Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nelson in Trinidad
Nelson in Trinidad [boodskap #92588] Di, 04 Mei 2004 11:08 na volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ek sien die Trinidad koerant noem Nelson Mandela "Madeba". Wat is die
korrekte spelling, ek hat altyd gedink dis "Madiba"?

Laas week het al die "Trinidadians" met Suid-Afrikaanse vlaggies rondgeloop
tydens oom Nelson se besoek.
Re: Nelson in Trinidad [boodskap #92597 is 'n antwoord op boodskap #92588] Di, 04 Mei 2004 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's reg, dis Madiba...

"Glucklich" skryf in boodskap news:YNKlc.63524$7a5.57950@bignews6.bellsouth.net...
> Ek sien die Trinidad koerant noem Nelson Mandela "Madeba". Wat is die
> korrekte spelling, ek hat altyd gedink dis "Madiba"?
>
> Laas week het al die "Trinidadians" met Suid-Afrikaanse vlaggies rondgeloop
> tydens oom Nelson se besoek.
>
Re: Nelson in Trinidad [boodskap #92598 is 'n antwoord op boodskap #92588] Di, 04 Mei 2004 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ons kan doen sonder mense soos jy, ou Janneman

"jan" skryf in boodskap news:c78m8k$8u4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> die bliksemse pes moet vrek
>
> "Glucklich" wrote in message news:YNKlc.63524$7a5.57950@bignews6.bellsouth.net...
>> Ek sien die Trinidad koerant noem Nelson Mandela "Madeba". Wat is die
>> korrekte spelling, ek hat altyd gedink dis "Madiba"?
>>
>> Laas week het al die "Trinidadians" met Suid-Afrikaanse vlaggies rondgeloop
>> tydens oom Nelson se besoek.
>>
>
Re: Nelson in Trinidad [boodskap #92605 is 'n antwoord op boodskap #92598] Wo, 05 Mei 2004 10:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee Moerfie - vryheid van spraak is van uiterse belang. Waar kom jy nou
vandaan met daardie woorde?
Re: Nelson in Trinidad [boodskap #92606 is 'n antwoord op boodskap #92605] Wo, 05 Mei 2004 11:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar is 'n verskil tussen vryheid van spraak en haatspraak.

E

"Spencer" wrote:
> Nee Moerfie - vryheid van spraak is van uiterse belang. Waar kom jy nou
> vandaan met daardie woorde?
Re: Nelson in Trinidad [boodskap #92607 is 'n antwoord op boodskap #92606] Wo, 05 Mei 2004 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stem saam Elaine ( en MoerFie) - snaaks dat somige mense nie die verskil
kan begryp nie.
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:c7ahvs$p2d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is 'n verskil tussen vryheid van spraak en haatspraak.
>
> E
>
> "Spencer" wrote:
>> Nee Moerfie - vryheid van spraak is van uiterse belang. Waar kom jy nou
>> vandaan met daardie woorde?
>
Re: Nelson in Trinidad [boodskap #92614 is 'n antwoord op boodskap #92607] Wo, 05 Mei 2004 13:20 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
O, ek dink baie mense gebruik vryheid van spraak as 'n verskoning om
haatspraak te pleeg, al ken hulle die verskil meestal baie, baie goed.

"Annette" skryf in boodskap news:c7amm7$51o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek stem saam Elaine ( en MoerFie) - snaaks dat somige mense nie die verskil
> kan begryp nie.
> --
> Annette
Vorige onderwerp: altyd gevwonder wie is n afrikaner?
Volgende onderwerp: Die Feetjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 03:54:42 MGT 2024