Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Probeer dit
Probeer dit [boodskap #93258] Wo, 26 Mei 2004 07:00 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vir die wat kan Engels lees en verstaan:))
How smart is your right foot?
>
> This is so funny that it will boggle your mind. And you will keep trying at
> least 50 more times to see if you can outsmart your foot, but you can't.
>
> While sitting at your desk, lift your right foot off the floor and make
> clockwise circles.
>
> Now, while doing this, draw the number "6" in the air with your right hand.
>
> Your foot will change direction.
--
Annette
Re: Probeer dit [boodskap #93268 is 'n antwoord op boodskap #93258] Wo, 26 Mei 2004 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Vir die wat kan Engels lees en verstaan:))
> How smart is your right foot?
>>
>> This is so funny that it will boggle your mind.

Kon jy dit nie maar vertaal het in Afrikaans nie?
Hierdie nuusgroep is nie daar om jou te vermaak
en Engels te versprei nie. Dit is 'n nuusgroep wat
daarop gemik is om die gebruik van Afrikaans te
bevorder en oor SA kultuurdinge te praat. Elke
keer as 'n Afrikaner so 'n stukkie in Engels op
die AFRIKAANSE nuusgroep plaas, is hy skuldig
aan die proses van Afrikaans aftakel.

Gloudina
Re: Probeer dit [boodskap #93270 is 'n antwoord op boodskap #93268] Wo, 26 Mei 2004 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jammer Gloudina, ek het probeer - as mens dit in Afrikaans skryf dan werk
dit nie;))
--
Annette
"@rogers.com" wrote in message
news:ej%sc.171319$0qd.135039@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>
> "Annette" skryf
>
>> Vir die wat kan Engels lees en verstaan:))
>> How smart is your right foot?
>>>
>>> This is so funny that it will boggle your mind.
>
> Kon jy dit nie maar vertaal het in Afrikaans nie?
> Hierdie nuusgroep is nie daar om jou te vermaak
> en Engels te versprei nie. Dit is 'n nuusgroep wat
> daarop gemik is om die gebruik van Afrikaans te
> bevorder en oor SA kultuurdinge te praat. Elke
> keer as 'n Afrikaner so 'n stukkie in Engels op
> die AFRIKAANSE nuusgroep plaas, is hy skuldig
> aan die proses van Afrikaans aftakel.
>
> Gloudina
>
Re: Probeer dit [boodskap #93274 is 'n antwoord op boodskap #93268] Wo, 26 Mei 2004 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Aag anite, gaan spel met 'n dooie rob......
"@rogers.com" wrote in message
news:ej%sc.171319$0qd.135039@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>
> "Annette" skryf
>
>> Vir die wat kan Engels lees en verstaan:))
>> How smart is your right foot?
>>>
>>> This is so funny that it will boggle your mind.
>
> Kon jy dit nie maar vertaal het in Afrikaans nie?
> Hierdie nuusgroep is nie daar om jou te vermaak
> en Engels te versprei nie. Dit is 'n nuusgroep wat
> daarop gemik is om die gebruik van Afrikaans te
> bevorder en oor SA kultuurdinge te praat. Elke
> keer as 'n Afrikaner so 'n stukkie in Engels op
> die AFRIKAANSE nuusgroep plaas, is hy skuldig
> aan die proses van Afrikaans aftakel.
>
> Gloudina
>
Re: Probeer dit [boodskap #93282 is 'n antwoord op boodskap #93268] Wo, 26 Mei 2004 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
anti, neem jou pille en gaan slaap asseblief!

DanielJan

"@rogers.com" wrote in message
news:ej%sc.171319$0qd.135039@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>
> "Annette" skryf
>
>> Vir die wat kan Engels lees en verstaan:))
>> How smart is your right foot?
>>>
>>> This is so funny that it will boggle your mind.
>
> Kon jy dit nie maar vertaal het in Afrikaans nie?
> Hierdie nuusgroep is nie daar om jou te vermaak
> en Engels te versprei nie. Dit is 'n nuusgroep wat
> daarop gemik is om die gebruik van Afrikaans te
> bevorder en oor SA kultuurdinge te praat. Elke
> keer as 'n Afrikaner so 'n stukkie in Engels op
> die AFRIKAANSE nuusgroep plaas, is hy skuldig
> aan die proses van Afrikaans aftakel.
>
> Gloudina
>
Re: Probeer dit [boodskap #93325 is 'n antwoord op boodskap #93268] Do, 27 Mei 2004 09:22 Na vorige boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
....en hierdie nuusgroep is nie hier vir jou om ander te probeer reghelp nie
of vir jou om jou 'ek-weet-beter-as-al-die-res' houding to verkondig nie!

DanielJan

> Hierdie nuusgroep is nie daar om jou te vermaak
> en Engels te versprei nie. >
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Die manne in die tronk
Volgende onderwerp: Ons wonderlike Berge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 05:58:37 MGT 2024