Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Feetjie
Die Feetjie [boodskap #92569] Ma, 03 Mei 2004 06:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
> n Feetjie sê vir 'n getroude egpaar : "Omdat julle 35 jaar lank so
> voorbeeldig getroud was, kry julle elkeen 'n wens . "Ek wil om die
> wêreld reis saam met my dierbare man," sê die vrou. Die feetjie wuif
> haar staffie en skielik staan die vrou met die kaartjies en alles vir
> die reis in haar hand. Toe is dit die man se beurt.
> "Die oomblik is baie romanties, maar so 'n geleentheid kom net een keer in
> 'n leeftyd. Jammer, my skat, maar ek wil
> 'n vrou hê wat 30 jaar jonger as ek is."
> Voordat die geskokte vrou iets kan sê, swaai die feetjie haar
> towerstaf. Skielik staan die man daar, negentig jaar oud. En die
> les: MANS MAG BLIKSEMS WEES. MAAR FEETJIES IS VROUE!!!
Re: Die Feetjie [boodskap #92571 is 'n antwoord op boodskap #92569] Ma, 03 Mei 2004 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis 'n uiters vulgêre grap, die sê ek jou!

"Annette" wrote in message
news:c74nqm$ss3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> n Feetjie sê vir 'n getroude egpaar : "Omdat julle 35 jaar lank so
>> voorbeeldig getroud was, kry julle elkeen 'n wens . "Ek wil om die
>> wêreld reis saam met my dierbare man," sê die vrou. Die feetjie wuif
>> haar staffie en skielik staan die vrou met die kaartjies en alles vir
>> die reis in haar hand. Toe is dit die man se beurt.
>> "Die oomblik is baie romanties, maar so 'n geleentheid kom net een keer in
>> 'n leeftyd. Jammer, my skat, maar ek wil
>> 'n vrou hê wat 30 jaar jonger as ek is."
>> Voordat die geskokte vrou iets kan sê, swaai die feetjie haar
>> towerstaf. Skielik staan die man daar, negentig jaar oud. En die
>> les: MANS MAG BLIKSEMS WEES. MAAR FEETJIES IS VROUE!!!

Re: Die Feetjie [boodskap #92572 is 'n antwoord op boodskap #92571] Ma, 03 Mei 2004 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee, die Dwergies sal moet opskud om by die feetjies te kan bybly;))
--
Annette

"Suidwester" wrote in message
news:4095ee73.0@news1.mweb.co.za...
> Dis 'n uiters vulgêre grap, die sê ek jou!
> "Annette" wrote in message
> news:c74nqm$ss3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> n Feetjie sê vir 'n getroude egpaar : "Omdat julle 35 jaar lank so
>>> voorbeeldig getroud was, kry julle elkeen 'n wens . "Ek wil om die
>>> wêreld reis saam met my dierbare man," sê die vrou. Die feetjie wuif
>>> haar staffie en skielik staan die vrou met die kaartjies en alles vir
>>> die reis in haar hand. Toe is dit die man se beurt.
>>> "Die oomblik is baie romanties, maar so 'n geleentheid kom net een keer in
>>> 'n leeftyd. Jammer, my skat, maar ek wil
>>> 'n vrou hê wat 30 jaar jonger as ek is."
>>> Voordat die geskokte vrou iets kan sê, swaai die feetjie haar
>>> towerstaf. Skielik staan die man daar, negentig jaar oud. En die
>>> les: MANS MAG BLIKSEMS WEES. MAAR FEETJIES IS VROUE!!!
Re: Die Feetjie [boodskap #92580 is 'n antwoord op boodskap #92572] Ma, 03 Mei 2004 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, sug, net sodra jy hom wil vas'slaan', dan vlieg sy weg!

"Annette" skryf in boodskap news:c7554v$qfk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Janee, die Dwergies sal moet opskud om by die feetjies te kan bybly;))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4095ee73.0@news1.mweb.co.za...
>> Dis 'n uiters vulgêre grap, die sê ek jou!
>> "Annette" wrote in message
>> news:c74nqm$ss3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> n Feetjie sê vir 'n getroude egpaar : "Omdat julle 35 jaar lank so
>>>> voorbeeldig getroud was, kry julle elkeen 'n wens . "Ek wil om die
>>>> wêreld reis saam met my dierbare man," sê die vrou. Die feetjie wuif
>>>> haar staffie en skielik staan die vrou met die kaartjies en alles vir
>>>> die reis in haar hand. Toe is dit die man se beurt.
>>>> "Die oomblik is baie romanties, maar so 'n geleentheid kom net een keer in
>>>> 'n leeftyd. Jammer, my skat, maar ek wil
>>>> 'n vrou hê wat 30 jaar jonger as ek is."
>>>> Voordat die geskokte vrou iets kan sê, swaai die feetjie haar
>>>> towerstaf. Skielik staan die man daar, negentig jaar oud. En die
>>>> les: MANS MAG BLIKSEMS WEES. MAAR FEETJIES IS VROUE!!!
>>>
>>
>
Re: Die Feetjie [boodskap #92589 is 'n antwoord op boodskap #92569] Di, 04 Mei 2004 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
My vroulief het hierdie een vreeslik geniet.

Ek is seker dis snaaks vir die vroulikke geslag maar die manne vind dit
sekerlik nie so snaaks nie!!!

"Annette" skryf in boodskap news:c74nqm$ss3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> n Feetjie sê vir 'n getroude egpaar : "Omdat julle 35 jaar lank so
>> voorbeeldig getroud was, kry julle elkeen 'n wens . "Ek wil om die
>> wêreld reis saam met my dierbare man," sê die vrou. Die feetjie wuif
>> haar staffie en skielik staan die vrou met die kaartjies en alles vir
>
>> die reis in haar hand. Toe is dit die man se beurt.
>> "Die oomblik is baie romanties, maar so 'n geleentheid kom net een keer in
>> 'n leeftyd. Jammer, my skat, maar ek wil
>> 'n vrou hê wat 30 jaar jonger as ek is."
>> Voordat die geskokte vrou iets kan sê, swaai die feetjie haar
>> towerstaf. Skielik staan die man daar, negentig jaar oud. En die
>> les: MANS MAG BLIKSEMS WEES. MAAR FEETJIES IS VROUE!!!
>
Re: Die Feetjie [boodskap #92610 is 'n antwoord op boodskap #92589] Wo, 05 Mei 2004 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Is dit 'n wonderlikke vroulikke geslag?

Oppas, jy gaan mense laat wonder...

Max____________________________

"Glucklich" skryf in boodskap news:TYKlc.67352$oN1.48300@bignews5.bellsouth.net...
> My vroulief het hierdie een vreeslik geniet.
>
> Ek is seker dis snaaks vir die vroulikke geslag maar die manne vind dit
> sekerlik nie so snaaks nie!!!
>
Re: Die Feetjie [boodskap #92617 is 'n antwoord op boodskap #92610] Wo, 05 Mei 2004 14:28 Na vorige boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Dis maar net omdat ek beplan het om die ou vrou in te ruil vir twee 20
jariges. Nou kom ontstel julle my nou nog met sulke hatrseer grappe.
Vorige onderwerp: Nelson in Trinidad
Volgende onderwerp: Zuid-Africa invites black Hitler for anniversary
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 07:50:41 MGT 2024