Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Nick Berg - Was dit moslems?
Re: Nick Berg - Was dit moslems? [boodskap #92917] Ma, 17 Mei 2004 07:46
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Mens sal altyd kan twyfel en konklusies het sterk aanduidings nodig,
wat hier nie is nie (soos die skrywer self se).
Dit val egter wel op hoe gerieflik die tragedie vir die Bush-kamp in
die VSA gebeur het. Tot by die eerste regstreekse verband tussen
Al-Kaida en optrede teen die VSA in Irak.

On Sun, 16 May 2004 13:12:05 +0200, "superman"
wrote:

> Nog meer oor die raaiselagtige omstandighede van Berg se dood.
>
> http://www.holocausthumanity.com/forum/index.php?showtopic=3 2
>
Vorige onderwerp: Re: Wat nou ???
Volgende onderwerp: Die link werk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 23:50:01 MGT 2024