Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dringend op soek na biltong
Dringend op soek na biltong [boodskap #9293] Sa, 10 Mei 1997 00:00 na volgende boodskap
Bafana-Bafana  is tans af-lyn  Bafana-Bafana
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek woon nou in California en lus vir biltong. Kan iemand my asseblief help!
Dus dringend! Ek stres!
Re: Dringend op soek na biltong [boodskap #9294 is 'n antwoord op boodskap #9293] Sa, 10 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
diaan  is tans af-lyn  diaan
Boodskappe: 6
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Daar is blykbaar 'n Erasmus (of so iets) familie in Florida wat biltong
maak en enige plek in die VSA sal UPS. Het die nommer (1-800 so ewe!)
gehad, maar hettie 'n clue waar dit noui is nie. Ek verstaan die dilemma-
Jerkey doen dit net vir 'n mens nie!

Bafana-Bafana wrote in article
...
> Ek woon nou in California en lus vir biltong. Kan iemand my asseblief help!
> Dus dringend! Ek stres!
>
Re: Dringend op soek na biltong [boodskap #9297 is 'n antwoord op boodskap #9293] So, 11 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
vira  is tans af-lyn  vira
Boodskappe: 182
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 5/10/97 5:53AM, in message ,
"Bafana-Bafana" wrote:

> Ek woon nou in California en lus vir biltong. Kan iemand my asseblief help!
> Dus dringend! Ek stres!
>
Hoekom dink jy nie daaraan om dit self te maak nie. Koop maar net die rou vleis. Dis mos
maklik, of hêe?!
Re: Dringend op soek na biltong [boodskap #9300 is 'n antwoord op boodskap #9293] Ma, 12 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskap
Jonnie  is tans af-lyn  Jonnie
Boodskappe: 31
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
"Bafana-Bafana" wrote:
> Ek woon nou in California en lus vir biltong. Kan iemand my asseblief help!
> Dus dringend! Ek stres!
>
Hoekom? Haat jy dit ook?

--
Jonnie
Vorige onderwerp: Re: Oor gletsers in die Karoo.
Volgende onderwerp: Re: Americans NOT visiting our town anymore!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 16:01:19 MGT 2024