Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Helen: Mbeki anti-wit
Helen: Mbeki anti-wit [boodskap #92904] So, 16 Mei 2004 18:00 na volgende boodskap
benf  is tans af-lyn  benf
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
Junior Lid
Is Helen besig om koekoes te raak of begin
haar gewete haar dalk pla?

http://www.news24.com/News24/South_Africa/Politics/0,,2-7-12 _1527813,00.html
Re: Helen: Mbeki anti-wit [boodskap #92906 is 'n antwoord op boodskap #92904] Ma, 17 Mei 2004 06:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Buster  is tans af-lyn  Buster
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Nie een van die twee ..... sy het altyd probeer om die waarheid te praat, en
sy doen dit nou nog.

"benf" skryf in boodskap news:40a7ab3e.0@news1.mweb.co.za...
> Is Helen besig om koekoes te raak of begin
> haar gewete haar dalk pla?
>
>
http://www.news24.com/News24/South_Africa/Politics/0,,2-7-12 _1527813,00.html
>
Re: Helen: Mbeki anti-wit [boodskap #92914 is 'n antwoord op boodskap #92904] Ma, 17 Mei 2004 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Sy is amper 90. Op daai ouderdom verloor mens passievolle konneksie
met die patrone van die samelewing om jou.

On Sun, 16 May 2004 20:00:57 +0200, "benf" wrote:

> Is Helen besig om koekoes te raak of begin
> haar gewete haar dalk pla?
>
> http://www.news24.com/News24/South_Africa/Politics/0,,2-7-12 _1527813,00.html
>
Re: Helen: Mbeki anti-wit [boodskap #92915 is 'n antwoord op boodskap #92906] Ma, 17 Mei 2004 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 17 May 2004 08:19:00 +0200, "Buster" wrote:

> Nie een van die twee ..... sy het altyd probeer om die waarheid te praat, en
> sy doen dit nou nog.

Die waarheid is soms subjektief.
As sy reg gerapporteer is, het sy hoofsaaklik kak gepraat.
Nie een van haar baie aanvegbare stellings is opgeback deur voorbeelde
nie. Of deur ennige soort ontleding aan die hand van feite en
aanbevelings oor wat gedoen moet word nie.

Haar opmerkings is meer in die trant van "ek dink mense moet slimmer
en beter met wiskunde word en neem die sekr.genl van die VN kwalik dat
hy dit nie laat gebeur oral oor die wereld nie" as wat dit politieke
ontleding is waaraan enigiemand hom kan steur.

Die "twee nasies" tema van Mbei is by the way die waarheid. n Ander
naam daarvoor is "die ontstellende gaping in die verspreiding van
rykdom". Nog n ander naam daarvoor is "as ons nie iets aan al die
werkloses en apmes doen nie, wag daar probleme" of as dit jou nie pas
nie, try hierdie naam: "Suid-Afrika se werkloosheidsyfer is te hoog".

Dis jammer dat iemand soos Helen Suzman dit nie kan raaksien nie, of
haar klaarblyklik eenvoudig afvee aan die lot van die miljoene in SA
wat desperaat onder die broodlyn leef. Dis toevallig ook n
leefomgewing wat misdaad laat floreer. Mense wat niks het nie en nie
glo hulle gaan ooit vaste werk kry nie, is baie verdraagsaam teenoor
misdaad en so aan.

Dis voorts ook jammer as sy onbewus daarvan is dat Mbeki die inhoud
van sy "twee nasies-" tema oor die afgelope twee jaar opmerklik
verander het om weg te stuur van ras-onderskeiding, na heelwat kritiek
uit wit geledere daaroor.

Met ander woorde hy se duidelik deesdae die rykes is ook swart en
onder die armes is daar ook wittes. Dit is wyd en herhalend
gerapporteer. Dis jammer Suzman het haar leesbril ierwers verle.
Miskien kan van haar agterkleinkinders dit vir haar vind in een van
haar luukse huise in Houghton, of waar sy ookal vakansiehuise het.
Re: Helen: Mbeki anti-wit [boodskap #93012 is 'n antwoord op boodskap #92914] Wo, 19 Mei 2004 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjiekie - jy het dit 'n heel vroeër ouderdom verloor.
Soos wanneer jy loutere k@k skryf oor Mbeki se Afrika-beleid wat suksesvol
is - dit terwyl Mugabe hoereer in Zimbabwe.
Helen is heel in die kol - Mbeki is bepaald anti-Blank. Gaan praat maar met
die Blanke amptenare daar om hom - Ferdietjiekie - vir daai inligting sal jy
regte joernaliswerk moet doen.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:0ppga05qp8619sve3gr30rni765jdvt5ih@4ax.com...
>
> Sy is amper 90. Op daai ouderdom verloor mens passievolle konneksie
> met die patrone van die samelewing om jou.
>
>
> On Sun, 16 May 2004 20:00:57 +0200, "benf" wrote:
>
>> Is Helen besig om koekoes te raak of begin
>> haar gewete haar dalk pla?
>>
>
> http://www.news24.com/News24/South_Africa/Politics/0,,2-7-12 _1527813,00.htm
l
>>
>
Re: Helen: Mbeki anti-wit [boodskap #93035 is 'n antwoord op boodskap #93012] Wo, 19 Mei 2004 16:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf .

Mbeki is bepaald anti-Blank.

Sou jy nie ook anti-blank gewees het as jy
Mbeki was nie? As jou eerwaardige pa vir
jare op Robbeneiland moes sit en klippe kap nie?
As 'n klomp wit skobbejakke in jou land
'n terroristiese beleid gevoer het teenoor die
mense in jou land, wat grotendeels nie-blank
was?

Gloudina
Re: Helen: Mbeki anti-wit [boodskap #93061 is 'n antwoord op boodskap #93035] Do, 20 Mei 2004 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 19 May 2004 16:38:13 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Jonas" skryf .
>
> Mbeki is bepaald anti-Blank.
>
> Sou jy nie ook anti-blank gewees het as jy
> Mbeki was nie? As jou eerwaardige pa vir
> jare op Robbeneiland moes sit en klippe kap nie?
> As 'n klomp wit skobbejakke in jou land
> 'n terroristiese beleid gevoer het teenoor die
> mense in jou land, wat grotendeels nie-blank
> was?
>
> Gloudina

Is dit nou dieselfde Mbeki wat die Afrikaner se rol in die SA
samelewing in die parlement geprys het? Wat na die Boere-OOrlog in
gloeiende terme verwys as die Afrikaner se anti-kolonialistiese stryd?
Wat in n toespraak dit onomwonde gestel het dat Afrikaners "Africans"
is? Wat op n walkabout gegaan het in Pta se laer-inkomste WIT
woonbuurte en mense in hul huise besoek het? Wat een van die WIT
anties toe on the spur of the moment saamgenooi het na n ontmoeting
met Charlize Theron later die oggend? Wat in openbare opmerkings gese
het hy is jammer hy het nie besef daar is so baie arm witmense nie?
Wat Kortbroek van Schalkwyk as n minister aangestel het? Wat nuwe wit
adjunk-ministers aanstel? Wat in albei termyne wit ministers en senior
amptenare aangestel het?

Se julle dit is hy was anti-wit is?
Re: Helen: Mbeki anti-wit [boodskap #93071 is 'n antwoord op boodskap #93061] Do, 20 Mei 2004 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf

> Is dit nou dieselfde Mbeki wat die Afrikaner se rol in die SA
> samelewing in die parlement geprys het? Wat na die Boere-OOrlog in
> gloeiende terme verwys as die Afrikaner se anti-kolonialistiese stryd?

Ja. Hierdie klomp kan eenvoudig nie verstaan dat
beide witmense soos Bram Fischer en swart mense
soos Mbeki die Anglo-Boereoorlog kon sien as
'n struggle nie. As 'n voorganger van die struggle
van die twintigste eeu nie.

Gloudina
Re: Helen: Mbeki anti-wit [boodskap #93123 is 'n antwoord op boodskap #92914] Vr, 21 Mei 2004 17:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Praat jy hier van Gloudina?

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:...
> Sy is amper 90. Op daai ouderdom verloor mens passievolle konneksie
> met die patrone van die samelewing om jou.
>
>
> On Sun, 16 May 2004 20:00:57 +0200, "benf" wrote:
>
>> Is Helen besig om koekoes te raak of begin
>> haar gewete haar dalk pla?
>>
>> http://www.news24.com/News24/South_Africa/Politics/0,,2-7-12 _1527813,00.html
>>
Re: Helen: Mbeki anti-wit [boodskap #93124 is 'n antwoord op boodskap #92915] Vr, 21 Mei 2004 17:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:...
> On Mon, 17 May 2004 08:19:00 +0200, "Buster"
> wrote:
>
> praat, en
>> sy doen dit nou nog.
>
> Die waarheid is soms subjektief.
> As sy reg gerapporteer is, het sy hoofsaaklik kak gepraat.
> Nie een van haar baie aanvegbare stellings is opgeback deur voorbeelde
> nie. Of deur ennige soort ontleding aan die hand van feite en
> aanbevelings oor wat gedoen moet word nie.
>

Noudat anti Helen nie meer jou stories staaf nie praat sy K*K? Tut
tut.

> Dis voorts ook jammer as sy onbewus daarvan is dat Mbeki die inhoud
> van sy "twee nasies-" tema oor die afgelope twee jaar opmerklik
> verander het om weg te stuur van ras-onderskeiding, na heelwat kritiek
> uit wit geledere daaroor.

Ne! En dit wat hy eintlik sê is nog steeds in effek presies
dieslefde..

>
> Met ander woorde hy se duidelik deesdae die rykes is ook swart en
> onder die armes is daar ook wittes. Dit is wyd en herhalend
> gerapporteer. Dis jammer Suzman het haar leesbril ierwers verle.
> Miskien kan van haar agterkleinkinders dit vir haar vind in een van
> haar luukse huise in Houghton, of waar sy ookal vakansiehuise het.

Die spin dokter het bietjie te laat in ons President van Buitelandse
sake se oor gefluister dat hy sy beeld in die buiteland lei onder sy
rasgedrewe opmerkings.
Re: Helen: Mbeki anti-wit [boodskap #93157 is 'n antwoord op boodskap #92904] So, 23 Mei 2004 06:52 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jan is def. nie jou regte naam nie...
Al wat ek vir jou wil sê;

Daar is `n wiel wat draai en dit wat jy spreek sal jy maai...

Laat weet ons as iets so wreed in jou gesin gebeur.

On Fri, 21 May 2004 20:23:55 +0200, "jan" wrote:

> ferdi jy' n pyn gee pad ek hoop 'n kaffer rape jou ma
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.689 / Virus Database: 450 - Release Date: 2004/05/21
>
Vorige onderwerp: Permissive African traditions spread AIDS
Volgende onderwerp: ZEG en MAIL het VOORT! De vernieuwde www.bekeken is nú ONLINE.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 22:51:55 MGT 2024