Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie se skuld?
Wie se skuld? [boodskap #93177] Ma, 24 Mei 2004 11:25 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vleis Visagie - oud-Springbokslot, is uit op R1500 borgtog na 'n vreeslike
skietongeluk. Blykbaar het hulle onlangs twee voertuie agv diefstal op hul
kleinhoewe verloor. Toe sy vrou Sondagoggend om 5vm hul dogter se kar hoor
ry, het sy hom wakker gemaak, omdat sy seker was hierdie voertuig word ook
gesteel. Hy het glo deur die venster na die voertuig geskiet, en sy oudste
kind ( 19) , en enigste dogter, noodlottig in die nek gewond.

--
Annette
Re: Wie se skuld? [boodskap #93180 is 'n antwoord op boodskap #93177] Ma, 24 Mei 2004 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat was sy regte naam ook alweer?

Wat is sy vrou se naam?

Ek het nie geweet hy't sulke ou kinders nie...

Mens se eerste reaksie is natuurlik "eie skuld". Mens kan nie sommer wild en
wakker skiet op alles wat beweeg nie. Mens se eie kind doodskiet, ek kan aan
niks ergers dink wat mens kan oorkom nie.

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:c8sm3m$d0g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vleis Visagie - oud-Springbokslot, is uit op R1500 borgtog na 'n vreeslike
> skietongeluk. Blykbaar het hulle onlangs twee voertuie agv diefstal op hul
> kleinhoewe verloor. Toe sy vrou Sondagoggend om 5vm hul dogter se kar hoor
> ry, het sy hom wakker gemaak, omdat sy seker was hierdie voertuig word ook
> gesteel. Hy het glo deur die venster na die voertuig geskiet, en sy oudste
> kind ( 19) , en enigste dogter, noodlottig in die nek gewond.
>
>
> --
> Annette
>
Re: Wie se skuld? [boodskap #93192 is 'n antwoord op boodskap #93180] Ma, 24 Mei 2004 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis moers ongelukkig wat met die man gebeur het, maar realiteit sê vir jou
jy kan nie sommer net skote aftrek nie. Hy sal dalk met manslag en 'n
opgeskorte vonnis afkom, want sy groot straf die het hy reeds gekry.....plus
natuurlik dat hy nooit weer 'n vuurwapen sal mag besit nie.

"Max" skryf in boodskap news:40b1e581$0$561$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Wat was sy regte naam ook alweer?
>
> Wat is sy vrou se naam?
>
> Ek het nie geweet hy't sulke ou kinders nie...
>
> Mens se eerste reaksie is natuurlik "eie skuld". Mens kan nie sommer wild en
> wakker skiet op alles wat beweeg nie. Mens se eie kind doodskiet, ek kan aan
> niks ergers dink wat mens kan oorkom nie.
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:c8sm3m$d0g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vleis Visagie - oud-Springbokslot, is uit op R1500 borgtog na 'n vreeslike
>> skietongeluk. Blykbaar het hulle onlangs twee voertuie agv diefstal op hul
>> kleinhoewe verloor. Toe sy vrou Sondagoggend om 5vm hul dogter se kar hoor
>> ry, het sy hom wakker gemaak, omdat sy seker was hierdie voertuig word ook
>> gesteel. Hy het glo deur die venster na die voertuig geskiet, en sy oudste
>> kind ( 19) , en enigste dogter, noodlottig in die nek gewond.
>>
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Wie se skuld? [boodskap #93207 is 'n antwoord op boodskap #93180] Ma, 24 Mei 2004 23:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink sy naam was Rudi ...maar moet erken ek is nie baie seker daarvan nie

"Max" skryf in boodskap news:40b1e581$0$561$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Wat was sy regte naam ook alweer?
>
> Wat is sy vrou se naam?
>
> Ek het nie geweet hy't sulke ou kinders nie...
>
> Mens se eerste reaksie is natuurlik "eie skuld". Mens kan nie sommer wild en
> wakker skiet op alles wat beweeg nie. Mens se eie kind doodskiet, ek kan aan
> niks ergers dink wat mens kan oorkom nie.
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:c8sm3m$d0g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vleis Visagie - oud-Springbokslot, is uit op R1500 borgtog na 'n vreeslike
>> skietongeluk. Blykbaar het hulle onlangs twee voertuie agv diefstal op hul
>> kleinhoewe verloor. Toe sy vrou Sondagoggend om 5vm hul dogter se kar hoor
>> ry, het sy hom wakker gemaak, omdat sy seker was hierdie voertuig word ook
>> gesteel. Hy het glo deur die venster na die voertuig geskiet, en sy oudste
>> kind ( 19) , en enigste dogter, noodlottig in die nek gewond.
>>
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Wie se skuld? [boodskap #93208 is 'n antwoord op boodskap #93207] Ma, 24 Mei 2004 23:51 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
ja dis Rudi

"Riaan" skryf in boodskap news:1085407297.991286@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ek dink sy naam was Rudi ...maar moet erken ek is nie baie seker daarvan nie
>
>
> "Max" wrote in message
> news:40b1e581$0$561$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Wat was sy regte naam ook alweer?
>>
>> Wat is sy vrou se naam?
>>
>> Ek het nie geweet hy't sulke ou kinders nie...
>>
>> Mens se eerste reaksie is natuurlik "eie skuld". Mens kan nie sommer
wild
> en
>> wakker skiet op alles wat beweeg nie. Mens se eie kind doodskiet, ek kan
> aan
>> niks ergers dink wat mens kan oorkom nie.
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:c8sm3m$d0g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Vleis Visagie - oud-Springbokslot, is uit op R1500 borgtog na 'n
> vreeslike
>>> skietongeluk. Blykbaar het hulle onlangs twee voertuie agv diefstal op
> hul
>>> kleinhoewe verloor. Toe sy vrou Sondagoggend om 5vm hul dogter se kar
> hoor
>>> ry, het sy hom wakker gemaak, omdat sy seker was hierdie voertuig word
> ook
>>> gesteel. Hy het glo deur die venster na die voertuig geskiet, en sy
> oudste
>>> kind ( 19) , en enigste dogter, noodlottig in die nek gewond.
>>>
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Kaapse Gourmetfees
Volgende onderwerp: SABC worker guilty of fraud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 18:36:18 MGT 2024