Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Ons nuutste site
Ons nuutste site [boodskap #93276] Wo, 26 Mei 2004 13:19 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dr. Victor (Rasta Rebels) se site is nou uiteindelik klaar en lewendig. Ons
wag nog vir so paar goedjies van hom af om die site mooi af te rond, maar
dis meestal klaar.

Soos gewoonlik sal ek die kritiek waardeer, ons het juis 'n paar van die
vorige voorstelle vir Dawnay se site gebruik vir Dr. Victor s'n. Dis weer
in flash, so sal dalk 'n rukkie vat om te laai, hoewel dit baie vinnig op
Dr. Victor se rekenaar laai (56k modem).

Gaan kyk by http://www.drvictormusic.com

Groete
Elaine
Re: Ons nuutste site [boodskap #93277 is 'n antwoord op boodskap #93276] Wo, 26 Mei 2004 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
O, op die site, maak seker julle luister na die "sneak preview" van Dr.
Victor en die Rebels se nuwe liedjies, If you wanna be happy, en let op die
woorde. Dis nogal heel oulik :) Luister ook na "cheeck to cheeck" om 'n
idee te kry van hoe uiteenlopend die groep is.

E

"Elaine" wrote
>
> Gaan kyk by http://www.drvictormusic.com
>
> Groete
> Elaine
>
Re: Ons nuutste site [boodskap #93299 is 'n antwoord op boodskap #93276] Wo, 26 Mei 2004 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Oe, dis moeilik om 'n prys net so te gee. Ons werk per uur en nie per
bladsy nie. 'n Doodgewone 5 bladsy html site, met nie meer as 5 "graphics"
per bladsy nie, behoort jou (saam met ontwerp), nie meer as R2000 te kos
nie. Dit hang alles af van hoe "graphic intensive" die site moet wees, en
watse programmering daar agter is. MAW soek jy vorms, 'n databasis, 'n
nuusbrief funksie, ens?

E

"Riaan" skryf in boodskap news:1085582492.610004@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Elaine ek neem aan jy ontwerp websites vir 'n beroep. Wat is die gemiddelde
> prys per bladsy vir 'n site met min of geen flash nie
>
> Groete
>
> Riaan
Re: Ons nuutste site [boodskap #93309 is 'n antwoord op boodskap #93276] Wo, 26 Mei 2004 23:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Elaine ek neem aan jy ontwerp websites vir 'n beroep. Wat is die gemiddelde
prys per bladsy vir 'n site met min of geen flash nie

Groete

Riaan

"Elaine" skryf in boodskap news:c925hj$atq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dr. Victor (Rasta Rebels) se site is nou uiteindelik klaar en lewendig. Ons
> wag nog vir so paar goedjies van hom af om die site mooi af te rond, maar
> dis meestal klaar.
>
> Soos gewoonlik sal ek die kritiek waardeer, ons het juis 'n paar van die
> vorige voorstelle vir Dawnay se site gebruik vir Dr. Victor s'n. Dis weer
> in flash, so sal dalk 'n rukkie vat om te laai, hoewel dit baie vinnig op
> Dr. Victor se rekenaar laai (56k modem).
>
> Gaan kyk by http://www.drvictormusic.com
>
> Groete
> Elaine
>
Re: Ons nuutste site [boodskap #93396 is 'n antwoord op boodskap #93276] Vr, 28 Mei 2004 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Elaine, ek weet nie waar julle julle inspirasie vandaan haal nie, maar ek
wil voorstel dat julle dit op 'n ander plek gaan soek...

Eers kom ek op 'n blaai wat sê dat ek die Flash plugin moet hê ens ens... Ek
sou daar 'n knop wil hê om te kliek waarby staan: "Fok die flash kak en gaan
direk deur na die site", maar daar is nie so 'n knop nie. Selfs teen 22K/s
duur dit dan 30 sekondes voor die filmpie begin speel. Dis nou as jy dit 'n
filmpie kan noem, dis eintlik maar 'n klomp koerantknipseltjies, wat jy in
elk geval nie kan lees nie. EN DAAR IS GEEN KNOP OM TE KAN SKIP NIE!!!

Die res van die site is wel nice (nie regtig besonders nie), maar mens is al
so warm onder die kraag as jy daar uitkom, dat jy nie lank wil bly nie...

Ek weet jy word kwaad as die "bar bliksem" jou sites kritiseer, maar ek
bedoel dit goed. Julle het wat dit vat om mooi sites te maak, maar ek kry
soms die idee dat julle te hard probeer - veral in 'n land soos SA waar 'n
breë verbinding na die internet alleen maar vir die superrykes beskore is,
moet julle blaaie nie groter as 50 kb wees nie, sodat die besoeker nie hoef
te wag nie...

Max____________________________

"Elaine" skryf in boodskap news:c925hj$atq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dr. Victor (Rasta Rebels) se site is nou uiteindelik klaar en lewendig. Ons
> wag nog vir so paar goedjies van hom af om die site mooi af te rond, maar
> dis meestal klaar.
>
> Soos gewoonlik sal ek die kritiek waardeer, ons het juis 'n paar van die
> vorige voorstelle vir Dawnay se site gebruik vir Dr. Victor s'n. Dis weer
> in flash, so sal dalk 'n rukkie vat om te laai, hoewel dit baie vinnig op
> Dr. Victor se rekenaar laai (56k modem).
>
> Gaan kyk by http://www.drvictormusic.com
>
> Groete
> Elaine
>
Re: Ons nuutste site [boodskap #93398 is 'n antwoord op boodskap #93396] Vr, 28 Mei 2004 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die site geprobeer en dit gaan baie vinnig met my breedband via
kabelverbinding

"Max" skryf in boodskap news:40b6fc30$0$560$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Elaine, ek weet nie waar julle julle inspirasie vandaan haal nie, maar ek
> wil voorstel dat julle dit op 'n ander plek gaan soek...
>
> Eers kom ek op 'n blaai wat sê dat ek die Flash plugin moet hê ens ens... Ek
> sou daar 'n knop wil hê om te kliek waarby staan: "Fok die flash kak en gaan
> direk deur na die site", maar daar is nie so 'n knop nie. Selfs teen 22K/s
> duur dit dan 30 sekondes voor die filmpie begin speel. Dis nou as jy dit 'n
> filmpie kan noem, dis eintlik maar 'n klomp koerantknipseltjies, wat jy in
> elk geval nie kan lees nie. EN DAAR IS GEEN KNOP OM TE KAN SKIP NIE!!!
>
> Die res van die site is wel nice (nie regtig besonders nie), maar mens is al
> so warm onder die kraag as jy daar uitkom, dat jy nie lank wil bly nie...
>
> Ek weet jy word kwaad as die "bar bliksem" jou sites kritiseer, maar ek
> bedoel dit goed. Julle het wat dit vat om mooi sites te maak, maar ek kry
> soms die idee dat julle te hard probeer - veral in 'n land soos SA waar 'n
> breë verbinding na die internet alleen maar vir die superrykes beskore is,
> moet julle blaaie nie groter as 50 kb wees nie, sodat die besoeker nie hoef
> te wag nie...
>
> Max____________________________
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:c925hj$atq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dr. Victor (Rasta Rebels) se site is nou uiteindelik klaar en lewendig. Ons
>> wag nog vir so paar goedjies van hom af om die site mooi af te rond, maar
>> dis meestal klaar.
>>
>> Soos gewoonlik sal ek die kritiek waardeer, ons het juis 'n paar van die
>> vorige voorstelle vir Dawnay se site gebruik vir Dr. Victor s'n. Dis weer
>> in flash, so sal dalk 'n rukkie vat om te laai, hoewel dit baie vinnig op
>> Dr. Victor se rekenaar laai (56k modem).
>>
>> Gaan kyk by http://www.drvictormusic.com
>>
>> Groete
>> Elaine
>>
>
Re: Ons nuutste site [boodskap #93400 is 'n antwoord op boodskap #93398] Vr, 28 Mei 2004 08:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jippie vir jou, waar sit jy?

Hier (Holland) het hy teen 22 Kb/s binnegekom en 30 sekondes later kon ek
die koerantknipsels sien. (Ek het 'n 8 Mb/s verbinding)

Max____________________________

"Cool Smithy P" skryf in boodskap news:C9Dtc.135462$FD1.7004247@phobos.telenet-ops.be...
> Ek het die site geprobeer en dit gaan baie vinnig met my breedband via
> kabelverbinding
>
>
> "Max" schreef in bericht
> news:40b6fc30$0$560$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Elaine, ek weet nie waar julle julle inspirasie vandaan haal nie, maar ek
>> wil voorstel dat julle dit op 'n ander plek gaan soek...
>>
>> Eers kom ek op 'n blaai wat sê dat ek die Flash plugin moet hê ens ens... Ek
>> sou daar 'n knop wil hê om te kliek waarby staan: "Fok die flash kak en gaan
>> direk deur na die site", maar daar is nie so 'n knop nie. Selfs teen 22K/s
>> duur dit dan 30 sekondes voor die filmpie begin speel. Dis nou as jy dit 'n
>> filmpie kan noem, dis eintlik maar 'n klomp koerantknipseltjies, wat jy in
>> elk geval nie kan lees nie. EN DAAR IS GEEN KNOP OM TE KAN SKIP NIE!!!
>>
>> Die res van die site is wel nice (nie regtig besonders nie), maar mens is al
>> so warm onder die kraag as jy daar uitkom, dat jy nie lank wil bly nie...
>>
>> Ek weet jy word kwaad as die "bar bliksem" jou sites kritiseer, maar ek
>> bedoel dit goed. Julle het wat dit vat om mooi sites te maak, maar ek kry
>> soms die idee dat julle te hard probeer - veral in 'n land soos SA waar 'n
>> breë verbinding na die internet alleen maar vir die superrykes beskore is,
>> moet julle blaaie nie groter as 50 kb wees nie, sodat die besoeker nie hoef
>> te wag nie...
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:c925hj$atq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dr. Victor (Rasta Rebels) se site is nou uiteindelik klaar en lewendig. Ons
>>> wag nog vir so paar goedjies van hom af om die site mooi af te rond, maar
>>> dis meestal klaar.
>>>
>>> Soos gewoonlik sal ek die kritiek waardeer, ons het juis 'n paar van die
>>> vorige voorstelle vir Dawnay se site gebruik vir Dr. Victor s'n. Dis weer
>>> in flash, so sal dalk 'n rukkie vat om te laai, hoewel dit baie vinnig op
>>> Dr. Victor se rekenaar laai (56k modem).
>>>
>>> Gaan kyk by http://www.drvictormusic.com
>>>
>>> Groete
>>> Elaine
>>>
>>
>
Re: Ons nuutste site [boodskap #93401 is 'n antwoord op boodskap #93400] Vr, 28 Mei 2004 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Belgie aan die rand van Brussel,gemeente Dilbeek klik maar es
http://www.dilbeek.be/
"Max" skryf in boodskap news:40b700d4$0$33920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Jippie vir jou, waar sit jy?
>
> Hier (Holland) het hy teen 22 Kb/s binnegekom en 30 sekondes later kon ek
> die koerantknipsels sien. (Ek het 'n 8 Mb/s verbinding)
>
> Max____________________________
>
>
> "Cool Smithy P" wrote in message
> news:C9Dtc.135462$FD1.7004247@phobos.telenet-ops.be...
>> Ek het die site geprobeer en dit gaan baie vinnig met my breedband via
>> kabelverbinding
>>
>>
>> "Max" schreef in bericht
>> news:40b6fc30$0$560$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Elaine, ek weet nie waar julle julle inspirasie vandaan haal nie, maar ek
>>> wil voorstel dat julle dit op 'n ander plek gaan soek...
>>>
>>> Eers kom ek op 'n blaai wat sê dat ek die Flash plugin moet hê ens ens... Ek
>>> sou daar 'n knop wil hê om te kliek waarby staan: "Fok die flash kak en gaan
>>> direk deur na die site", maar daar is nie so 'n knop nie. Selfs teen 22K/s
>>> duur dit dan 30 sekondes voor die filmpie begin speel. Dis nou as jy dit 'n
>>> filmpie kan noem, dis eintlik maar 'n klomp koerantknipseltjies, wat jy in
>>> elk geval nie kan lees nie. EN DAAR IS GEEN KNOP OM TE KAN SKIP NIE!!!
>>>
>>> Die res van die site is wel nice (nie regtig besonders nie), maar mens is al
>>> so warm onder die kraag as jy daar uitkom, dat jy nie lank wil bly nie...
>>>
>>> Ek weet jy word kwaad as die "bar bliksem" jou sites kritiseer, maar ek
>>> bedoel dit goed. Julle het wat dit vat om mooi sites te maak, maar ek kry
>>> soms die idee dat julle te hard probeer - veral in 'n land soos SA waar 'n
>>> breë verbinding na die internet alleen maar vir die superrykes beskore is,
>>> moet julle blaaie nie groter as 50 kb wees nie, sodat die besoeker nie hoef
>>> te wag nie...
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:c925hj$atq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dr. Victor (Rasta Rebels) se site is nou uiteindelik klaar en lewendig. Ons
>>>> wag nog vir so paar goedjies van hom af om die site mooi af te rond, maar
>>>> dis meestal klaar.
>>>>
>>>> Soos gewoonlik sal ek die kritiek waardeer, ons het juis 'n paar van die
>>>> vorige voorstelle vir Dawnay se site gebruik vir Dr. Victor s'n. Dis weer
>>>> in flash, so sal dalk 'n rukkie vat om te laai, hoewel dit baie vinnig op
>>>> Dr. Victor se rekenaar laai (56k modem).
>>>>
>>>> Gaan kyk by http://www.drvictormusic.com
>>>>
>>>> Groete
>>>> Elaine
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons nuutste site [boodskap #93405 is 'n antwoord op boodskap #93396] Vr, 28 Mei 2004 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek gee nie om as jy die sites kritiseer nie, dis tog hoekom ek dit hier
gooi, so lank dit regverdige en deurdagte kritieks is.

Ja, as jy by die flash movie kom moet jy die spacebar druk om dit te skip -
daar's so prentjie van 'n keybord met 'n oranje spacebar met instruksie oor
hoe om die movie te skip. Ek het ook gedink dis nie 'n goeie idee om dit so
te doen nie.

Op my konneksie (568k), vat dit nie naastenby 30 sekondes vir die site om te
laai nie - miskien so 5 sekondes, dis heel moontlik dat jy daai dag 'n
stadige lyn uitgehad het na internasionale sites toe. Op Dr. Victor se
konneksie (56k), vat dit regtig ook maar net so 20 - 30 sekondes voordat die
site laai. Dis glad nie vrot as jy in ag neem dat hy maar 'n modempie het
nie :)

Onthou dat ons die meeste van die tyd nie regtig 'n sê het in hoe die sites
lyk nie. Ons gee idees en help in die regte rigting, maar andersins is daar
altyd die kliënt wat in ag geneem moet word. Ons gee vir hulle gewoonlik so
2 of 3 ontwerpe, en die kliënt kies sy gunsteling en gooi dan sy eie "kleur
en geur" by die ontwerp.

As jy nou so bietjie afgekoel het, gaan besoek weer die site, druk jou
spacebar wanneer jy by die flash movie kom, en gaan luister liewer na Dr.
Victor se nuwe liedjie (if you wanna be happy), jy sal baie gou beter voel
:)

"Max" skryf in boodskap news:40b6fc30$0$560$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Elaine, ek weet nie waar julle julle inspirasie vandaan haal nie, maar ek
> wil voorstel dat julle dit op 'n ander plek gaan soek...
>
> Eers kom ek op 'n blaai wat sê dat ek die Flash plugin moet hê ens ens... Ek
> sou daar 'n knop wil hê om te kliek waarby staan: "Fok die flash kak en gaan
> direk deur na die site", maar daar is nie so 'n knop nie. Selfs teen 22K/s
> duur dit dan 30 sekondes voor die filmpie begin speel. Dis nou as jy dit 'n
> filmpie kan noem, dis eintlik maar 'n klomp koerantknipseltjies, wat jy in
> elk geval nie kan lees nie. EN DAAR IS GEEN KNOP OM TE KAN SKIP NIE!!!
>
> Die res van die site is wel nice (nie regtig besonders nie), maar mens is al
> so warm onder die kraag as jy daar uitkom, dat jy nie lank wil bly nie...
>
> Ek weet jy word kwaad as die "bar bliksem" jou sites kritiseer, maar ek
> bedoel dit goed. Julle het wat dit vat om mooi sites te maak, maar ek kry
> soms die idee dat julle te hard probeer - veral in 'n land soos SA waar 'n
> breë verbinding na die internet alleen maar vir die superrykes beskore is,
> moet julle blaaie nie groter as 50 kb wees nie, sodat die besoeker nie hoef
> te wag nie...
>
> Max____________________________
Re: Ons nuutste site [boodskap #93406 is 'n antwoord op boodskap #93405] Vr, 28 Mei 2004 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Elaine

Sonder om nou te gaan baklei oor dinge waarvan ons nie veel weet nie net gou
die volgende. Die Intro van die webblad is byna 1MB. Dis ongeveer 'n derde
of 'n kwart van 'n mp3 liedjie. As Doctor Rasta met sy 56K modempie (waarmee
jy gelukkig is as jy 14K haal in SA) die site in 30 sekondes oop het,
beteken dit dat hy mp3's sal kan download, in twee minute 'n hele
nommertjie!

Nou ja, dit moet ek sien om te glo!

Gaan 'n keer op sy PC en delete alle offline internet files en tydelike
files en dan maak jy weer die site oop. Moenie skrik nie, die computer hang
nie, dit gaan vyf minute (minimaal) vat om die site oop te maak...

In 'n land soos Europa, waar meeste mense nou op ADSL sit, maak hulle nie
eers sulke groot intro's vir websites nie. Ek sê weer, die website self is
baie goed gemaak, moenie besoekers wegjaag voor hulle daarop is nie.

Dit sal baie interessant wees as iemand hier die site met inbelmodem kan
oopmaak en ons sê hoe lank dit duur.

Oor die spasiebalk wat mens moet druk om die intro te skip: sorry, ek het
dit nie gister gesien nie. Sal inderdaad handig wees as dit êrens staan ten
tyde van die intro ook.

Ek het sy musiek gaan luister (oulik dat mens die opsie het op sy site). Ja,
nice... maar ek sal nou nie uithardloop vir die cd nie. (Persoonlike smaak).

Hier's vir jou 'n tip: gaan na www.georgemichael.com dan kyk jy na sy intro.
Dis 'n derde van die filegrootte van julle intro. Geheim is, hulle gebruik
maar min prentjies, maar hulle doen dit slim om die ilusie te skep dat jy na
'n ingewikkelde musiekvideo kyk. Gaan kyk dit asb en sê my wat jy daarvan
dink.

Max____________________________

"Elaine" skryf in boodskap news:c9764j$hlo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek gee nie om as jy die sites kritiseer nie, dis tog hoekom ek dit hier
> gooi, so lank dit regverdige en deurdagte kritieks is.
>
> Ja, as jy by die flash movie kom moet jy die spacebar druk om dit te skip -
> daar's so prentjie van 'n keybord met 'n oranje spacebar met instruksie oor
> hoe om die movie te skip. Ek het ook gedink dis nie 'n goeie idee om dit so
> te doen nie.
>
> Op my konneksie (568k), vat dit nie naastenby 30 sekondes vir die site om te
> laai nie - miskien so 5 sekondes, dis heel moontlik dat jy daai dag 'n
> stadige lyn uitgehad het na internasionale sites toe. Op Dr. Victor se
> konneksie (56k), vat dit regtig ook maar net so 20 - 30 sekondes voordat die
> site laai. Dis glad nie vrot as jy in ag neem dat hy maar 'n modempie het
> nie :)
>
> Onthou dat ons die meeste van die tyd nie regtig 'n sê het in hoe die sites
> lyk nie. Ons gee idees en help in die regte rigting, maar andersins is daar
> altyd die kliënt wat in ag geneem moet word. Ons gee vir hulle gewoonlik so
> 2 of 3 ontwerpe, en die kliënt kies sy gunsteling en gooi dan sy eie "kleur
> en geur" by die ontwerp.
>
> As jy nou so bietjie afgekoel het, gaan besoek weer die site, druk jou
> spacebar wanneer jy by die flash movie kom, en gaan luister liewer na Dr.
> Victor se nuwe liedjie (if you wanna be happy), jy sal baie gou beter voel
> :)
>
> "Max" wrote in message
> news:40b6fc30$0$560$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Elaine, ek weet nie waar julle julle inspirasie vandaan haal nie, maar ek
>> wil voorstel dat julle dit op 'n ander plek gaan soek...
>>
>> Eers kom ek op 'n blaai wat sê dat ek die Flash plugin moet hê ens ens... Ek
>> sou daar 'n knop wil hê om te kliek waarby staan: "Fok die flash kak en gaan
>> direk deur na die site", maar daar is nie so 'n knop nie. Selfs teen 22K/s
>> duur dit dan 30 sekondes voor die filmpie begin speel. Dis nou as jy dit 'n
>> filmpie kan noem, dis eintlik maar 'n klomp koerantknipseltjies, wat jy in
>> elk geval nie kan lees nie. EN DAAR IS GEEN KNOP OM TE KAN SKIP NIE!!!
>>
>> Die res van die site is wel nice (nie regtig besonders nie), maar mens is al
>> so warm onder die kraag as jy daar uitkom, dat jy nie lank wil bly nie...
>>
>> Ek weet jy word kwaad as die "bar bliksem" jou sites kritiseer, maar ek
>> bedoel dit goed. Julle het wat dit vat om mooi sites te maak, maar ek kry
>> soms die idee dat julle te hard probeer - veral in 'n land soos SA waar 'n
>> breë verbinding na die internet alleen maar vir die superrykes beskore is,
>> moet julle blaaie nie groter as 50 kb wees nie, sodat die besoeker nie hoef
>> te wag nie...
>>
>> Max____________________________
>
Re: Ons nuutste site [boodskap #93407 is 'n antwoord op boodskap #93401] Vr, 28 Mei 2004 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Aah, vir 'n keer was België vinniger as Nederland... ha ha ha - ek spot
sommer!

Max____________________________

"Cool Smithy P" skryf in boodskap news:LJDtc.135533$Ef2.7029812@phobos.telenet-ops.be...
> Belgie aan die rand van Brussel,gemeente Dilbeek klik maar es
> http://www.dilbeek.be/
> "Max" schreef in bericht
> news:40b700d4$0$33920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Jippie vir jou, waar sit jy?
>>
>> Hier (Holland) het hy teen 22 Kb/s binnegekom en 30 sekondes later kon ek
>> die koerantknipsels sien. (Ek het 'n 8 Mb/s verbinding)
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Cool Smithy P" wrote in message
>> news:C9Dtc.135462$FD1.7004247@phobos.telenet-ops.be...
>>> Ek het die site geprobeer en dit gaan baie vinnig met my breedband via
>>> kabelverbinding
>>>
>>>
>>> "Max" schreef in bericht
>>> news:40b6fc30$0$560$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Elaine, ek weet nie waar julle julle inspirasie vandaan haal nie, maar ek
>>>> wil voorstel dat julle dit op 'n ander plek gaan soek...
>>>>
>>>> Eers kom ek op 'n blaai wat sê dat ek die Flash plugin moet hê ens ens... Ek
>>>> sou daar 'n knop wil hê om te kliek waarby staan: "Fok die flash kak en gaan
>>>> direk deur na die site", maar daar is nie so 'n knop nie. Selfs teen 22K/s
>>>> duur dit dan 30 sekondes voor die filmpie begin speel. Dis nou as jy dit 'n
>>>> filmpie kan noem, dis eintlik maar 'n klomp koerantknipseltjies, wat jy in
>>>> elk geval nie kan lees nie. EN DAAR IS GEEN KNOP OM TE KAN SKIP NIE!!!
>>>>
>>>> Die res van die site is wel nice (nie regtig besonders nie), maar mens is al
>>>> so warm onder die kraag as jy daar uitkom, dat jy nie lank wil bly nie...
>>>>
>>>> Ek weet jy word kwaad as die "bar bliksem" jou sites kritiseer, maar ek
>>>> bedoel dit goed. Julle het wat dit vat om mooi sites te maak, maar ek kry
>>>> soms die idee dat julle te hard probeer - veral in 'n land soos SA waar 'n
>>>> breë verbinding na die internet alleen maar vir die superrykes beskore is,
>>>> moet julle blaaie nie groter as 50 kb wees nie, sodat die besoeker nie hoef
>>>> te wag nie...
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>>
>>>>
>>>> "Elaine" wrote in message
>>>> news:c925hj$atq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Dr. Victor (Rasta Rebels) se site is nou uiteindelik klaar en lewendig. Ons
>>>> > wag nog vir so paar goedjies van hom af om die site mooi af te rond, maar
>>>> > dis meestal klaar.
>>>> >
>>>> > Soos gewoonlik sal ek die kritiek waardeer, ons het juis 'n paar van die
>>>> > vorige voorstelle vir Dawnay se site gebruik vir Dr. Victor s'n. Dis weer
>>>> > in flash, so sal dalk 'n rukkie vat om te laai, hoewel dit baie vinnig op
>>>> > Dr. Victor se rekenaar laai (56k modem).
>>>> >
>>>> > Gaan kyk by http://www.drvictormusic.com
>>>> >
>>>> > Groete
>>>> > Elaine
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons nuutste site [boodskap #93418 is 'n antwoord op boodskap #93406] Vr, 28 Mei 2004 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het al voorheen genoem dat ek nie verantwoordelikheid of enige erkenning
vir flash kan neem nie - ons kontrakteer daai deel van ons besigheid uit.
Die site self vat nie lank om te laai nie, nie eers toe ons dit die eerste
keer op Dr. Victor se PC oopgemaak het nie, maar dalk was ons gelukkig daai
dag en het hy 'n vinniger konneksie gehad. Kan iemand met 'n gewone
imbelmodem asb. vir my gaan kyk en sê hoe lank dit gevat het om deur die
flash te kom. As jy gatvol raak slaat die spacebar, ek sal dit waardeer :)

Ek sal in elk geval met almal 'n geselsie hê om te hoor of ons nie iets kan
doen aan daai flash movie nie.

Ek het na die George Michael site gaan kyk, en selfs met my DSL konneksie
het daai ding eeue gevat om te laai, ek het amper 5 minute gewag vir die
intro om te laai. Die hele site is stadig, maar baie netjies, dankie vir
die link :)

Elaine

"Max" skryf in boodskap news:40b73081$0$561$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Hallo Elaine
>
> Sonder om nou te gaan baklei oor dinge waarvan ons nie veel weet nie net gou
> die volgende. Die Intro van die webblad is byna 1MB. Dis ongeveer 'n derde
> of 'n kwart van 'n mp3 liedjie. As Doctor Rasta met sy 56K modempie (waarmee
> jy gelukkig is as jy 14K haal in SA) die site in 30 sekondes oop het,
> beteken dit dat hy mp3's sal kan download, in twee minute 'n hele
> nommertjie!
>
> Nou ja, dit moet ek sien om te glo!
>
> Gaan 'n keer op sy PC en delete alle offline internet files en tydelike
> files en dan maak jy weer die site oop. Moenie skrik nie, die computer hang
> nie, dit gaan vyf minute (minimaal) vat om die site oop te maak...
>
> In 'n land soos Europa, waar meeste mense nou op ADSL sit, maak hulle nie
> eers sulke groot intro's vir websites nie. Ek sê weer, die website self is
> baie goed gemaak, moenie besoekers wegjaag voor hulle daarop is nie.
>
> Dit sal baie interessant wees as iemand hier die site met inbelmodem kan
> oopmaak en ons sê hoe lank dit duur.
>
> Oor die spasiebalk wat mens moet druk om die intro te skip: sorry, ek het
> dit nie gister gesien nie. Sal inderdaad handig wees as dit êrens staan ten
> tyde van die intro ook.
>
> Ek het sy musiek gaan luister (oulik dat mens die opsie het op sy site). Ja,
> nice... maar ek sal nou nie uithardloop vir die cd nie. (Persoonlike smaak).
>
> Hier's vir jou 'n tip: gaan na www.georgemichael.com dan kyk jy na sy intro.
> Dis 'n derde van die filegrootte van julle intro. Geheim is, hulle gebruik
> maar min prentjies, maar hulle doen dit slim om die ilusie te skep dat jy na
> 'n ingewikkelde musiekvideo kyk. Gaan kyk dit asb en sê my wat jy daarvan
> dink.
>
> Max____________________________
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:c9764j$hlo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek gee nie om as jy die sites kritiseer nie, dis tog hoekom ek dit hier
>> gooi, so lank dit regverdige en deurdagte kritieks is.
>>
>> Ja, as jy by die flash movie kom moet jy die spacebar druk om dit te skip -
>> daar's so prentjie van 'n keybord met 'n oranje spacebar met instruksie oor
>> hoe om die movie te skip. Ek het ook gedink dis nie 'n goeie idee om dit so
>> te doen nie.
>>
>> Op my konneksie (568k), vat dit nie naastenby 30 sekondes vir die site om te
>> laai nie - miskien so 5 sekondes, dis heel moontlik dat jy daai dag 'n
>> stadige lyn uitgehad het na internasionale sites toe. Op Dr. Victor se
>> konneksie (56k), vat dit regtig ook maar net so 20 - 30 sekondes voordat die
>> site laai. Dis glad nie vrot as jy in ag neem dat hy maar 'n modempie het
>> nie :)
>>
>> Onthou dat ons die meeste van die tyd nie regtig 'n sê het in hoe die sites
>> lyk nie. Ons gee idees en help in die regte rigting, maar andersins is daar
>> altyd die kliënt wat in ag geneem moet word. Ons gee vir hulle gewoonlik so
>> 2 of 3 ontwerpe, en die kliënt kies sy gunsteling en gooi dan sy eie "kleur
>> en geur" by die ontwerp.
>>
>> As jy nou so bietjie afgekoel het, gaan besoek weer die site, druk jou
>> spacebar wanneer jy by die flash movie kom, en gaan luister liewer na Dr.
>> Victor se nuwe liedjie (if you wanna be happy), jy sal baie gou beter voel
>> :)
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:40b6fc30$0$560$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Elaine, ek weet nie waar julle julle inspirasie vandaan haal nie, maar ek
>>> wil voorstel dat julle dit op 'n ander plek gaan soek...
>>>
>>> Eers kom ek op 'n blaai wat sê dat ek die Flash plugin moet hê ens ens... Ek
>>> sou daar 'n knop wil hê om te kliek waarby staan: "Fok die flash kak en gaan
>>> direk deur na die site", maar daar is nie so 'n knop nie. Selfs teen 22K/s
>>> duur dit dan 30 sekondes voor die filmpie begin speel. Dis nou as jy dit 'n
>>> filmpie kan noem, dis eintlik maar 'n klomp koerantknipseltjies, wat jy in
>>> elk geval nie kan lees nie. EN DAAR IS GEEN KNOP OM TE KAN SKIP NIE!!!
>>>
>>> Die res van die site is wel nice (nie regtig besonders nie), maar mens is al
>>> so warm onder die kraag as jy daar uitkom, dat jy nie lank wil bly nie...
>>>
>>> Ek weet jy word kwaad as die "bar bliksem" jou sites kritiseer, maar ek
>>> bedoel dit goed. Julle het wat dit vat om mooi sites te maak, maar ek kry
>>> soms die idee dat julle te hard probeer - veral in 'n land soos SA waar 'n
>>> breë verbinding na die internet alleen maar vir die superrykes beskore is,
>>> moet julle blaaie nie groter as 50 kb wees nie, sodat die besoeker nie hoef
>>> te wag nie...
>>>
>>> Max____________________________
>>
>
Re: Ons nuutste site [boodskap #93439 is 'n antwoord op boodskap #93418] So, 30 Mei 2004 08:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hi
Dit het net minder as 5 minute gevat vanaf ek oppie link gekliek het tot die
flashmovie begin speel het. My dial-up beweer hy het vanoggend teen 41,2Kbps
geconnect vir wat dit werd is!
Tot later
Joeboy

> Kan iemand met 'n gewone
> imbelmodem asb. vir my gaan kyk en sê hoe lank dit gevat het om deur die
> flash te kom. As jy gatvol raak slaat die spacebar, ek sal dit waardeer
:)
Re: Ons nuutste site [boodskap #93467 is 'n antwoord op boodskap #93439] Ma, 31 Mei 2004 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Baie dankie daarvoor.

E

"Joe" skryf in boodskap news:c9c6m8$kgs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi
> Dit het net minder as 5 minute gevat vanaf ek oppie link gekliek het tot die
> flashmovie begin speel het. My dial-up beweer hy het vanoggend teen 41,2Kbps
> geconnect vir wat dit werd is!
> Tot later
> Joeboy
Re: Ons nuutste site [boodskap #93497 is 'n antwoord op boodskap #93418] Di, 01 Junie 2004 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dink dan net hoe lank mense vir Doctor Rebel se site gaan wag, wat drie keer
so groot is...

Max____________________________

"Elaine"
>
> Ek het na die George Michael site gaan kyk, en selfs met my DSL konneksie
> het daai ding eeue gevat om te laai, ek het amper 5 minute gewag vir die
> intro om te laai. Die hele site is stadig, maar baie netjies, dankie vir
> die link :)
>
> Elaine
Re: Ons nuutste site [boodskap #93510 is 'n antwoord op boodskap #93497] Di, 01 Junie 2004 10:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die site self laai vinning. Dis net die musiek wat stadig laai, en dis maar
op al die kunstenaars se sites so - van Robbie Williams, tot Dr. Victor.

E

"Max" skryf in boodskap news:40bc4207$0$34762$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Dink dan net hoe lank mense vir Doctor Rebel se site gaan wag, wat drie keer
> so groot is...
>
> Max____________________________
Re: Ons nuutste site [boodskap #93523 is 'n antwoord op boodskap #93510] Di, 01 Junie 2004 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nitram  is tans af-lyn  Nitram
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
So wat dink jy van sy musiek Elaine?

"Elaine" skryf in boodskap news:c9hm3i$dvc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die site self laai vinning. Dis net die musiek wat stadig laai, en dis maar
> op al die kunstenaars se sites so - van Robbie Williams, tot Dr. Victor.
>
> E
>
> "Max" wrote in message
> news:40bc4207$0$34762$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Dink dan net hoe lank mense vir Doctor Rebel se site gaan wag, wat drie keer
>> so groot is...
>>
>> Max____________________________
>
Re: Ons nuutste site [boodskap #93556 is 'n antwoord op boodskap #93523] Di, 01 Junie 2004 17:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hou nie van alles nie, maar ek hou van genoeg om my 'n aanhanger te maak
:-) Liedjies soos "Fatty Boom Boom", "Shambala", "Yudia, Yudai", ens. doen
dit vir my :)) Buitendien, al het ek die musiek tot in my siel gehaat, sou
ek in elk geval 'n Dr. Victor aanhanger gewees het, want hy's een van die
aangenaamste mense wat ek ken.

E

"Nitram" skryf in boodskap news:hdqdnW9--tIf6iHdRVn-ug@is.co.za...
> So wat dink jy van sy musiek Elaine?
Re: Ons nuutste site [boodskap #93571 is 'n antwoord op boodskap #93556] Wo, 02 Junie 2004 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nitram  is tans af-lyn  Nitram
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek myself was 'n groot aanhanger van sy musiek gewees tot hy een aand met 'n
konsert so gerook geraak het dat hy skaars kon regop staan op die
verhoog....dis seker maar deel van die hele kultuur...net nie my "cup of
tea" nie..

"Elaine" skryf in boodskap news:c9icps$1qi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hou nie van alles nie, maar ek hou van genoeg om my 'n aanhanger te maak
> :-) Liedjies soos "Fatty Boom Boom", "Shambala", "Yudia, Yudai", ens. doen
> dit vir my :)) Buitendien, al het ek die musiek tot in my siel gehaat, sou
> ek in elk geval 'n Dr. Victor aanhanger gewees het, want hy's een van die
> aangenaamste mense wat ek ken.
>
> E
>
> "Nitram" wrote in message
> news:hdqdnW9--tIf6iHdRVn-ug@is.co.za...
>> So wat dink jy van sy musiek Elaine?
>
Re: Ons nuutste site [boodskap #93572 is 'n antwoord op boodskap #93571] Wo, 02 Junie 2004 10:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kak man, mens raak nie gerook dat jy nie kan staan nie! Kontrolleer jou
feite, nou nou dagvaar die Doctor jou!

Max____________________________

"Nitram" skryf in boodskap news:rqSdnfIiQar4MSDdRVn-gg@is.co.za...
> Ek myself was 'n groot aanhanger van sy musiek gewees tot hy een aand met 'n
> konsert so gerook geraak het dat hy skaars kon regop staan op die
> verhoog....dis seker maar deel van die hele kultuur...net nie my "cup of
> tea" nie..
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:c9icps$1qi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek hou nie van alles nie, maar ek hou van genoeg om my 'n aanhanger te maak
>> :-) Liedjies soos "Fatty Boom Boom", "Shambala", "Yudia, Yudai", ens. doen
>> dit vir my :)) Buitendien, al het ek die musiek tot in my siel gehaat, sou
>> ek in elk geval 'n Dr. Victor aanhanger gewees het, want hy's een van die
>> aangenaamste mense wat ek ken.
>>
>> E
>>
>> "Nitram" wrote in message
>> news:hdqdnW9--tIf6iHdRVn-ug@is.co.za...
>>> So wat dink jy van sy musiek Elaine?
>>
>
Re: Ons nuutste site [boodskap #93576 is 'n antwoord op boodskap #93571] Wo, 02 Junie 2004 11:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dr. Victor het nog altyd homself sterk TEEN dwelms uitgespreek. Dis wat
Rasta Rebels beteken. "Rasta's rebelling against drugs."

As hy dit dalk voorheen gedoen het, doen hy dit in elk geval nie meer nie -
want deesdae drink of rook hy glad nie, en hy's 'n baie groot Christen, so
ek vind dit nogal moeilik om te glo.

As jy nou gesê het Dawnay (http://www.dawnaymusic.com/), so ek jou dalk nog
kon glo :))

Elaine

"Nitram" skryf in boodskap news:rqSdnfIiQar4MSDdRVn-gg@is.co.za...
> Ek myself was 'n groot aanhanger van sy musiek gewees tot hy een aand met 'n
> konsert so gerook geraak het dat hy skaars kon regop staan op die
> verhoog....dis seker maar deel van die hele kultuur...net nie my "cup of
> tea" nie..
Re: Ons nuutste site [boodskap #93577 is 'n antwoord op boodskap #93576] Wo, 02 Junie 2004 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Rook/drink Christene nie?

Max____________________________

"Elaine" skryf in boodskap news:c9kd3e$i56$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dr. Victor het nog altyd homself sterk TEEN dwelms uitgespreek. Dis wat
> Rasta Rebels beteken. "Rasta's rebelling against drugs."
>
> As hy dit dalk voorheen gedoen het, doen hy dit in elk geval nie meer nie -
> want deesdae drink of rook hy glad nie, en hy's 'n baie groot Christen, so
> ek vind dit nogal moeilik om te glo.
>
> As jy nou gesê het Dawnay (http://www.dawnaymusic.com/), so ek jou dalk nog
> kon glo :))
>
> Elaine
>
> "Nitram" wrote in message
> news:rqSdnfIiQar4MSDdRVn-gg@is.co.za...
>> Ek myself was 'n groot aanhanger van sy musiek gewees tot hy een aand met 'n
>> konsert so gerook geraak het dat hy skaars kon regop staan op die
>> verhoog....dis seker maar deel van die hele kultuur...net nie my "cup of
>> tea" nie..
>
Re: Ons nuutste site [boodskap #93582 is 'n antwoord op boodskap #93577] Wo, 02 Junie 2004 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Natuurlik rook en drink Christene - ons doen baie ander goed ook wat ons nie
mag doen nie :o)

Maar ek het net van Victor gepraat en sy sieninge, volgens tradisionele
teorieë sal 'n ware Christen nie SUIP (let suip nie drink nie), of enige
harde dwelms gebruik nie. Oor rook is daar nogal 'n lekker warm debat aan
die gang, is dit sonde of nie?
Drank is nie sonde as jy matigheid voor oë hou nie - dwelms is 'n sonde,
daar is nog so ver geen middelweg vir daai ene gekry nie :)

E

"Max" skryf in boodskap news:40bdba3c$0$93324$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Rook/drink Christene nie?
>
> Max____________________________
Re: Ons nuutste site [boodskap #93585 is 'n antwoord op boodskap #93582] Wo, 02 Junie 2004 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy sê dus dat Christene wel mag "sagte" dwelms gebruik.

Ons twyfel nog oor rook, drank mag, maar dwelms is sonde.

Interessante opvatting wat jy het. Is dit jou eie opinie, of die van jou
Kerk?

Max____________________________

"Elaine" skryf in boodskap news:c9kfj2$ov3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Natuurlik rook en drink Christene - ons doen baie ander goed ook wat ons nie
> mag doen nie :o)
>
> Maar ek het net van Victor gepraat en sy sieninge, volgens tradisionele
> teorieë sal 'n ware Christen nie SUIP (let suip nie drink nie), of enige
> harde dwelms gebruik nie. Oor rook is daar nogal 'n lekker warm debat aan
> die gang, is dit sonde of nie?
> Drank is nie sonde as jy matigheid voor oë hou nie - dwelms is 'n sonde,
> daar is nog so ver geen middelweg vir daai ene gekry nie :)
>
> E
>
> "Max" wrote in message
> news:40bdba3c$0$93324$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Rook/drink Christene nie?
>>
>> Max____________________________
>
Re: Ons nuutste site [boodskap #93588 is 'n antwoord op boodskap #93585] Wo, 02 Junie 2004 17:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het ek gesê harde dwelms? Whoops - nee dis enige dwelms. Die storie met
die rook is dat 'n klomp mense in die kerk rook - hulle sal baie lidmate
verloor as hulle ewe skielik sê rook is sonde. Nee, ek speel sommer. Hulle
het nog nooit regtig iets oor rook kwyt geraak nie - hoewel daar al briewe
gesirkuleer is en debatte a.g.v. die kwessie plaasgevind het.

Drank in matigheid was nog nooit sonde in ons kerk nie - dwelms, enige
dwelms, is nog altyd teen gepreek.

E

"Max" skryf in boodskap news:40bde11f$0$15440$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Jy sê dus dat Christene wel mag "sagte" dwelms gebruik.
>
> Ons twyfel nog oor rook, drank mag, maar dwelms is sonde.
>
> Interessante opvatting wat jy het. Is dit jou eie opinie, of die van jou
> Kerk?
>
> Max____________________________
Re: Ons nuutste site [boodskap #93590 is 'n antwoord op boodskap #93588] Wo, 02 Junie 2004 17:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine"

> Drank in matigheid was nog nooit sonde in ons kerk nie - dwelms, enige
> dwelms, is nog altyd teen gepreek.

Nou wat is tabak en alkohol dan anders as die
ander dwelms? Die ergste skade aan die
gesondheid van die mensdom word gereeld nog
gedoen deur tabak en alkohol.

Gloudina
Re: Ons nuutste site [boodskap #93592 is 'n antwoord op boodskap #93590] Wo, 02 Junie 2004 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Issie - een glasie rooi wyn 'n dag is baie goed vir jou :) Maar eers na 30
so ek moet nog 'n rukkie wag.

Oor tabak stem ek heelhartiglik saam, hoewel ek nou niks het teen mense wat
rook of so nou en dan 'n bietjie electric spinach gebruik nie :)

E

"@rogers.com" wrote:

> Nou wat is tabak en alkohol dan anders as die
> ander dwelms? Die ergste skade aan die
> gesondheid van die mensdom word gereeld nog
> gedoen deur tabak en alkohol.
>
> Gloudina
>
Re: Ons nuutste site [boodskap #93594 is 'n antwoord op boodskap #93592] Wo, 02 Junie 2004 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf

> Issie - een glasie rooi wyn 'n dag is baie goed vir jou :)

Ek drink ook 'n glasie rooiwyn per dag. Maar die feit
bly staan dat die misbruik van alkohol en tabak die
wêreld sieker maak as die misbruik van dagga, heroien,
en al die ander dwelms wat ook sleg vir jou is. Hierdie
gepraat van jou kerk teen "dwelms" as dit nie ook
alkohol en tabak insluit nie, is skynheilig en eintlik
ook skadelik. Want jongmense weet dat die redelike
gebruik van sekere dwelms nie so erg is as wat
die kerk uitmaak nie, en dit ondergrawe die posisie
van die kerk. Sê vir jou kerk om te konsentreer op
alkohol en tabak, en tagtig persent of meer van
die probleme van "dwelms" sal opgelos word.

Gloudina
Re: Ons nuutste site [boodskap #93595 is 'n antwoord op boodskap #93594] Wo, 02 Junie 2004 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat, in katkisasie het die ds. altyd vir my gesê dat drank GEBRUIK nie
'n probleem is nie - dis drank MISBRUIK wat 'n probleem is. So lank die
fondasie teen drank en dwelms goed gelê word behoort dit nie 'n probleem te
wees nie. Daar is natuurlik die gevare van alkoholisme - as dit in jou
familie is, is dit in jou gene en is jou kanse groter om self alkohol te
misbruik.

Die kerk het my ook gewaarsku teen seks, vry en handjies hou. As jy vry
gaan jy in moeilikheid trap, so dit was teen die reëls - ek het natuurlik
nie vir hulle geluister nie :) So watse kind sal vir die kerk luister as
die kerk sê NEE? Bitter min, want al die "lekker" goed word deur die kerk
verbied, dis eers wanneer jy ouer en wyser raak dat jy agterkom die
grootmense was toe reg. Al wat jy kan doen is om die fasinasie agter die
goed uit te haal want as dit eers weg is, stel jy mos nie meer belang nie.

E

"@rogers.com" wrote:
>
> Ek drink ook 'n glasie rooiwyn per dag. Maar die feit
> bly staan dat die misbruik van alkohol en tabak die
> wêreld sieker maak as die misbruik van dagga, heroien,
> en al die ander dwelms wat ook sleg vir jou is. Hierdie
> gepraat van jou kerk teen "dwelms" as dit nie ook
> alkohol en tabak insluit nie, is skynheilig en eintlik
> ook skadelik. Want jongmense weet dat die redelike
> gebruik van sekere dwelms nie so erg is as wat
> die kerk uitmaak nie, en dit ondergrawe die posisie
> van die kerk. Sê vir jou kerk om te konsentreer op
> alkohol en tabak, en tagtig persent of meer van
> die probleme van "dwelms" sal opgelos word.
>
> Gloudina
>
Re: Ons nuutste site [boodskap #93601 is 'n antwoord op boodskap #93595] Do, 03 Junie 2004 07:19 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Steel is gelukkig ook nie sonde nie, jy moet net nie te veel steel nie...

Max____________________________

"Elaine" skryf in boodskap news:c9lg0o$5v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee wat, in katkisasie het die ds. altyd vir my gesê dat drank GEBRUIK nie
> 'n probleem is nie - dis drank MISBRUIK wat 'n probleem is. So lank die
> fondasie teen drank en dwelms goed gelê word behoort dit nie 'n probleem te
> wees nie. Daar is natuurlik die gevare van alkoholisme - as dit in jou
> familie is, is dit in jou gene en is jou kanse groter om self alkohol te
> misbruik.
>
> Die kerk het my ook gewaarsku teen seks, vry en handjies hou. As jy vry
> gaan jy in moeilikheid trap, so dit was teen die reëls - ek het natuurlik
> nie vir hulle geluister nie :) So watse kind sal vir die kerk luister as
> die kerk sê NEE? Bitter min, want al die "lekker" goed word deur die kerk
> verbied, dis eers wanneer jy ouer en wyser raak dat jy agterkom die
> grootmense was toe reg. Al wat jy kan doen is om die fasinasie agter die
> goed uit te haal want as dit eers weg is, stel jy mos nie meer belang nie.
>
> E
>
> "@rogers.com" wrote:
>>
>> Ek drink ook 'n glasie rooiwyn per dag. Maar die feit
>> bly staan dat die misbruik van alkohol en tabak die
>> wêreld sieker maak as die misbruik van dagga, heroien,
>> en al die ander dwelms wat ook sleg vir jou is. Hierdie
>> gepraat van jou kerk teen "dwelms" as dit nie ook
>> alkohol en tabak insluit nie, is skynheilig en eintlik
>> ook skadelik. Want jongmense weet dat die redelike
>> gebruik van sekere dwelms nie so erg is as wat
>> die kerk uitmaak nie, en dit ondergrawe die posisie
>> van die kerk. Sê vir jou kerk om te konsentreer op
>> alkohol en tabak, en tagtig persent of meer van
>> die probleme van "dwelms" sal opgelos word.
>>
>> Gloudina
>>
>
Vorige onderwerp: Goggas skrik vir niks
Volgende onderwerp: Nuusgroep hulp gevra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 04:31:15 MGT 2024