Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Alles is Bevok
Alles is Bevok [boodskap #93570] Wo, 02 Junie 2004 10:24 na volgende boodskap
An Metet  is tans af-lyn  An Metet
Boodskappe: 18
Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
Junior Lid
NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
No effort was made to verify the identity of the sender.
--------------------------------------------------------

Ek se vir julle, alles is bevok in die land!
Re: Alles is Bevok [boodskap #93573 is 'n antwoord op boodskap #93570] Wo, 02 Junie 2004 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"bevok" kan 'n positiewe of negatiewe konnotasie hê. Op universiteit het die
ouens altyd gesê, "daardie aster is befok", bedoelende sy's so reg soos 'n
roer.
Van watter befoktheid praat jy hier?
Re: Alles is Bevok [boodskap #93578 is 'n antwoord op boodskap #93573] Wo, 02 Junie 2004 11:24 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Befok is positief. Opgefok is negatief.

Max____________________________

"Spencer" skryf in boodskap news:mkivc.13517$XI4.468156@news.xtra.co.nz...
> "bevok" kan 'n positiewe of negatiewe konnotasie hê. Op universiteit het die
> ouens altyd gesê, "daardie aster is befok", bedoelende sy's so reg soos 'n
> roer.
> Van watter befoktheid praat jy hier?
>
Vorige onderwerp: 'n Teleurstelling - aborsies
Volgende onderwerp: Ge Korsten
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 20:36:38 MGT 2024