Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons dra toe gepas swart
Ons dra toe gepas swart [boodskap #92877] Sa, 15 Mei 2004 09:26 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons mag nie kla nie - dit was Stormers se week om te verloor. Mens stry nie
met statistiek nie.
--
Annette
Re: Ons dra toe gepas swart [boodskap #92886 is 'n antwoord op boodskap #92877] Sa, 15 Mei 2004 16:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ongelukkig so ne Anette..
JUST LOOK ATTHESCOREBOARD... haha

On Sat, 15 May 2004 11:26:22 +0200, "Annette" wrote:

> Ons mag nie kla nie - dit was Stormers se week om te verloor. Mens stry nie
> met statistiek nie.
Re: Ons dra toe gepas swart [boodskap #92910 is 'n antwoord op boodskap #92877] Ma, 17 Mei 2004 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja ag foeitog, toe looi die Crusaders hulle? Die Stormers se
mog-et-treffe-tipe van rugby werk net as die ander span toelaat dat die spel
uitrafel. Dit het nie gebeur nie en daar sit die Stormer'tjies toe lat in
die sand.........

"Annette" skryf in boodskap news:c85dn3$t0r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons mag nie kla nie - dit was Stormers se week om te verloor. Mens stry nie
> met statistiek nie.
> --
> Annette
>
Re: Ons dra toe gepas swart [boodskap #92912 is 'n antwoord op boodskap #92910] Ma, 17 Mei 2004 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee - hulle het ons met dri� en strafskoppe gewen.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40a860eb.0@news1.mweb.co.za...
> Ja ag foeitog, toe looi die Crusaders hulle? Die Stormers se
> mog-et-treffe-tipe van rugby werk net as die ander span toelaat dat die spel
> uitrafel. Dit het nie gebeur nie en daar sit die Stormer'tjies toe lat in
> die sand.........
> "Annette" wrote in message
> news:c85dn3$t0r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons mag nie kla nie - dit was Stormers se week om te verloor. Mens stry
> nie
>> met statistiek nie.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Ons dra toe gepas swart [boodskap #92936 is 'n antwoord op boodskap #92912] Ma, 17 Mei 2004 13:05 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Solank ek nie een van jou 'ons' is nie......dit sal 'n swart dag in die hel
wees die dag dat ek die Stormers ondersteun. Dus hy 'my' span gewen
Saterdag!

"Annette" skryf in boodskap news:c89rcv$7cc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Janee - hulle het ons met dri� en strafskoppe gewen.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40a860eb.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja ag foeitog, toe looi die Crusaders hulle? Die Stormers se
>> mog-et-treffe-tipe van rugby werk net as die ander span toelaat dat die
> spel
>> uitrafel. Dit het nie gebeur nie en daar sit die Stormer'tjies toe lat
> in
>> die sand.........
>> "Annette" wrote in message
>> news:c85dn3$t0r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ons mag nie kla nie - dit was Stormers se week om te verloor. Mens
stry
>> nie
>>> met statistiek nie.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Gratis 2010 kaartjies?!
Volgende onderwerp: Oplossing vir ons Padprobleme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 23:37:19 MGT 2024