Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ThotmesIII
ThotmesIII [boodskap #9319] Di, 13 Mei 1997 00:00 na volgende boodskap
diaan  is tans af-lyn  diaan
Boodskappe: 6
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek toets net 'n teorie. Kom ons kyk of die vent hierop reageer en wat hy te
se het. Stem saam met al die ander dat sulke mense nie nodig is op die
groep nie.
Het al met baie mense soos hy gepraat, maar hulle het basies geen idee hoe
werk dinge in ons land nie.
So, boetie Tot, kry vir jou 'n woordeboek en probeer dit ontsyfer. En sit
dan jou struggle voort. Die fok weet, dis al verby hierso.
Re: ThotmesIII [boodskap #9321 is 'n antwoord op boodskap #9319] Di, 13 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ThotmesIII  is tans af-lyn  ThotmesIII
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
diaan scribbled::
::
::Ek toets net 'n teorie. Kom ons kyk of die vent hierop reageer en wat hy te
se het. Stem saam met al die ander dat sulke mense nie nodig is op die
groep nie.
Het al met baie mense soos hy gepraat, maar hulle het basies geen idee hoe
werk dinge in ons land nie.
So, boetie Tot, kry vir jou 'n woordeboek en probeer dit ontsyfer. En sit
dan jou struggle voort. Die fok weet, dis al verby hierso.
**
**Well dahling...can't read pig-latin. (pun intended)

ThotmesIII
Thotm...@aol.com
Re: ThotmesIII [boodskap #9327 is 'n antwoord op boodskap #9319] Wo, 14 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
a  is tans af-lyn  a
Boodskappe: 36
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
"AM de Lange" wrote:

> Dit
> pla
> my elke keer wanneer mense met vuil taal, slordige taal en weinig
> medemenslikheid aan hierdie nuusgroep deelneem.

Hoor, hoor At!

Ek moet erken die vent se oningeligte verwaandheid het my bloed laat kook,
maar jy's natuurlik reg.
Re: ThotmesIII [boodskap #9328 is 'n antwoord op boodskap #9319] Wo, 14 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonnie  is tans af-lyn  Jonnie
Boodskappe: 31
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
thotm...@aol.com (ThotmesIII) wrote:

> diaan scribbled::
> ::
> ::Ek toets net 'n teorie. Kom ons kyk of die vent hierop reageer en wat hy
> te

[sny]

> dan jou struggle voort. Die fok weet, dis al verby hierso.
> **
> **Well dahling...can't read pig-latin. (pun intended)
>
> ThotmesIII
> Thotm...@aol.com
>

Ek stem manne. Hou aan skryf in Afrikaans wat die aap nie kan lees nie.
Ek dink dit gaan die klong tot malheid dryf.

--
Jonnie
Re: ThotmesIII [boodskap #9350 is 'n antwoord op boodskap #9319] Do, 15 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bleah  is tans af-lyn  bleah
Boodskappe: 22
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
diaan wrote:
>
> Ek toets net 'n teorie. Kom ons kyk of die vent hierop reageer en wat hy te
> se het. Stem saam met al die ander dat sulke mense nie nodig is op die
> groep nie.
> Het al met baie mense soos hy gepraat, maar hulle het basies geen idee hoe
> werk dinge in ons land nie.
> So, boetie Tot, kry vir jou 'n woordeboek en probeer dit ontsyfer. En sit
> dan jou struggle voort. Die fok weet, dis al verby hierso.

So you think that you are speaking a secret little language
that nobody can understand... Well, your throat-cancer language
is easy enough to decipher, without needing to "kry" a
"woordeboek".

Take a dutch grammar book... rip out 80% of all the pages,
randomly. What you have left is the mother of all bastard
languages, afrikaans.
Re: ThotmesIII [boodskap #9362 is 'n antwoord op boodskap #9319] Vr, 16 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
riaa...  is tans af-lyn  riaa...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
vi...@iafrica.com (V) wrote:

> On 5/12/97 9:52AM, in message , Jan Kruger
> wrote:

>>
>> Hoe meer boodskappe in Afrikaans gepos word, hoe kleiner die kans
>> dat hy sy absoluut onverstaanbare terugvoer kan opdis en ons
>> 'n hoofpyn besorg.

> Ek stem saam. En kry sommer baie lekker om te dink aan sy frustrasie as hy nie Afrikaans kan
> lees of verstaan nie. Veral as ons sy naam noem, of hom aanhaal . Miskien kom hy dalk sover
> om so bietjie van die taal sowel as die geskiedenis te leer.

> Dis mos pure haat vir die Wit mens, wat hy daar in Amerika opgedoen het, en ons is vir hom net
> 'n simbool van alles wat sleg is, syn's insiens. Hy is emosioneel verwarrd, en wat hy nodig het is
> 'n psygiater, nie die nuusgroep nie. Ek glo nie ons kan op 'n logiese manier met hom redeneer nie,
> omdat ons hier te doene het met 'n kinderagtige "arme ekke", wat hy uitbrei om almal met 'n
> donker vel in te sluit, om sy egotisme te kamofleer.

> Dalk hou hy ons verantwoordelik vir elke letseltjie aan hom, sy familie en vriende, wat ooit deur
> die doen en late van enige witmens plaasgevind het. Ons kan hom nie help nie. Hy moet homself
> help, en groot word.

ThotmesIII... dink julle die knaap was al ooit in Afrika? Seker ook
een van daardie Yanks wat die plek romantiseer en dan met sy eerste
paar tree uit die lughawegebou gehijack word... Thotmes die derde
nogal. Wonder of daar 'n Thotmes I en II was of is.
In elk geval, hoop ThotmesIII lees, sien sy naam in 'n vreemde taal en
wonder wat hier geskryf staan.
Ek stem saam. Moenie ou Thotmes in Engels beantwoord nie. Laat sy
naam net nou en dan in Afrikaans opduik. Dalk leer hy eendag op die
harde manier Afrika is nie'n plek vir sissies nie...
Groete almal
Re: ThotmesIII [boodskap #9363 is 'n antwoord op boodskap #9319] Vr, 16 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bleah  is tans af-lyn  bleah
Boodskappe: 22
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
Lou babbled
> In Article,
> writes:
>
>> diaan wrote:
>>>
>>> Ek toets net 'n teorie. Kom ons kyk of die vent hierop reageer en wat hy te
>>> se het. Stem saam met al die ander dat sulke mense nie nodig is op die
>>> groep nie.
>>> Het al met baie mense soos hy gepraat, maar hulle het basies geen idee hoe
>>> werk dinge in ons land nie.
>>> So, boetie Tot, kry vir jou 'n woordeboek en probeer dit ontsyfer. En sit
>>> dan jou struggle voort. Die fok weet, dis al verby hierso.
>>
>> So you think that you are speaking a secret little language
>> that nobody can understand... Well, your throat-cancer language
>> is easy enough to decipher, without needing to "kry" a
>> "woordeboek".
>>
>> Take a dutch grammar book... rip out 80% of all the pages,
>> randomly. What you have left is the mother of all bastard
>> languages, afrikaans.
>
> Word wakker ou bitter bek. Daar is meer mense van ander kleure wat afrikaans
> praat as die wat 'wit velle' het. Hulle sien ook 'n groter toekoms vir
> Afrikaans - in 'n onlangse menings peiling sien 20% wit afrikaans sprekendes
> geen toekoms vir Afrikaans terwyl net 9% van 'nie wit vellige' Afrikaans
> sprekendes dieselfde standpunt huldig. (As ek nou moet sê wie die peiling
> gedoen het sal ek moet lieg - maar ek kan altyd uitvind.).

Excuse me, but precisely when did I mention anything about
Afrikaans being the language of "white skinned" people only?

Sounds like YOU are stuck in the same old skin colour thing.
Re: ThotmesIII [boodskap #9365 is 'n antwoord op boodskap #9319] Vr, 16 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri-John Kock  is tans af-lyn  Henri-John Kock
Boodskappe: 69
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
bleah wrote:

> diaan wrote:
>>
>> Ek toets net 'n teorie. Kom ons kyk of die vent hierop reageer en wat hy te
>> se het. Stem saam met al die ander dat sulke mense nie nodig is op die
>> groep nie.
>> Het al met baie mense soos hy gepraat, maar hulle het basies geen idee hoe
>> werk dinge in ons land nie.
>> So, boetie Tot, kry vir jou 'n woordeboek en probeer dit ontsyfer. En sit
>> dan jou struggle voort. Die fok weet, dis al verby hierso.
>
> So you think that you are speaking a secret little language
> that nobody can understand... Well, your throat-cancer language
> is easy enough to decipher, without needing to "kry" a
> "woordeboek".
>
> Take a dutch grammar book... rip out 80% of all the pages,
> randomly. What you have left is the mother of all bastard
> languages, afrikaans.

Nee, Nee, ou BRAAK ! (My apologie aan die res van die lesers van hierdie
NG, maar sy naam laat mens daaraan dink...)

Die idee is nie dat niemand dit moet verstaan nie, maar dat arme Thotmes
liewers moet ophou om so aggressief vir ons te kom vertel hoe sleg ons
is. Ons het die TRC om dit te doen, en daar is natuurlik video en oudio
by. Dus is dit baie meer vermaaklik as Thotmes se HOOFLETTERS.

Wat wel vir my jammer is, en eintlik spreek dit nogal boekdele oor jou
karakter, is dat jy Afrikaans so haat. Niemand forseer jou meer om dit
te praat nie. Waarom moet jy so gal braak daaroor? Daar is 'n hele
swetterjoel mense in hierdie land van ons (waar jy nie meer woon nie,
onthou !) van alles rasse, wat trots is om hierdie taal te praat. Jy wil
dit keelkanker noem, jy't seker my antwoord op jou en Xoli se boodskap
in s.c.sa gelees. Die stelling is nie oorspronklik nie. Dit is jou
volste reg om nooit weer Afrikaans te praat nie, maar los ons wat dit
wil praat, asseblief uit.

Op 'n meer konstruktiewe noot: wil jy nie dalk dan maar vir ons vertel
hoekom jy so hatig is oor Afrikaans nie ? Ek wil net vooraf sê: die ou
lyn van "language of the oppressor" geld nie meer nie, want daar was
genoeg Engelssprekendes wat net so lekker ge-oppress het.

Terloops, voel vry om my antwoord op jou en Xoli se paspoort-storie te
antwoord. Ek stel belang in wat jy te sê het.

Lekker bly

H-J
Re: ThotmesIII [boodskap #9366 is 'n antwoord op boodskap #9319] Vr, 16 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonnie  is tans af-lyn  Jonnie
Boodskappe: 31
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
bleah wrote:
> diaan wrote:
>>
>> Ek toets net 'n teorie. Kom ons kyk of die vent hierop reageer en wat hy te
>> se het. Stem saam met al die ander dat sulke mense nie nodig is op die
>> groep nie.
>> Het al met baie mense soos hy gepraat, maar hulle het basies geen idee hoe
>> werk dinge in ons land nie.
>> So, boetie Tot, kry vir jou 'n woordeboek en probeer dit ontsyfer. En sit
>> dan jou struggle voort. Die fok weet, dis al verby hierso.
>
> So you think that you are speaking a secret little language
> that nobody can understand... Well, your throat-cancer language
> is easy enough to decipher, without needing to "kry" a
> "woordeboek".
>
> Take a dutch grammar book... rip out 80% of all the pages,
> randomly. What you have left is the mother of all bastard
> languages, afrikaans.

Tell me again, I forgot for a moment now, what is it again that makes
you, who hates people simply because of the language they speak, any
better than me, who hates people simply because of the colour of their
skin?

--
Jonnie
Re: ThotmesIII [boodskap #9481 is 'n antwoord op boodskap #9319] Sa, 24 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 19 May 97 10:48:46, lo...@hotmail.s_p_a_m.com wrote:
<<>I happen to think Afrikaans is a disgusting language, and I choose never to speak it.
><<<<
>
> Vertel ons nou waarom jy dit as so 'n 'disgusting' taal sien. - dis nou as jy
> kan.>>>

Lou, dis eintlik moerse snaaks as iemand soos die ou iets soos dit
doen.

Ek sit nou net en dink aan die konsep dat iemand "nie van 'n taal hou
nie". En dat hy dan die moeite doen en aan mense wat die taal praat
dit te gaan se.

Die ou is eintlik baie snaaks.
Re: ThotmesIII [boodskap #9536 is 'n antwoord op boodskap #9319] Di, 27 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskap
Deon De Swart  is tans af-lyn  Deon De Swart
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
Koos,

Ek wonder wat die moe#s*(@d rook wanneer hy hierdie str*&t skryf ?!!!

Ek wens almal in hierdie groep wil hom ignoreer. Ons AFRIKANERS is mos
beter grootgemaak en gewoond in die lewe.

Koos wrote in article
...
> On Mon, 19 May 97 10:48:46, lo...@hotmail.s_p_a_m.com wrote:
>
>> <<>I happen to think Afrikaans is a disgusting language, and I choose never to
>> speak it.
>> Vertel ons nou waarom jy dit as so 'n 'disgusting' taal sien. - dis nou as jy
>> kan.>>>
>
> Lou, dis eintlik moerse snaaks as iemand soos die ou iets soos dit
> doen.
>
> Ek sit nou net en dink aan die konsep dat iemand "nie van 'n taal hou
> nie". En dat hy dan die moeite doen en aan mense wat die taal praat
> dit te gaan se.
>
> Die ou is eintlik baie snaaks.
>
Vorige onderwerp: Afrikaans vir beginners
Volgende onderwerp: Re: SA English vs US (att Heidi)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 15:34:48 MGT 2024