Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek Wonder Net
Ek Wonder Net [boodskap #93023] Wo, 19 Mei 2004 14:09 na volgende boodskap
Patriot  is tans af-lyn  Patriot
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
Junior Lid
Ek is nou al 'n geruime tyd 'n leser van die nuusgroep en sover ek agterkom
is die mederheid lesers hier binne volharde rassiste, is ek verkeerd? Almal
is so gou om af te breek aan ons Suid-Afrika dit is nie genoeg dat
buitelanders ons alreeds uitkryt as 'n klomp barbare nie, maar ek dink ons
as 'n volk moet saam staan ons kan wragtig ook nie nog loop en staan en
klippe gooi nie. Ek is trots op my land met al sy neuke, streke,en gebreke
en dit gaan werk kos om hom op te dollies maar nou ja dit is iets wat ek
bereids om te doen vir 'n beter Suid-Afrika eerder as om op die wal te sit
en klippe te stook op die wat vasbyt en volhard. Wie kan se dat hulle nie
trots is op Suid-Afrika as as hulle ons volkslied en vlag voor 'n rugby game
of ander byeenkoms sien nie of daai Trots Suid-Afrikaanse advertensies op tv
sien nie? Ek weet van julle sal nou reageer met 'n klap in die gesig
aanmerking op my stellings maar nou ja al wat ek kan se is ek is lief vir my
land Suid-Afrika.

Patriot
Re: Ek Wonder Net [boodskap #93041 is 'n antwoord op boodskap #93023] Wo, 19 Mei 2004 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
amen

"Patriot" skryf in boodskap news:aJSdncaz8t__9Dbd4p2dnA@is.co.za...
> Ek is nou al 'n geruime tyd 'n leser van die nuusgroep en sover ek agterkom
> is die mederheid lesers hier binne volharde rassiste, is ek verkeerd? Almal
> is so gou om af te breek aan ons Suid-Afrika dit is nie genoeg dat
> buitelanders ons alreeds uitkryt as 'n klomp barbare nie, maar ek dink ons
> as 'n volk moet saam staan ons kan wragtig ook nie nog loop en staan en
> klippe gooi nie. Ek is trots op my land met al sy neuke, streke,en gebreke
> en dit gaan werk kos om hom op te dollies maar nou ja dit is iets wat ek
> bereids om te doen vir 'n beter Suid-Afrika eerder as om op die wal te sit
> en klippe te stook op die wat vasbyt en volhard. Wie kan se dat hulle nie
> trots is op Suid-Afrika as as hulle ons volkslied en vlag voor 'n rugby game
> of ander byeenkoms sien nie of daai Trots Suid-Afrikaanse advertensies op tv
> sien nie? Ek weet van julle sal nou reageer met 'n klap in die gesig
> aanmerking op my stellings maar nou ja al wat ek kan se is ek is lief vir my
> land Suid-Afrika.
>
> Patriot
>
Re: Ek Wonder Net [boodskap #93047 is 'n antwoord op boodskap #93023] Wo, 19 Mei 2004 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, jy's reg - ons sien te veel die negatiewe raak. Ek's mal oor SA dis
hoekom ek hier bly, want ek het hoop vir ons land. Maar dit gaan ookie help
as ons die probleme miskyk nie. As ons dit miskyk en maak asof dit nie
bestaan nie, gaan ons dit nie kan oplos nie en dan sit ons een van die dae
waar Zim nou sit.

Ek kommunikeer met 'n vriendin in Engeland, ons stuur gereeld vir mekaar
"care packages", ek ken hierdie vriendin net van die Internet af. Toe sy
begin het met hierdie "ek stuur iets, dan stuur jy iets" ding het ek gedink
daar sal niks wees wat ek vir haar kan stuur nie. Ek was baie verkeerd,
hoewel hulle baie van ons produkte daar kry, is dit net beskikbaar by
spesialiteitswinkels en gewoonlik onbekostigbaar duur - soos Aromat,
ProNutro, Rooibos tee en Amarula :))

Wat ek nou eintlik probeer sê is, ons het meer as wat ons dink, en ons moet
dit waardeer, in ander "beter" lande kan hulle nie Aromat bekostig vir hulle
tjops nie :))).

Elaine

"Patriot" wrote:
Ek weet van julle sal nou reageer met 'n klap in die gesig
> aanmerking op my stellings maar nou ja al wat ek kan se is ek is lief vir my
> land Suid-Afrika.
>
> Patriot
>
Re: Ek Wonder Net [boodskap #93057 is 'n antwoord op boodskap #93047] Do, 20 Mei 2004 07:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Patriot  is tans af-lyn  Patriot
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
Junior Lid
Oros en Nik Naks is net so duur en moenie eers van biltong praat nie;-)

"Elaine" skryf in boodskap news:c8go0m$2eg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, jy's reg - ons sien te veel die negatiewe raak. Ek's mal oor SA dis
> hoekom ek hier bly, want ek het hoop vir ons land. Maar dit gaan ookie help
> as ons die probleme miskyk nie. As ons dit miskyk en maak asof dit nie
> bestaan nie, gaan ons dit nie kan oplos nie en dan sit ons een van die dae
> waar Zim nou sit.
>
> Ek kommunikeer met 'n vriendin in Engeland, ons stuur gereeld vir mekaar
> "care packages", ek ken hierdie vriendin net van die Internet af. Toe sy
> begin het met hierdie "ek stuur iets, dan stuur jy iets" ding het ek gedink
> daar sal niks wees wat ek vir haar kan stuur nie. Ek was baie verkeerd,
> hoewel hulle baie van ons produkte daar kry, is dit net beskikbaar by
> spesialiteitswinkels en gewoonlik onbekostigbaar duur - soos Aromat,
> ProNutro, Rooibos tee en Amarula :))
>
> Wat ek nou eintlik probeer sê is, ons het meer as wat ons dink, en ons moet
> dit waardeer, in ander "beter" lande kan hulle nie Aromat bekostig vir hulle
> tjops nie :))).
>
> Elaine
>
> "Patriot" wrote:
> Ek weet van julle sal nou reageer met 'n klap in die gesig
>> aanmerking op my stellings maar nou ja al wat ek kan se is ek is lief
vir
> my
>> land Suid-Afrika.
>>
>> Patriot
>>
>
Re: Ek Wonder Net [boodskap #93109 is 'n antwoord op boodskap #93023] Vr, 21 Mei 2004 12:30 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is heeltemal verkeerd - daar is slegs enkele rassiste hier;))
--
Annette

"Patriot" skryf in boodskap news:aJSdncaz8t__9Dbd4p2dnA@is.co.za...
> Ek is nou al 'n geruime tyd 'n leser van die nuusgroep en sover ek agterkom
> is die mederheid lesers hier binne volharde rassiste, is ek verkeerd? Almal
> is so gou om af te breek aan ons Suid-Afrika dit is nie genoeg dat
> buitelanders ons alreeds uitkryt as 'n klomp barbare nie, maar ek dink ons
> as 'n volk moet saam staan ons kan wragtig ook nie nog loop en staan en
> klippe gooi nie. Ek is trots op my land met al sy neuke, streke,en gebreke
> en dit gaan werk kos om hom op te dollies maar nou ja dit is iets wat ek
> bereids om te doen vir 'n beter Suid-Afrika eerder as om op die wal te sit
> en klippe te stook op die wat vasbyt en volhard. Wie kan se dat hulle nie
> trots is op Suid-Afrika as as hulle ons volkslied en vlag voor 'n rugby game
> of ander byeenkoms sien nie of daai Trots Suid-Afrikaanse advertensies op tv
> sien nie? Ek weet van julle sal nou reageer met 'n klap in die gesig
> aanmerking op my stellings maar nou ja al wat ek kan se is ek is lief vir my
> land Suid-Afrika.
>
> Patriot
>
Vorige onderwerp: " Liefs uit Abu Ghraib " deur MARK MEEKERS
Volgende onderwerp: Daar gaan die plase in Namibië!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 17:33:37 MGT 2024