Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Terroris
'n Terroris [boodskap #93593] Wo, 02 Junie 2004 20:29 na volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Verlede week het ons hier in die huis 'n terroris gehad.
Daardie het toe 'n vat met gasdruk laat ontplof!! Die skade was enorm!
Vandag het ek hom kan gryp! Hy het teruggekom in die huis maar ek het
hom kan insluit en hy kon nie meer vlug nie!
Ek voel me eie nou soos daardie Amerikaanse generaal wat in Baghdad
gesê het: "Ladies & Gentlemen, we got him!!!" (Dit was toe hulle
Saddam gevind het).
Sien hier hoe die vat uitgesien het toe hierdie nog nie ontplof was
nie:
http://users.skynet.be/fa112974/boerken.jpg (slegs 17 kB),
en sien ook die terroris by sy gevangeneming:
http://users.skynet.be/fa112974/Ek_het_hom.jpg (slegs 32 kB)

Norbert (uit Vlaandere)
Re: 'n Terroris [boodskap #93603 is 'n antwoord op boodskap #93593] Do, 03 Junie 2004 07:33 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hie hie! Jy kan die foto's maar bietjie groter maak, dan kan ons lees watse
bier en sien watse voël dit is. :-)

Max____________________________

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:tocsb01qesrull4b6en0q1lpbb8o82kah1@4ax.com...
> Verlede week het ons hier in die huis 'n terroris gehad.
> Daardie het toe 'n vat met gasdruk laat ontplof!! Die skade was enorm!
> Vandag het ek hom kan gryp! Hy het teruggekom in die huis maar ek het
> hom kan insluit en hy kon nie meer vlug nie!
> Ek voel me eie nou soos daardie Amerikaanse generaal wat in Baghdad
> gesê het: "Ladies & Gentlemen, we got him!!!" (Dit was toe hulle
> Saddam gevind het).
> Sien hier hoe die vat uitgesien het toe hierdie nog nie ontplof was
> nie:
> http://users.skynet.be/fa112974/boerken.jpg (slegs 17 kB),
> en sien ook die terroris by sy gevangeneming:
> http://users.skynet.be/fa112974/Ek_het_hom.jpg (slegs 32 kB)
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Vorige onderwerp: Ge Korsten
Volgende onderwerp: Fw: Voorgestelde naamsverandering van die Hugenote-tonnel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 15:31:10 MGT 2024