Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kennis tydperk by jou werk
Kennis tydperk by jou werk [boodskap #92985] Di, 18 Mei 2004 22:17 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wat is die ergste wat met 'n persoon kan gebeur wat 24 uur kennis gee, al is
hy volgens sy kontrak verplig om 'n maand kennis te gee.

Hulle kan 'n persoon tog nie maak werk nie. Is dit nie beter vir 'n plek om
'n persoon wat wil loop so gou as moontlik te laat gaan nie, eerder as om
met 'n persoon opgeskeep te sit wat in elk geval nie daar wil wees nie.
Re: Kennis tydperk by jou werk [boodskap #92990 is 'n antwoord op boodskap #92985] Wo, 19 Mei 2004 06:33 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Enige persoon met karakter sal, ongeag van wat met hom by die werk gebeur,
altyd sy 100% gee want dit is sy eie trots wat op die spel is. As hy
homself toelaat om nie meer lus te wees vir die werk nie en daarom
loodswaai, miskien sal hy daarin die rede vind hoekom hulle hom nie meer wil
hê nie?

"Riaan" skryf in boodskap news:1084886199.522619@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Wat is die ergste wat met 'n persoon kan gebeur wat 24 uur kennis gee, al is
> hy volgens sy kontrak verplig om 'n maand kennis te gee.
>
> Hulle kan 'n persoon tog nie maak werk nie. Is dit nie beter vir 'n plek om
> 'n persoon wat wil loop so gou as moontlik te laat gaan nie, eerder as om
> met 'n persoon opgeskeep te sit wat in elk geval nie daar wil wees nie.
>
Vorige onderwerp: Nick Berg
Volgende onderwerp: Grondroof in Namibia is nou 'n werklikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 13:58:17 MGT 2024