Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek stems\ saam
Ek stems\ saam [boodskap #92987] Di, 18 Mei 2004 23:44 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het op hierde aanhaling van Clavin afgekom. Sorry dis in Engels Antie, maar om dit in Afrikaans te vertaal sal 'n sonde wees.

"That's the difference between me and the rest of the world! Happiness isn't good enough for me! I demand euphoria!"
-Calvin
Re: Ek stem saam [boodskap #92988 is 'n antwoord op boodskap #92987] Di, 18 Mei 2004 23:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Oops vir die fout in die header.

"Elaine" wrote:

Ek het op hierde aanhaling van Clavin afgekom. Sorry dis in Engels Antie,
maar om dit in Afrikaans te vertaal sal 'n sonde wees.

"That's the difference between me and the rest of the world! Happiness isn't
good enough for me! I demand euphoria!"
-Calvin
Re: Ek stem saam [boodskap #92989 is 'n antwoord op boodskap #92988] Wo, 19 Mei 2004 02:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf

> Oops vir die fout in die header.
>
> Ek het op hierde aanhaling van Clavin afgekom. Sorry dis in Engels Antie,
> maar om dit in Afrikaans te vertaal sal 'n sonde wees.
>
> "That's the difference between me and the rest of the world! Happiness isn't
> good enough for me! I demand euphoria!"
> -Calvin

Besluit tog. Is dit nou Clavin of Calvyn.

Penkop op kommando
Re: Ek stem saam [boodskap #92993 is 'n antwoord op boodskap #92988] Wo, 19 Mei 2004 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 19 May 2004 01:46:40 +0200, "Elaine" wrote:

> "That's the difference between me and the rest of the world! Happiness isn't
> good enough for me! I demand euphoria!"
> -Calvin

Is dit nou dieselfde Calvyf van Switserland wat daai anner ou op die
brandstapel laat verbrand het?
Die dude in die lang swart jasse en die snaakse mus?
Was hy nie die oorsprinklike goth nie?
Re: Ek stem saam [boodskap #92996 is 'n antwoord op boodskap #92993] Wo, 19 Mei 2004 08:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
LOL!!!!!

Hier het jy jou antwoord, Gloudina, dis Calvyf...

Max____________________________

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:h96ma0hdkpo1f9c509gqto3bln2r1rthff@4ax.com...
> On Wed, 19 May 2004 01:46:40 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
> > -Calvin
>
> Is dit nou dieselfde Calvyf van Switserland wat daai anner ou op die
> brandstapel laat verbrand het?
> Die dude in die lang swart jasse en die snaakse mus?
> Was hy nie die oorsprinklike goth nie?
>
Re: Ek stem saam [boodskap #93007 is 'n antwoord op boodskap #92989] Wo, 19 Mei 2004 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wel nee dis seker nie Clavin nie. Ek het die aanhaling op 'n web site gekry en net so oor ge-copy en paste - so sorry, gaan k*k die webmaster van die web site uit.

E

"@rogers.com" wrote:

> Besluit tog. Is dit nou Clavin of Calvyn.
>
> Penkop op kommando
>
>
Re: Ek stems\ saam [boodskap #93008 is 'n antwoord op boodskap #92987] Wo, 19 Mei 2004 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
hehehehehehe

"Koot" skryf in boodskap news:c8f2k0$ht2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ...en "werklikheid" is die benewelde fase tssen hierdie en die volgende
> dronkbeswyming..
>
> Gesien op 'n kroegdeur in Warwick
Re: Ek stem saam [boodskap #93009 is 'n antwoord op boodskap #92993] Wo, 19 Mei 2004 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek weet nie - klink nie soos iets wat iemand soos hy sal sê nie. Sodra
ek tyd het sal ek bietjie gaan rondgrawe en kyk waarop kan ek afkom

"Ferdi Greyling" wrote:
>
> Is dit nou dieselfde Calvyf van Switserland wat daai anner ou op die
> brandstapel laat verbrand het?
> Die dude in die lang swart jasse en die snaakse mus?
> Was hy nie die oorsprinklike goth nie?
>
Re: Ek stem saam [boodskap #93010 is 'n antwoord op boodskap #92993] Wo, 19 Mei 2004 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf:

> On Wed, 19 May 2004 01:46:40 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
> > -Calvin
>
> Is dit nou dieselfde Calvyf van Switserland wat daai anner ou op die
> brandstapel laat verbrand het?
> Die dude in die lang swart jasse en die snaakse mus?
> Was hy nie die oorsprinklike goth nie?

Ja Moe, jy is nogal reg, hoor. Alhoewel Elaine se Calvin net 'n
naamgenoot van die oorspronklike iewil Franse Protestante Johannes is.
;-)
Bill Watterson wat die Calvin and Hobbes comic reeks geskryf het, het
die speling (?) op John Calvin en Thomas Hobbes as 'n slim grap
bedoel.

- " Why waste time learning, when ignorance is instantaneous?"
Attack of the Deranged Mutant Killer Monster Snow Goons p65
Re: Ek stem saam [boodskap #93032 is 'n antwoord op boodskap #93010] Wo, 19 Mei 2004 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nogal so iets gedink. Sê askies Antie.

Dankie vir die inligting muis :)

"Streepmuis" wrote:
> Ja Moe, jy is nogal reg, hoor. Alhoewel Elaine se Calvin net 'n
> naamgenoot van die oorspronklike iewil Franse Protestante Johannes is.
> ;-)
> Bill Watterson wat die Calvin and Hobbes comic reeks geskryf het, het
> die speling (?) op John Calvin en Thomas Hobbes as 'n slim grap
> bedoel.
>
> - " Why waste time learning, when ignorance is instantaneous?"
> Attack of the Deranged Mutant Killer Monster Snow Goons p65
>
Re: Ek stem saam [boodskap #93038 is 'n antwoord op boodskap #93032] Wo, 19 Mei 2004 16:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf

> Ek het nogal so iets gedink. Sê askies Antie.

Waarvoor moet ek om verskoning vra? Dat jy
Calvin (in Engels) Clavin skryf? Selfs al het jy
die aanhaling oorgeplaas van die internet, dis tog
seker jy wat "Clavin" geskryf het?

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Ek stem saam [boodskap #93039 is 'n antwoord op boodskap #93010] Wo, 19 Mei 2004 16:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Streepmuis" skryf

> Bill Watterson wat die Calvin and Hobbes comic reeks geskryf het, het
> die speling (?) op John Calvin en Thomas Hobbes as 'n slim grap
> bedoel.

Ek gee nie veel om vir strokiesprente nie, dus ken ek nie
eintlik "Calvin and Hobbes" nie. Hou dié twee karakters
effentjies op die riglyne van hulle oorspronklike naamgenote
Calvyn en die filosoof Hobbes? Miskien moet ek self gaan
uitvind.

Gloudina
Re: Ek stem saam [boodskap #93045 is 'n antwoord op boodskap #93038] Wo, 19 Mei 2004 22:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het mos gesê dis seker nie Clavin nie :o)

"@rogers.com" wrote:
>
> Waarvoor moet ek om verskoning vra? Dat jy
> Calvin (in Engels) Clavin skryf? Selfs al het jy
> die aanhaling oorgeplaas van die internet, dis tog
> seker jy wat "Clavin" geskryf het?
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Re: Ek stem saam [boodskap #93046 is 'n antwoord op boodskap #93039] Wo, 19 Mei 2004 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis oulik. Gaan kyk by http://www.ucomics.com/calvinandhobbes/

"@rogers.com" wrote:

> Ek gee nie veel om vir strokiesprente nie, dus ken ek nie
> eintlik "Calvin and Hobbes" nie. Hou dié twee karakters
> effentjies op die riglyne van hulle oorspronklike naamgenote
> Calvyn en die filosoof Hobbes? Miskien moet ek self gaan
> uitvind.
>
> Gloudina
>
Re: Ek stem saam [boodskap #93086 is 'n antwoord op boodskap #93039] Do, 20 Mei 2004 20:15 Na vorige boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:
> "Streepmuis" skryf
>
>
>> Bill Watterson wat die Calvin and Hobbes comic reeks geskryf het, het
>> die speling (?) op John Calvin en Thomas Hobbes as 'n slim grap
>> bedoel.
>
>
> Ek gee nie veel om vir strokiesprente nie, dus ken ek nie
> eintlik "Calvin and Hobbes" nie. Hou dié twee karakters
> effentjies op die riglyne van hulle oorspronklike naamgenote
> Calvyn en die filosoof Hobbes? Miskien moet ek self gaan
> uitvind.
>
> Gloudina
>
>
Net as jy 'n goeie humorsin het en so bietjie lateraal kan dink, en
somtyds die snaakser (soos in "weird") kant van 'n saak kan insien!
FYI: Calvin is 'n 5 of 6-jarige seuntjie wat so stout soos die hel self
is, en Hobbes is sy opgestopte tierspeelding. Ek is 'n volslae Calvin
en Hobbes fên.

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
Vorige onderwerp: Grondroof in Namibia is nou 'n werklikheid
Volgende onderwerp: " Liefs uit Abu Ghraib " deur MARK MEEKERS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 18:21:16 MGT 2024