Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ooswind .....en sand!
Ooswind .....en sand! [boodskap #93168] Ma, 24 Mei 2004 06:49 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier aan ons kus waai die bergwinde kwaai en dis net sand waar jy sien.
Die karre is gebêre en die kamele is al wat nou kan loop!
Re: Ooswind .....en sand! [boodskap #93169 is 'n antwoord op boodskap #93168] Ma, 24 Mei 2004 07:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is die straatligte aan?
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40b19b1a.0@news1.mweb.co.za...
> Hier aan ons kus waai die bergwinde kwaai en dis net sand waar jy sien.
> Die karre is gebêre en die kamele is al wat nou kan loop!
>
Re: Ooswind .....en sand! [boodskap #93172 is 'n antwoord op boodskap #93169] Ma, 24 Mei 2004 08:11 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Darem nog nie.......eintlik sit hulle dit nooit aan nie want die sand waai
soo laag jy kan nie die ligte sien nie. Dis nie stof nie, dis sand wat
waai. Soos in om jou kar te sand blast, ens. Gelukkig kan die kameelse
hulle oë toeknyp!

"Annette" skryf in boodskap news:c8s7qe$d12$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is die straatligte aan?
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40b19b1a.0@news1.mweb.co.za...
>> Hier aan ons kus waai die bergwinde kwaai en dis net sand waar jy sien.
>> Die karre is gebêre en die kamele is al wat nou kan loop!
>>
>
Vorige onderwerp: ZEG en MAIL het VOORT! De vernieuwde www.bekeken is nú ONLINE.
Volgende onderwerp: Politielede help boewe met wapenlisensies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 19:27:57 MGT 2024