Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Kanniebos" van DONALD RIEKERT
"Kanniebos" van DONALD RIEKERT [boodskap #9279] Do, 08 Mei 1997 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
KANNIEBOS
Donald Riekert

As ek jou eendag moet neerl^e
sal dit in Bitterfontein se los sand wees
Stof tot stof sal jou nie raak nie
maar son en maan sal in die swartklip
oor jou gaan Die kannieblom se roesrooi
sal jou wang se gloed bewaar
en die sout sal teen jou vasslaan
jou lyf teer gebalsem hou

(gepos deur gloudina bouwer)
Vorige onderwerp: Re: Dringend op soek na biltong
Volgende onderwerp: maandelikse aanmoediging tot die hordes taalstudente op die net
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:55:16 MGT 2024