Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuusgroep
Nuusgroep [boodskap #9351] Do, 15 Mei 1997 00:00
vira  is tans af-lyn  vira
Boodskappe: 182
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Senior Lid
> Met die stigting van hierdie nuusgroep, wat met groot stryd gebeur het
> omdat mense soos hierdie farao dit beveg het, het ons onderneem dat enige
> bydrae in enige taal aanvaarbaar is solank as wat dit oor Afrikaans gaan.

Hello At,

Miskien weet die ander mense op die nuusgroep van sy geskiedenis, maar vir my - wat eers
onlangs begin deelneem het, sou bit baie interest wees om te hoor hoe dit ontstaan het, wie die
mense is wat dit saamgestel het, wanneer, die geboorte-pyne, ens... Wil jy nie bietjie vir ons
vertel nie?
Asseblief?

Dankie,
Vira.
Vorige onderwerp: Thotmes
Volgende onderwerp: 'n naam vir ons huidige situasie?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 23:16:11 MGT 2024