Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 10 kg goud vir ´n koppie koffie!
10 kg goud vir ´n koppie koffie! [boodskap #92657] Vr, 07 Mei 2004 08:01 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
:-)
Re: 10 kg goud vir ´n koppie koffie! [boodskap #92658 is 'n antwoord op boodskap #92657] Vr, 07 Mei 2004 08:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Koffiemasjien gebreek?:)
--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:409b437e$0$21804$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> :-)
>
Re: 10 kg goud vir ´n koppie koffie! [boodskap #92659 is 'n antwoord op boodskap #92657] Vr, 07 Mei 2004 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis goedkoop.
Lees hier wat duur is:

"Our principal goal of attaining education for all appears to be in real
jeopardy with some schools charging as much as 10 million (Zimbabwe)
dollars a term," the president said."

Of is dit dalk goedkoper as wat ek dink?

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.672 / Virus Database: 434 - Release Date: 28/04/2004
Re: 10 kg goud vir ´n koppie koffie! [boodskap #92661 is 'n antwoord op boodskap #92658] Vr, 07 Mei 2004 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee hoor, Bin Laden wil 'n (die) koppie (van) Kofi Annan op sy skinkbord. Hy
is bereid om 10 000 silwer sikkels, ag ek's deurmekaar, goue muntstukke te
betaal daarvoor. (10 kg goud)

Hy betaal 500 gram goud vir 'n Nederlandse (ens) soldaat, as jy egter 'n
Amerikaan of Brit vang, kry jy 'n kilogram goud.

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:c7fhb3$c5s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Koffiemasjien gebreek?:)
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:409b437e$0$21804$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> :-)
>>
>
Re: 10 kg goud vir ´n koppie koffie! [boodskap #92663 is 'n antwoord op boodskap #92661] Vr, 07 Mei 2004 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai - wie sou nou kon dink daar is soveel goud in daardie verlate koppies
in Afghanistan:)
--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:409b515b$0$557$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Nee hoor, Bin Laden wil 'n (die) koppie (van) Kofi Annan op sy skinkbord. Hy
> is bereid om 10 000 silwer sikkels, ag ek's deurmekaar, goue muntstukke te
> betaal daarvoor. (10 kg goud)
>
> Hy betaal 500 gram goud vir 'n Nederlandse (ens) soldaat, as jy egter 'n
> Amerikaan of Brit vang, kry jy 'n kilogram goud.
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:c7fhb3$c5s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Koffiemasjien gebreek?:)
>> --
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:409b437e$0$21804$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> :-)
>>>
>>
>
Re: 10 kg goud vir ´n koppie koffie! [boodskap #92664 is 'n antwoord op boodskap #92659] Vr, 07 Mei 2004 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel din Zimdollar se waarde is bietjie laag deesdae. So ja, vir 'n gewone
mens is dit baie goedkoper as wat jy dink.
--
Annette
>
> "Our principal goal of attaining education for all appears to be in real
> jeopardy with some schools charging as much as 10 million (Zimbabwe)
> dollars a term," the president said."
>
> Of is dit dalk goedkoper as wat ek dink?
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.672 / Virus Database: 434 - Release Date: 28/04/2004
>
Re: 10 kg goud vir ´n koppie koffie! [boodskap #92667 is 'n antwoord op boodskap #92657] Vr, 07 Mei 2004 10:14 Na vorige boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ha, klink soos die disleksiese satanis wat op die muur gekrap het "I love
Santa"...

"Max" skryf in boodskap news:409b437e$0$21804$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> :-)
>
Vorige onderwerp: Zuid-Africa invites black Hitler for anniversary
Volgende onderwerp: Nuusgroep se begin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 06:53:45 MGT 2024