Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » PrysSange
PrysSange [boodskap #93259] Wo, 26 Mei 2004 07:48
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Songs of Praise - Kyk tog of julle dit kan bybring - die geld gaan vir 'n
goeie doel - Die konsert in Kaapstad se Stadsaal is Sondag 6 Junie 3nm en
7nm.
Kaartjies is R 60+ by Computicket. By koorlede ( soos ek) kan dit vir R50
verkry word.
'n Hele paar pragtige nuwe en onbekende liedjies word gesing.
--
Annette
Vorige onderwerp: Wie wil hê?
Volgende onderwerp: aardklop behuising
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 22:16:07 MGT 2024