Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Rob Kaplan internet site
Re: Rob Kaplan internet site [boodskap #9271] Di, 06 Mei 1997 00:00 na volgende boodskap
pigf...  is tans af-lyn  pigf...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
M wrote in article
...
> Here is the address for the Rob Kaplan internet site ..
>
> give it a visit and give it your support
>
> http://www.robkaplan.org.za
>
>
heel interessant hoeveel mense al die blaadjie besoek het in sy kort
bestaan.
sterk woorde wat daar staan.
wonder wanneer gaan ons demokratiese verkose regering begin ag slaan op die
meerderheid se wense?
Re: Rob Kaplan internet site [boodskap #9274 is 'n antwoord op boodskap #9271] Wo, 07 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskap
Ewout Boks  is tans af-lyn  Ewout Boks
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
Leon Jacobs wrote:
>
>>
> heel interessant hoeveel mense al die blaadjie besoek het in sy kort
> bestaan.
> sterk woorde wat daar staan.
> wonder wanneer gaan ons demokratiese verkose regering begin ag slaan op die
> meerderheid se wense?

Dit alles is schokkend. Ik hoop, dat de Zuidafrikaanse regering hier
acht op slaat. Na het lezen van alle reacties krijg ik de indruk, dat er
een oorlogsituatie in SA is. Wat doet het leger? De polities is
blijkbaar niet in staat om de orde te handhaven.

Ewout Boks
Re: Rob Kaplan internet site [boodskap #9275 is 'n antwoord op boodskap #9271] Wo, 07 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskap
Mich Nieuwoudt  is tans af-lyn  Mich Nieuwoudt
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
M wrote:

> Here is the address for the Rob Kaplan internet site ..
>
> give it a visit and give it your support
>
> http://www.robkaplan.org.za

Weet enige iemand van iemand wat nie iemand ken of wat self nie al
deurgeloop het onder die misdaad nie??
Wanneer/Hoe gaan dit ooit onder beheer kom?
Vorige onderwerp: Ja Baas!!
Volgende onderwerp: Al ooit gehoor van die groen vlam? - vlam.jpg (1/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 01:03:04 MGT 2024