap #93612 is 'n antwoord op boodskap #93611] Do, 03 Junie 2004 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, Suidwester!!!

Ek kan nie glo jy't daarin getrap nie!

RODVELMGA!!!

Max____________________________

"Suidwester" skryf in boodskap news:40bf2463.0@news1.mweb.co.za...
> Ag, Katryntjie/Streepmuis/Wil 'n Streep hê Muis......of wat jy ook al vandag
> is, jeuk jou dinge alwéér? Waar's jou groot pêl DD? Laat hy jou krap,
> t��? Jy staan my nie aan nie, ou girl.
> "Kittihawa" wrote in message
> news:j57ub0h24r1gqr6d2qd1rub3tpd2ieic45@4ax.com...
>> "Max" skryf:
>>
>>> Een van die plekke waar mens die maklikste sien hoe "volwasse" iemand
is,
> is
>>> hoe hy/sy kritiek hanteer... Nou praat ek nie van Suidwester of Gloudina
>>> nie, sommer in die algemeen.
>>
>> Ek het vanoggend 'n oulike Afrikaanse woord vir "nincompoop" op
>> Litnet raakgelees - nonkompoef.
>> Ek het my nogal daarin verkneuter (nog 'n nuwe woord)
>> ;-)
>>
>> Alhoewel 'uilskuiken' seker net so goed of beter is om iemand soos
>> Suidwester te beskryf, is nonkompoef net soveel meer gepas.
>> Selfs nie eens die Duitste 'trottel' of Spaanse 'bobo' is so mooi
>> beskrywend nie.
>> Afrikaans bly bobaas!
>>
>> (En let nou op hoe 'n tipiese nonkompoef reageer)
>>
>
Re: Nonkompoef [boodskap #93616 is 'n antwoord op boodskap #93611] Do, 03 Junie 2004 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf:

> Ag, Katryntjie/Streepmuis/Wil 'n Streep hê Muis......of wat jy ook al vandag
> is, jeuk jou dinge alwéér? Waar's jou groot pêl DD? Laat hy jou krap,
> tóé? Jy staan my nie aan nie, ou girl.

Nogsteeds die seksuele innuendo's en anale fiksasie ou nonkompoef?
Weet jy dat meeste kindertjies die dinge ontgroei so by 13 of daar
rond?
Ongelukkig het jy nogsteeds die intellek van 'n 13-jarige - dit is
duidelik.
Haai foeitog, eintlik is dit nogal heel lekker om jou so bietjie te
skud so af en toe, want jou reaksies is so uiters voorspelbaar.
Geniet jou winkeltjie..er...skuus, groot besigheid, daar in
Hentiesbaai, en ek hoop jy sal sommer baie aas vandag verkoop, kay?
Re: Nonkompoef [boodskap #93617 is 'n antwoord op boodskap #93612] Do, 03 Junie 2004 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf:

> Nee, Suidwester!!!
>
> Ek kan nie glo jy´t daarin getrap nie!
>
> RODVELMGA!!!

;-))))
Re: Nonkompoef [boodskap #93622 is 'n antwoord op boodskap #93616] Do, 03 Junie 2004 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foei tog, Katryntjie met die baie name. So reken ek smous aas? Vir wat?
As ek nou koei-aas gehad het dan sou ek geweet het hoekom ek jou weer
opgetel het! Skei uit, ek het nog nooit met jou probeer kommunikeer nie en
sal ook nie. As ek 'n kind se intellek het, wonderlik.....dis JY wat soek
om daarmee te kommunikeer, so wat maak dit jou? Ek kan jou sê:
Kinderagtig. In mooi, skoon Afrikaans: Gaan speel met jou ander pelle op
jul ng wat doodgeloop het weens julle eie verveligheid. Moenie hier kom
geselskap soek nie! Het jy geen trots nie. Hoeveel keer moet 'n man jou
verwerp voor jy sal padgee. Is jy werklik sê desperaat? En hier sit ek
en dog nog die heeltyd Amerika is juis dié land vir vroumense met 'n jeuk
tussen die groottone soos jy!

"Katryn" skryf in boodskap news:nc9ub01pc0habnnjbkb9kf8d79l7ofgtnq@4ax.com...
> "Suidwester" skryf:
>
>> Ag, Katryntjie/Streepmuis/Wil 'n Streep hê Muis......of wat jy ook al vandag
>> is, jeuk jou dinge alwéér? Waar's jou groot pêl DD? Laat hy jou krap,
>> t��? Jy staan my nie aan nie, ou girl.
>
> Nogsteeds die seksuele innuendo's en anale fiksasie ou nonkompoef?
> Weet jy dat meeste kindertjies die dinge ontgroei so by 13 of daar
> rond?
> Ongelukkig het jy nogsteeds die intellek van 'n 13-jarige - dit is
> duidelik.
> Haai foeitog, eintlik is dit nogal heel lekker om jou so bietjie te
> skud so af en toe, want jou reaksies is so uiters voorspelbaar.
> Geniet jou winkeltjie..er...skuus, groot besigheid, daar in
> Hentiesbaai, en ek hoop jy sal sommer baie aas vandag verkoop, kay?
>
Re: Nonkompoef [boodskap #93623 is 'n antwoord op boodskap #93617] Do, 03 Junie 2004 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So nou haal jy jou pêl DD se truuks uit.....sit en skryf vir vir jouself
boodskappe! Foeitog poepies, miskien moet jy na die oorsprong van jou
boodskappe kyk. Dit vra slimmer mense as jy om weg te kruip. Gaan blaas
jou stank in die wind.

"Katryn" skryf in boodskap news:18aub0l4uflevti6afou01jr5ps7qiq8n7@4ax.com...
> "Max" skryf:
>
>> Nee, Suidwester!!!
>>
>> Ek kan nie glo jy't daarin getrap nie!
>>
>> RODVELMGA!!!
>
> ;-))))
>
Re: Nonkompoef [boodskap #93631 is 'n antwoord op boodskap #93623] Do, 03 Junie 2004 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf:

> So nou haal jy jou pêl DD se truuks uit.....sit en skryf vir vir jouself
> boodskappe! Foeitog poepies, miskien moet jy na die oorsprong van jou
> boodskappe kyk. Dit vra slimmer mense as jy om weg te kruip. Gaan blaas
> jou stank in die wind.

Sies, jy is walglik. En dit sal nie help om te probeer verduidelik
dat ek nie probeer "wegkruip" nie, maar dat ek net die Indiaanse naam
vir " Katryn" gebruik het vir 'n rukkie.
Maar hoe verduidelik mens enigiets aan 'n nonkompoef soos jy?
Nie maklik nie...
Elkgeval, ek het dit nou geniet om met jou te "speel" vanoggend.
Dalk doen ek dit weer oor so paar maande of so. Jy spring altyd so
mooi.
En terloops, ek vra verskoning dat daar niks meer vir jou en jou
maatjies is om af te loer by ALA deur die sleutelgat nie. Ek kon sien
dat julle (jy, Annette en TJ) baie gefrustreerd was daaroor. En jy
het dit genoem in elke boodskap aan my. Foeitog...maar dalk kan
julle ander mense gaan afloer op ander groepe? Of is dit nie
heeltemal dieselfde nie? Weet jy, hierdie afloerdery is nie gesond
nie - rerig nie. Jy doen dit in die werklike lewe ook blykbaar? Ai,
foeitog mensie.
Gie gie gieeee....ek wonder wat jou probleem met arme DD is? Jy praat
so baie van hom. Mis jy hom?
Terloops, ek stel voor dat jy nie verder antwoord nie, want almal lag
alreeds vir jou. Buitendien is ek nou rerig vir eers klaar met jou.
Dalk oor so maand of wat weer. Tot dan...
Dankie, hoor?

O....oor jou winkeltjie. Skuus, dit is mos 'n hardeware winkeltjie.
Maar ek is seker jy verkoop aas ook daar. Ek reken dit is so smotsige
plekkie wat jy daar het.

Nou ja....ghoebaai vir eers, nè?
Re: Nonkompoef [boodskap #93632 is 'n antwoord op boodskap #93608] Do, 03 Junie 2004 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Kittihawa" <

> Ek het vanoggend 'n oulike Afrikaanse woord vir "nincompoop" op
> Litnet raakgelees - nonkompoef.

Dis egter jammer dat mense op Litnet, wat behoort
geinteresseerd te wees in die gesondheid van die
Afrikaanse taal, dit nodig vind om 'n Engelse woord
na te aap as hulle iets in Afrikaans wil sê.
Daar is baie goeie oorspronklike Afrikaanse woorde
om die Engelse "nincompoop" te vertaal. Benewens
dit wat die woordeboek gee (bog, uilskuiken, niksnuts)
kan ek aan talle ander dink. Soos windgat.

Gloudina
Re: Nonkompoef [boodskap #93633 is 'n antwoord op boodskap #93632] Do, 03 Junie 2004 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf:

> "Kittihawa"
>> Ek het vanoggend 'n oulike Afrikaanse woord vir "nincompoop" op
>> Litnet raakgelees - nonkompoef.

> Daar is baie goeie oorspronklike Afrikaanse woorde
> om die Engelse "nincompoop" te vertaal. Benewens
> dit wat die woordeboek gee (bog, uilskuiken, niksnuts)
> kan ek aan talle ander dink. Soos windgat.

Ja wel. Windgat klink baie goed. Maar 'n nincompoop is tog baie meer
as net dit? Dit sluit niksnuts, bog, kretin en windgat o.a in?
Ek wonder wat die oorsprong van "nincompoop" is, of waar dit eerste
gebruik was?
Re: Nonkompoef [boodskap #93634 is 'n antwoord op boodskap #93631] Do, 03 Junie 2004 15:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie.
DANKIE...................................................... ...............!
!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

"Katryn" skryf in boodskap news:j5eub0li474kdpkfjtgmc6vuuimbqkm504@4ax.com...
> "Suidwester" skryf:
>
>> So nou haal jy jou pêl DD se truuks uit.....sit en skryf vir vir jouself
>> boodskappe! Foeitog poepies, miskien moet jy na die oorsprong van jou
>> boodskappe kyk. Dit vra slimmer mense as jy om weg te kruip. Gaan blaas
>> jou stank in die wind.
>
> Sies, jy is walglik. En dit sal nie help om te probeer verduidelik
> dat ek nie probeer "wegkruip" nie, maar dat ek net die Indiaanse naam
> vir " Katryn" gebruik het vir 'n rukkie.
> Maar hoe verduidelik mens enigiets aan 'n nonkompoef soos jy?
> Nie maklik nie...
> Elkgeval, ek het dit nou geniet om met jou te "speel" vanoggend.
> Dalk doen ek dit weer oor so paar maande of so. Jy spring altyd so
> mooi.
> En terloops, ek vra verskoning dat daar niks meer vir jou en jou
> maatjies is om af te loer by ALA deur die sleutelgat nie. Ek kon sien
> dat julle (jy, Annette en TJ) baie gefrustreerd was daaroor. En jy
> het dit genoem in elke boodskap aan my. Foeitog...maar dalk kan
> julle ander mense gaan afloer op ander groepe? Of is dit nie
> heeltemal dieselfde nie? Weet jy, hierdie afloerdery is nie gesond
> nie - rerig nie. Jy doen dit in die werklike lewe ook blykbaar? Ai,
> foeitog mensie.
> Gie gie gieeee....ek wonder wat jou probleem met arme DD is? Jy praat
> so baie van hom. Mis jy hom?
> Terloops, ek stel voor dat jy nie verder antwoord nie, want almal lag
> alreeds vir jou. Buitendien is ek nou rerig vir eers klaar met jou.
> Dalk oor so maand of wat weer. Tot dan...
> Dankie, hoor?
>
> O....oor jou winkeltjie. Skuus, dit is mos 'n hardeware winkeltjie.
> Maar ek is seker jy verkoop aas ook daar. Ek reken dit is so smotsige
> plekkie wat jy daar het.
>
> Nou ja....ghoebaai vir eers, nê?
Re: Nonkompoef [boodskap #93637 is 'n antwoord op boodskap #93633] Do, 03 Junie 2004 16:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf:

> Ek wonder wat die oorsprong van "nincompoop" is, of waar dit eerste
> gebruik was?

Ek sien nou net die volgende verklaring op die net:

" As with many other English words, the origin of this word is
uncertain. We do know that it first appears in English in 1706. Prior
to that it was nicompoop (missing the second n), which dates from
sometime before 1676. One source goes so far as to indicate that the
word's first syllable may be related to Nicodemus, which in France was
a term used for `fool.' This same source notes that poep in Dutch
means `fool,' so a nincompoop would be literally a `double fool.'"

Dit was nogal een van die meer interessante verklarings. Dit bly
interessant om te sien hoeveel Engelse woorde direk van of deur
Nederlands beinvloed is.
Die ander verklarings was meer in die lyn van 'n mutasie van die
Latynse term "non compos mentis".
Re: Nonkompoef [boodskap #93657 is 'n antwoord op boodskap #93634] Vr, 04 Junie 2004 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En net vir die interessantgeid: GATVLIEG: So 'n groen strontbrommer wat
om jou draai met sy gedruis wat jy net nie van ontslae kan raak nie....

"Suidwester" skryf in boodskap news:40bf45f1.0@news1.mweb.co.za...
> Dankie.
> DANKIE...................................................... ...............!
> !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
> "Katryn" wrote in message
> news:j5eub0li474kdpkfjtgmc6vuuimbqkm504@4ax.com...
>> "Suidwester" skryf:
>>
>>> So nou haal jy jou pêl DD se truuks uit.....sit en skryf vir vir jouself
>>> boodskappe! Foeitog poepies, miskien moet jy na die oorsprong van jou
>>> boodskappe kyk. Dit vra slimmer mense as jy om weg te kruip. Gaan
> blaas
>>> jou stank in die wind.
>>
>> Sies, jy is walglik. En dit sal nie help om te probeer verduidelik
>> dat ek nie probeer "wegkruip" nie, maar dat ek net die Indiaanse naam
>> vir " Katryn" gebruik het vir 'n rukkie.
>> Maar hoe verduidelik mens enigiets aan 'n nonkompoef soos jy?
>> Nie maklik nie...
>> Elkgeval, ek het dit nou geniet om met jou te "speel" vanoggend.
>> Dalk doen ek dit weer oor so paar maande of so. Jy spring altyd so
>> mooi.
>> En terloops, ek vra verskoning dat daar niks meer vir jou en jou
>> maatjies is om af te loer by ALA deur die sleutelgat nie. Ek kon sien
>> dat julle (jy, Annette en TJ) baie gefrustreerd was daaroor. En jy
>> het dit genoem in elke boodskap aan my. Foeitog...maar dalk kan
>> julle ander mense gaan afloer op ander groepe? Of is dit nie
>> heeltemal dieselfde nie? Weet jy, hierdie afloerdery is nie gesond
>> nie - rerig nie. Jy doen dit in die werklike lewe ook blykbaar? Ai,
>> foeitog mensie.
>> Gie gie gieeee....ek wonder wat jou probleem met arme DD is? Jy praat
>> so baie van hom. Mis jy hom?
>> Terloops, ek stel voor dat jy nie verder antwoord nie, want almal lag
>> alreeds vir jou. Buitendien is ek nou rerig vir eers klaar met jou.
>> Dalk oor so maand of wat weer. Tot dan...
>> Dankie, hoor?
>>
>> O....oor jou winkeltjie. Skuus, dit is mos 'n hardeware winkeltjie.
>> Maar ek is seker jy verkoop aas ook daar. Ek reken dit is so smotsige
>> plekkie wat jy daar het.
>>
>> Nou ja....ghoebaai vir eers, nê?
>
Re: Nonkompoef [boodskap #93660 is 'n antwoord op boodskap #93637] Vr, 04 Junie 2004 07:51 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Help, Sterrenkijker. Volgens my beteken poep in Nederlands heeltemal nie
"fool" nie, maar kak.

'n Nincompoop is dus 'n dubbele kak!

Max____________________________

"Katryn"

> a term used for `fool.' This same source notes that poep in Dutch
> means `fool,' so a nincompoop would be literally a `double fool.'"
Vorige onderwerp: Ongewone Uitslag
Volgende onderwerp: Nie so stadig ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:18:02 MGT 2024